Die polisie vang Gatiep een aand met 4 krewe.
“Meneer, het jy lisensie om die krewe te vang?”
“Nee” sรช Gatiep “Is my troetel diertjies, ek bring hulle elke aand uit om
‘n bietjie te swem, na ‘n rukkie dan fluit ek, dan kom hulle na my toe en
dan stap ons huis toe.”
Polisie: “Maar jy lieg mos nou Meneer!”
Gatiep: “Nee meneer, kom ek wys jou dan!”
Gatiep sit die krewe in die water en daar gaan die krewe! Na ‘n rukkie vra
die polisie: “Wanneer gaan jy fluit?”
Gatiep: “Vir wie fluit?”
Polisie: “Vir die krewe.”
Gatiep: “Watter krewe?”
4 punte wat vir die WP gaan weg swem?
lol skerp ene
Halloooooooo Monster, hoe gaanit vandag met jou?
@Tripples – hallooo Tripswitch. Ek moet net keer of dit gaan beter. Ons het die bulle saterdag gewen. Met jou?
@K9-MonsterLeeu – Bwaaahahahaha shame ja jy moet daaraan vasklou jong, aint gonna happen again soon!!! Julle moet nounet asb die cheaters bietjie gasgee die naweek
4@K9-MonsterLeeu –
๐
jeez vir hoe lank gaan jy nรณg somersaults doen?
@Tripples – Cheetahs gaan die naweek skree soos ‘n klomp hyenas wat deur klomp leeumannetjies op ‘n knop gejaag word.
@ashley – doen laaankal nie meer somersaults nie. Doen handstands ๐
@K9-MonsterLeeu – hehehehe, dis reg brakkie, mens moet dit mos geniet…….
8 @K9-MonsterLeeu Pasop jou heup!!! ๐ฏ
Waar gaan ons julle wen? Bloem of JhB?
@Tripples – ek sien swarigheid vir julle saterdag.
@Koos – ons speel julle in Bloem. Ek dink natuurlik daai geref van die harleys voor die game is baie kommin.
More julle klomp Janne! Ek dink ook die welpies gaan die cheaters klop,en WP gaan ons klop en Grikwas gaan wen en Sharks gaan 30 punte opsit teen Boland!
12 @K9-MonsterLeeu Ek hoor hulle het dit probeer met Vespas daar op Ellispark, drie gesteel en twee ge-hijack oppad huis toe…
@AB – More ABJan!!! Waar speel die Sharks vir Boland?
@Koos – Hulle kan nie helmets dra nie dit spoil hulle mullets!
@K9-MonsterLeeu – In Boland
@Koos – hahaha. Ten minste gebeur daar iets hier in Jozi.
@K9-MonsterLeeu – Wanneer gaan ek en jy weer n ou biertjie deurtrek?
@AB – Hier kom die groot skok van die seisoen!!! ๐ฏ
@K9-MonsterLeeu – Met die sharkies? Neewat ek glo nie so nie, hulle is nou moeilik na die wp game.
16 @AB ๐ Maak sin!
@AB – So gou as moontlik AB!!
@K9-MonsterLeeu – Nou kom maak n voorstel, so bietjie nader aan my die keer.
15@K9-MonsterLeeu –
dit storm natuurlik hier in wellington/paarl op die oomblik. beter weer word ongelukkig vir die res vd week voorspel, maar mens weet nooit!
Ok manne, cheers, die werk roep eks later terug. Woef bel maar as jy n plan het!
@AB – Ek sal laat weet. Net my drywer ook saambring.
@ashley – laat dit reen!!!!! Dan gaan daai sharks sukkel. Mens kanni hardloop met jou studs wat in die klei vassuig nie.
@AB – AB…net so terloops. Die bulle is verseker die span in SA met die meeste mullets. Eks ernstig!!! Hougaard is die mullet koning!!! ๐
And a wonderfull good morning to all the Ladies, Gentlemen and lastly Lions Supporters on this site.
Users Online
Total 498 users including 0 member, 498 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,828,462 Page Impressions
_