Volgens Beeld is Gary Botha oppad terug Pretoria toe. Hy kan selfs nog ‘n rol vir die Bulle in die res van die Curriebeker speel.
Botha speel die afgelope twee jaar sy rugby in Engeland by Harlequins rugbyklub. Harlequins was onlangs in die nuus oor die groot “Bloodgate” skandaal waarin hulle geskorste afrigter, Dean Richards, deel was. Deans is uiteindelik vir drie jaar geskors.
Botha het glo ’n klousule in sy kontrak wat sy voortgesette betrokkenheid by die klub koppel aan Dean Richards.
Met Richards weg, het Gary Botha die keuse om die klub te verlaat, en hy is van plan om dit te doen.
Dit is uitstekende nuus vir die Bulle was juis ‘n kwaliteit haker nodig het. Derick Kuun is ‘n paar jaar gelede vanaf flank na haker verskuif maar het nooit die invloed op die Bulle voor, wat Botha destyds gehad het nie. Daar is baie wat meen, Derick moet weer oopkant flank begin speel en dat hy ‘n baljagter is. Chilliboy Rallepelle is ook gereeld op toer saam die Bokke.
Gary Botha is ‘n sterk skrumwerker en die Bulle het dit nodig aangesien hulle voorry die afgelope jaar swaargekry het. ‘n Haker wat sterk skrum maak dit makliker vir die stutte rondom hom waar Werner Kruger vir die Bulle sukkel.
In nog nuus het Ian Schwartz, die Bulle se mediabestuurder, erken dat Jaques-Louis Potgieter moontlik terugkeer na die Bulle toe, maar nog niks is onderteken nie.
@Loosehead – AGREED and as of this moment LAW hehehehe
More almal. Dink JLP is dalk n stap terug vir julle Bulle. Maar as Gary Botha terugkom gaan dit julle BAIE versterk. Dit is nou as hy nie al sag geraak het in die Noordelike halfrond nie. Wat gaan van ou Rissie word? Hy is dan n Springbok? Hoe sal dit lyk as n vodacom cup speler bo al die Super 14 hakers bok speel. Of gaan Kuun opgeoffer word?
Rugby Player Positions – What they really mean!
The Pack
Eight handsome burly guys whom you’ll gladly give your beer and food to, and you’d want to marry your daughter. They are intelligent, elegant, sensitive, and sweet. Truly the ideal men.
The Backs
Seven guys who will steal your beer while you’re not looking, take advantage of your women folk, barnyard animals, and all tubular household objects. Often dine on quiche, brie cheese and wine. Been known to understand the rule of the ESPN Extreme games’ rules. Regularly take blow dryers on road trips, wear bikini underpants, and carry STDs (AVOID AT ALL COSTS).
Prop
Short but stout, these strapping men support the hooker, but no money ever changes hands and the act is never specificaly named.
Hooker
Often identified by a balding spot atop the head, these vertically challenged but talented men stand between the two props, and secures the ball for his team during scrummages.
Second Row
These tall powerful men are the driving engines not only the scrum, but of the entire game. They can be found working their magic from deep in the scrum, behind the front row, or lofting high above the line outs pulling balls from the air.
The Back Row
Usually the most handsome and intelligent, these three men of strength are often considered the renisance men of the rugby field. They not only control the ball, but the entire pitch. Remember, the back row defines the whole team’s style of play.
Scrumhalf
The point guard of the rugby team the scrumhalf distributes the ball, runs hits, and kicks. Scrumhalf is only half as handsome and burly as the pack members
Flyhalf
The first of those back guys, and the first of the offensive chain. Often confused with an insect, may be referred to as the man with “the foot.”
Centers
Another pair of those back guys. Either power runner, or annoying scampering guy usually found in the opposite order, but whose main purpose is to get the ball to …
Wings
Ideally the fastest men on the team. Their job is to “score with the ball”, but they often confuse it with “get tackled with the ball.” Also an excellent snack when smothered in hot sauce and deep fried.
Fullback
The last line of defense. A back even the pack can appreciate, often viewed as a back row in the larval stage.
question:
who by the way was the first big union after re-admission who succeeded in “poaching” a player from another union (also one of the big 5)
and
who was that player?
30@Loosehead –
😆
@Ashley –
Uli Schmidt by the Lions?
36@Supa Die Bloubul –
BS
(no, not refering to your comment, hehehe, that was the player’s name!!)
@Ashley – Balie Swart from the WP to the Lions?
Ons gee op Ashley, wie is dit dan gewees?
@Ashley –
Balie Swart?
Kyk, daai tyd was ek nie eers 10 jaar oud nie…
Die Vuil Vaal onder Luyt was die eerstes wat met die gestelery begin het…
Ashley?
lyk my Asbakkie is nie meer online nie…..nou gaan ons in spanning moet wag hehehehe
Die eerste Groot Steel wat ek kan onthou is toe Carel du Plessis vir die ou Transvaal gaan speel het. En natuurlik Uli Smidth ook…
@KingPaul – #45 Ja ek onthou die Uli Schmidt saga en dit was laaaaaaaank voor Balie Swart se dae, en by the way dit was ook Transvaal gewees…hmmmm the plot thickens, hulle het daarmee begin and now it has come back to bite them in the arse so to say
hehehehe
@KingPaul –
Dink jy is reg, Carel.
@KingPaul –
Dalk Robert du Preez, wat van NTvl na Natal is.
@Pietman – What about the Tjarks :shrak:ing Vleis Visagie?
@Tripples – @46 hehehe
Jy is reg! Nou is hulle hardegat oor ons vir Jacqui Fourie wil steel!!
Helloooooooooo
Damn ek werk weer te hard.. flok
Weet iemand hier hoe oud Gary Botha nou is ?
Wait. It is the Bulls. How else did all the good rugby players land up doing the National Service in PTA?
@Pietman –
Ek sal gou so bietjie gaan rondloer, maar ek wil my verbeel Carel is bietjie ouer as Robert du Preez?
Hy wat Robert is het mos saam met Jacques Olivier en oorlede Gerbrandt Grobelaar gespeel?
@grootblousmile – As hy ouers as 30 is moet hy mos eerder WP toe kom!!
balie swart
ek onthou nog die storm wat dit in die kaap veroorsaak het …. dit was nie iets wat enigiemand gedink het moontlik was nie …. ñ speler wat van 1 union na ñ ander gaan … wel, as ek soms nog na die reaksie van unions kyk, lyk dit asof ons nog steeds nie gewoond geraak het aan die idee nie!!
kingpaul @ 45
ja ekt eintlik vergeet van carel, michael en vuiluil smidt. so dan was balie nie die eerste nie
tripples @ 46
hehehe, dink jy’s reg. wonder hoekom hulle nou so tjank oor al die spelers van hulle wat “gepoach” word?
@KingPaul –
Dink jy is reg, Robert het eers in ’92 Springbok geword, Carel 10 jaar vroeer….alhowel hulle ouderdom seker nie meer as 5 jr verskil nie.
Robert het op sy ‘oudag’ Springbok geword.
@Ashley –
Onthou, die manne het nie noodwendig vir geld getrek daai jare nie, meer vir persoonlike redes soos werkgeleenthede ens.
Carel weet ek was bestuurder by Avis of Tempest in Jhb. Sy broer Jacques het agter hom aangetrek en ook n paar games vir Tvl gespeel, as ek dit nie mis het nie.
57@Pietman –
komaan pietman
is dit nie snaaks dat almal se persoonlike redes een algemene faktor (LLuyt) in gemeen gehad het nie?
miskien onthou jy dié een
hoofberig in burger “kies my of ek loop”. watter rugbyspeler het dit gesê en nee, hy was nie ñ wp speler nie!!
nogalkiff, you have registered and been APPROVED
Kindly go UPDATE your profile to include Name & SURNAME and then start blogging
@Pietman – Ek wonder tog of daar nie toe al geld onder die tafel aangepass is nie? Ou Louise Luyt was mos ‘n uitgeslape besigheidsman. Of dalk miskien nou nie geld in ‘n koevert nie maar iets soos dat Carel daar kom werk het by Avis maar met ‘n CEO se pay?
Users Online
Total 207 users including 0 member, 207 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,503 Page Impressions
_