The Cheetahs scraped a home win with time up when Marius Jonker awarded a Penalty Try to them. Final score 33 / 31
Both Western Province and the Cheetahs combined solid forward play with scintillating running rugby to produce arguably the best CC game of the season.
At half time WP already had a bonus point in the bag courtesy of 4 beautifully constructed tries.
Peter Grant had his best game of the season, asking questions of the defense and injecting pace into an obliging backline where Juan de Jong, Tonderai Chavanga, Frikkie Welsh and Joe Pietersen running at pace and with intent. The WP defense leaked a few tries, and this has to of concern for the coaching staff.
The contest at scrum time was even, with WP shading it in the first half, and the Cheetahs coming back strongly in the second period.
Both teams were quite willing to run the ball, and the forwards did not stand back from the searing heat up front.
The Cheetahs came from behind with guts and spirit and can take heart from this performance going forward. They were ably assisted by referee Marius Jonker, who did not match the quality of play that the players of both teams dished up.
The match was won in the last seconds courtesy of a string of penalties, a dubious yellow card to man of the match Francois Louw, and a penalty try.
Well done to both teams for a quality and entertaining game of rugby after the excitement of the Boks winning the Tri Nations this morning
Points:
Cheetahs: 3 Penalties & 2 Conversions J-L Potgieter, Tries Johan Wessels, Meyer Bosman, Lionel Mapoe & Penalty try
Western Province: 3 Conversions Joe Petersen, Tries Frikkie Welsch (2), Tonderai Chavanga, J J Engelbrecht & Juan de Jongh
Teams:
Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Lionel Mapoe, 13 Corné Uys, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 JP Joubert, 8 Ashley Johnson, 7 Frans Viljoen, 6 Johan Wessels, 5 David de Villiers, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Richardt Strauss, 17 Wian du Preez, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Chris Dry, 20 Tertius Carse, 21 Louis Strydom, 22 JW Jonker.
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Frikkie Welsh, 12 Juan De Jongh, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Anton van Zyl, 4 Chris Jack, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Hanyani Shimange, 17 JD Moller, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Paul Bosch, 22 JJ Engelbrecht.
Referee: Marius Jonker
Assistant referees: François Veldsman, Reuben Rossouw
TMO: Gerrie Coetzee
@The-Pill – 14
Dankie Pille
Ek, jy, Pietman en ‘n mooooesa klomp mense stem saam oor daai lot gemors.
Hoop Cheetahs looi die WP. Meeste van hulle ondersteuners spog te vroeg en gaan aan asof die koppie reeds in die kaap is. Hulle verloor games en spog dan oor hulle een aspek van die game gewen het! Darem is hier n paar aangename WP ondersteuners hier.
Ek onthou ook hoe het Sarah vir Grant10 na week een gevra: “Who do you think will play us in the final?”
@Pietman – 23
Wyse woorde Pietman
Waar is Loosehead? Sy span speel amper!
@Supa Die Bloubul – 32
Tel ek darem onder een van die baie gawes? 🙂
Vrystaaaaat!!!
@SA Barbarians –
Jy, Kingpaul en Ex player is die ekstra gawes! MAar hier is n paar ander op RT wat ook aangename Kaap supporters is.
Ek verwys meestal na die op Voldy…
Pieta,
Het ons al n link?
@K9-MonsterLeeu – 36
😯 🙄
@SA Barbarians –
Ag nee…lyk my ek gaan moet pub toe gaan. Ek kry nie n link nie.
@Supa Die Bloubul –
Seker maar justin.co.cc weer, sal nou kyk.
@Supa Die Bloubul – 37
Nou hoekom dan ons genuine en nice WP ondersteuners en die WP span kuk gee oor ‘n paar floaters wat in Voldy rond dryf?
Brosnihan saai uit 😥
http://www.myp2p.eu/competition.php?competitionid=&part=sports&discipline=rugby
Vandag mag ons dalk nuwe Bokke in wording sien in die voorry…WP Nel, Coenie Bez, Blaauw….
@Pietman – sal vandag sien hoe goed Blaauw werklik is. Teen die bulle was nie ‘n maatstaf nie.
43@SA Barbarians –
Ongelukkig is hulle in die meerderheid en nie net n paar nie!
@Pietman – 46
Hoop maar Blaauw besef dis die sterkste en beste voorry teen wie hy al hierdie seisoen geskrum het
@rugbybal –
Ive tried that one. They always take me to sportzone and it doesnt work on my laptop. I know Pietman couldnt get it last time as well.
@rugbybal –
Nee broer, kom nie in daar nie.
Hoe?
@Pietman –
Ek stem. WP Nel en Coenie is toekomstige Bokke!
Oopkant paviljoene is maar leeg
@Supa Die Bloubul –
Nokkol hieso ook….
Sal maar weer moet RSG luister lyk my….
kyk nou en sien daai link het nie ‘n stream vir die currie cup vannaand nie. Sal kyk en laat weet as ek iets kry
@rugbybal –
Sportzone behoort dit uit te saai, maar hulle se altyd:
”
Does not work with FIREFOX, only with INTERNET EXPLORER 7 or 8″
Ek het dit al probeer dowlaod en werk nogsteeds nie
@Supa Die Bloubul – Leeus kan teen vanaand bo die bulle op die log wees 🙂
Gaan voor die tv inskuif. Vrystaaaaat!!!!!!!!!!!!!!!
@rugbybal –
Maak so balletjies, maar maak gou asb!
OK, game aan
Users Online
Total 63 users including 0 member, 63 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,802 Page Impressions
_