Volgens Beeld is Gary Botha oppad terug Pretoria toe. Hy kan selfs nog ‘n rol vir die Bulle in die res van die Curriebeker speel.
Botha speel die afgelope twee jaar sy rugby in Engeland by Harlequins rugbyklub. Harlequins was onlangs in die nuus oor die groot “Bloodgate” skandaal waarin hulle geskorste afrigter, Dean Richards, deel was. Deans is uiteindelik vir drie jaar geskors.
Botha het glo ’n klousule in sy kontrak wat sy voortgesette betrokkenheid by die klub koppel aan Dean Richards.
Met Richards weg, het Gary Botha die keuse om die klub te verlaat, en hy is van plan om dit te doen.
Dit is uitstekende nuus vir die Bulle was juis ‘n kwaliteit haker nodig het. Derick Kuun is ‘n paar jaar gelede vanaf flank na haker verskuif maar het nooit die invloed op die Bulle voor, wat Botha destyds gehad het nie. Daar is baie wat meen, Derick moet weer oopkant flank begin speel en dat hy ‘n baljagter is. Chilliboy Rallepelle is ook gereeld op toer saam die Bokke.
Gary Botha is ‘n sterk skrumwerker en die Bulle het dit nodig aangesien hulle voorry die afgelope jaar swaargekry het. ‘n Haker wat sterk skrum maak dit makliker vir die stutte rondom hom waar Werner Kruger vir die Bulle sukkel.
In nog nuus het Ian Schwartz, die Bulle se mediabestuurder, erken dat Jaques-Louis Potgieter moontlik terugkeer na die Bulle toe, maar nog niks is onderteken nie.
Dis goeie nuus. Hy sal nie weer vir die bokke speel nie en moontlik kan ons ontslae raak van kwota ralepelle.
Awesome nuus, darrem salons weer ‘n erkende hakker hê!!!!
Het ook gehoor dat JLP terugkom bulle toe, moet se hy het my laas impress toe hy vir die bulle losskakel gespeel het in die vodacom cup maar hy het hierdie jaar klein bietjie gesukkel by die cheaters in die s14
More,
Ja ek hoop dis alles waar. Ons kort n sterk, vurige haker wat kan skrum. Derick is goed in die los en dis dit en Chilliboy is pleinweg gelukkig om n Bok te wees. Nou kort ons net een sterk vaskop stut nog.
@Tripples –
Het jy die berig gelees? Lees gou weer die laaste sinnetjie. hehe
@Supa Die Bloubul – #4
More Supa, hoe lyk dinge vandag?
@Supa Die Bloubul – Ek het ja dis hoekom ek daarop gecomment het hehehehehe
6@Tripples –
More! Gaan goed hier en in Pta? Ek mis daai plek…
7@Tripples –
hehehe..as jy so se EEE!
Ek kan nie wag vir Gary om weer aan die einde van die wedstryd te se:
“Dis lekker om n Bul te wees!” 😉
The Bulls need a decent hooker, Gary might just be the right man.
Regarding J-LP: FARKIN POACHERS! :angry:
@Loosehead – Farkin smilies!
@Loosehead –
Hey! You poached Joubert, JL, Daniller, Demas, Strauss from the Bulls! :angryX12:
@Loosehead –
We need this smiley
:farkingpoachers:
11@Loosehead –
Jip, Bulls need a strong hooker! Im glad he is returning. Im actually glad about JL as well. Francis and Brummer not up to s14 standard yet imo.
14@Supa Die Bloubul – Just write SHARKS! 😆 Everyone will understand.
@Supa Die Bloubul – @Loosehead –
Bwaaahahahaha julle twee………ja JLP was eers van ons gepoach en nou het julle nog die anner enetjie wat nou scrummie by julle speel ook gepoach…friggin cheaters
hehehe
@Supa Die Bloubul – #15 Give Francis to the cheaters hehehehehe
Brummer still very young, he will still come right
Hi Loosehead,
I’ve got a suggestion: let’s cut through all this Bull and get back to the geography question you posed in my absence yesterday.
I stay close enough to Kanonkop to know that Mathys is a vastly underrated red on your wine list; that Frank Purcell is a Friday night regular at the bar and that Rupert gigs there on a Wednesday.
He is still gigging there, isn’t he?
13@Supa Die Bloubul – To be fair:JP Joubert you poached from the WP,Demas is a curse please take him back, Strauss you poached from us. So Daniller and J-LP were our only real poaches. And look how much better they are playing given gametime and proper coaching in the States. :SHARKS:
wie de pok is gary botha?
@Loosehead – #20
All I can say is show me the province that hasn’t :sharks: any players, they all do it…. 😆
19@fender – 😯 You know everything!Does Rupert drink Tequila or Vodka?
Have you tried the Mathys white? It is super for the price!
@Tripples – 22, but none as bad as the :sharks:, who have not yet annonced theri team. Are we back in the Straueli era with one team being announced and another taking to the field?
#19 Loosehead
Hey, that’s a trick question – Rupert drinks both!
Gee, I did’nt know there was a Mathys white! What is in the blend?
@Loosehead – #24 hahahaha you are so right the blerrie :sharks:
@fender – indeed, Rupert drinks ANYTHING! The white is only available to the trade, not sure of the blend but mostly Sav Blanc.
20@Loosehead –
Joubert was poached from Boland, who poached him from Griquas, who probably poached him somewhere else! And Strauss begged us to sign him! 😆
@Tripples – 26 so it is agreed. The blerrie Sharks are :sharks:
28@Supa Die Bloubul – and begged us to come home. Where he became a Bok.
Look Supa, it is almost the end of the year. Let the Grey Matrics just finish wrinting their exams before you :sharks: him. Once they are finished they will have time to play for the Cheetahs only to be :sharks: by the Sharks or Bulls.
Users Online
Total 339 users including 0 member, 339 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,885 Page Impressions
_