The Cheetahs scraped a home win with time up when Marius Jonker awarded a Penalty Try to them. Final score 33 / 31
Both Western Province and the Cheetahs combined solid forward play with scintillating running rugby to produce arguably the best CC game of the season.
At half time WP already had a bonus point in the bag courtesy of 4 beautifully constructed tries.
Peter Grant had his best game of the season, asking questions of the defense and injecting pace into an obliging backline where Juan de Jong, Tonderai Chavanga, Frikkie Welsh and Joe Pietersen running at pace and with intent. The WP defense leaked a few tries, and this has to of concern for the coaching staff.
The contest at scrum time was even, with WP shading it in the first half, and the Cheetahs coming back strongly in the second period.
Both teams were quite willing to run the ball, and the forwards did not stand back from the searing heat up front.
The Cheetahs came from behind with guts and spirit and can take heart from this performance going forward. They were ably assisted by referee Marius Jonker, who did not match the quality of play that the players of both teams dished up.
The match was won in the last seconds courtesy of a string of penalties, a dubious yellow card to man of the match Francois Louw, and a penalty try.
Well done to both teams for a quality and entertaining game of rugby after the excitement of the Boks winning the Tri Nations this morning
Points:
Cheetahs: 3 Penalties & 2 Conversions J-L Potgieter, Tries Johan Wessels, Meyer Bosman, Lionel Mapoe & Penalty try
Western Province: 3 Conversions Joe Petersen, Tries Frikkie Welsch (2), Tonderai Chavanga, J J Engelbrecht & Juan de Jongh
Teams:
Free State Cheetahs: 15 Hennie Daniller, 14 Lionel Mapoe, 13 Corné Uys, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 JP Joubert, 8 Ashley Johnson, 7 Frans Viljoen, 6 Johan Wessels, 5 David de Villiers, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss (captain), 1 Coenie Oosthuizen.
Replacements: 16 Richardt Strauss, 17 Wian du Preez, 18 Izak van der Westhuizen, 19 Chris Dry, 20 Tertius Carse, 21 Louis Strydom, 22 JW Jonker.
Western Province: 15 Joe Pietersen, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Frikkie Welsh, 12 Juan De Jongh, 11 Gio Aplon, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenhage, 8 Luke Watson (captain), 7 Duane Vermeulen, 6 Francois Louw, 5 Anton van Zyl, 4 Chris Jack, 3 Brok Harris, 2 Deon Fourie, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Hanyani Shimange, 17 JD Moller, 18 De Kock Steenkamp, 19 Pieter Louw, 20 Conrad Hoffmann, 21 Paul Bosch, 22 JJ Engelbrecht.
Referee: Marius Jonker
Assistant referees: François Veldsman, Reuben Rossouw
TMO: Gerrie Coetzee
239@Stan – Gedra jou, jy het mos belowe !
239 @Stan – Al die sinonieme…klink of jy self al n paar kussings in jou lewe gebyt het. Non?
Ek doen mos!
@grootblousmile –
Thanks for the support folks! Lets move on to the Bulls / Sharks thread. Smallies……….VRYSTAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAT! Koos waar is jy?
kan iemand my vertel wat met wp nel gebeur het weet net fs het n vaskop gehak dit se een ding vir my is ek reg?
@superBul –
Stem super. Goed gese!
Neewat ou Houtvoel, jy kan maar visvang soos jy wil! Jy gaan my nie kwaad kry of uitlok nie….
@Stirling Woodcock –
@grootblousmile –
Die feit dat n man op dieselfde site blog as n ander ou wat jy nie van hou nie beteken nie jy assosieer met hom nie, ek se!
Faaaark, ek was op Voldy saam met Langkop, cab, mk, Lilith, LukeisKlaas en ander allerhande ander ‘skuim van die room’ van rugbybloggers , en ek het my nooit met hulle assosieer nie….
So…..?
@Stan –
Middag Stan. Lyk my jy maak die mense warm om die kraag…soos altyd! hehe
Dit was close ma ek vat hom chom
Jy moenie so beskeie wees nie broer….
@Supa Die Bloubul –
Baie geluk aan die Cheatahs manne. Game van twee helftes en Cheatahs verdien om te wen.
Wp het net hulself om te blameer.
My span is darem nog nie down and dusted nie. Volgende week skree ek steeds Provence.
Ek ry al die pad Bokbar toe net om te sien hulle saai nie game uit nie!! Toe al die pad terug!
Wat het gebeur? Toe ek laas gekyk het was WP ver voor?
Geluk Staat! Loosehead is seker bly!
nou hoekom kan ek nie van my sel af reply nie gbs help asb
@isigidi –
Isi, wat het gebeur? Het Jonker n vrot besluit gemaak of wat? Ek sien die WP ouens se hom sleg. Vertel gou asb
Liewe aarde ja maar is die manne van die Kolonie dan nou vir n jou span oorsensitewe siele!
Maar kan jy hulle kwalik neem as vat hoe lanklaas hulle iets gewen het… Omtrent die tyd to die dooie see gaan siekrapporteer het….
@Supa Die Bloubul –
254@smallies72 – Try weer… ek het iets gestel
@Supa Die Bloubul –
Cheatahs het gewen met strafdrie.
Cheatahs was baie beter span in tweede helfte. Hulle kon net so wel ‘n “skoon” drie gaan druk het, was on the cards anyway.
Ek dink die strafdrie was harsh veral omdat die losgemaal laat val is nadat die Cheatahs reeds wggebreek het.
Maak egter nie saak nie. Cheatahs het gewen en al wat tel is die scoreboard.
@isigidi –
Dankie Isigidi.
@grootblousmile – Ag dankie tog net hiervoor sal ek saggies eenkeer vir die bulle skree
Users Online
Total 199 users including 0 member, 199 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,184 Page Impressions
_