There has been another delay in the Jaque Fourie saga.
No finality has been reached and the hearing was adjourned to reconvene on 12 October. This makes it highly unlikely for Fourie to feature for neither the Lions or Province for the remainder of the Currie Cup.
Most want this tedious and lengthy soap opera between Fourie, the Lions and Western Province to come an end as soon as possible.
@SA Barbarians – 49 Ok that is my call then, how are you today?
@smallies72 – 56
Dis seker in ‘n era toe die Leeus nog geld oor gehad het uit die Luyt “boedel”
@Loosehead – ja die honde seker bang vir hom ma hulle ken sy neef en hy blixem voor hy vra vra,daai regard is brerrie aggro :pain:
@smallies72 – Jhb is vir die Tuff ouens, LOL, en Ons het gedink dat Mossie tuff is, maar lyk my, hy is nou sag en wil Mountain Goat word
@grootblousmile – Hellooo Afrikaans Broer, how gaan dit? How was your swing?
Where is that Sharky_forever scaly scumbag character… fish breath… moegoe tonight… I want to speak to him…
Hier, tjarky-tjarkie…. kiep-kiep-kiep…
Hehehehe
WYS JOU MUIS !!
Hahahaa
@SA Barbarians – moet wees wat is 16 mil werd na 12 jarre
@Mr-T – 60
hehehe ek moet erken julle het al bad calls gehad die laaste tyd. Daai game worry my nogal…..
@Mr-T – hy is seker ma ‘n laidback ou bru
Nou daai was die jare, hel 16milj was kleingeld, nou is dit vir ons die lotto boerpot……LOL
65@carol – Hi !!
Everything still swinging fine here… except the golf clubs, thanks !!
@Mr-T – 64 ek het aan die oosrand groot geraak en ek sal nie maklik weer da gaan bly nie
Englang getting a proper donnering :thunder:
@carol – 61
I am cool thx C.
Been working my ass off lately, morning noon and night.
You still have the British Ilse at your feet?
@carol – As you are a refined lady have you ever enjoyed a Diemersdal Sav Blanc?
@Mr-T – daai 16mil het die leeus 2 cc gegee as ek reg is,en toe sit die leeus waar hulle nou is met aj lyk nie hulle leer hulle lesse nie
@SA Barbarians – Verseker, en al 2 kere was dit Mev Jonker gewees, die Waratahs in die S14, en nou die Griekwas in die CC, En dan het Kaplan die gawe om wetige driee wat gedruk is – , (Jano teen die Sharks, en die naweek Luiperd teen die Sharks terug te roep en te se dis onkant, waar almal self die kommentators kon sien dis was als reg), maak my bloed kook, maak nie saak watse span speel teen wie nie, wat reg is is reg en verkeerd is, is verkeerd.
@grootblousmile – 71
Keep your head up and FORCE bra!! :-))
Naand al julle bliksems.
@grootblousmile – 66 Why would you want to see his mouse?
You have :mail: a teeny one!
@smallies72 – 72
Nee hel, ek is Pta booitjie, maar support die Lions,
Yes Willa
@superBul – 73 – N.Z need 6 runs in 24 overs WRS says!!!
Sort of achiveable……Bo Hoo
@Mr-T – se dankie dis nie die smith piet wat die bulle die game so op ‘n skikbord gegee het nie 🙂
@Mr-T – 77
Verstaan jou pyn en leiding a.g.v. die beskermde spesie. Met bestuur soos O’Brien en Andre Watson, is daar nie juis vooruitsigte op verbetering nie!
80@carol – I saw, I replied, I conquered… something like that!
Hehehe
@SA Barbarians – 74 All work and no play….glad you made it here tonight!
How is the ‘project’ going? Light at the end of the tunnel yet?
@WilladieLeeu – hello jou rooi bliksem 😀
Ek gaan more vir Piet v Zyl bel, en se ek het kaartjie vir hom op die Park, en gratis Dbl Klipdrift in Coke, as die ref die Lions wil roer, kan hy hom tackel, en dan laat afkoel met dop ini gesig………LOL, (Hoop die ref is brandy ou, en nie whiskey nie)
@Mr-T – pta is darrem beter soort van bloem op steroids
Users Online
Total 392 users including 0 member, 392 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,836,031 Page Impressions
_