There has been another delay in the Jaque Fourie saga.
No finality has been reached and the hearing was adjourned to reconvene on 12 October. This makes it highly unlikely for Fourie to feature for neither the Lions or Province for the remainder of the Currie Cup.
Most want this tedious and lengthy soap opera between Fourie, the Lions and Western Province to come an end as soon as possible.
@Mr-T – Welkom hier by ons op RT!
Wat sou jy reken is die markwaarde van tegniese adviseurs in ‘n versadigde mark? 🙂
@SA Barbarians – gelukkig vir my ne
@Ed_the_Lion – 29
Jy moet dit geniet! Klink moerse
@smallies72 – Hoe se hulle, cant get enough of a good thing………LOL (9)
@SA Barbarians – Fokkit SAB. Jy ken my nie van gister af nie. Jy weet wat ek doen, nou sê jy ek mieau. SIES MAN. 🙁
@SA Barbarians – Dankie man.
@Ed_the_Lion – gelukkig is die leeu troppie darrem nie te woes nie
SAB, jy het baie swak gespel by comment nr 27. Ek het vir jou reggemaak 😉
@smallies72 – LOL, ook seker weer waar, maar daar was nie baie in Bloem vir hulle nie, min reen, oeste skaars, toe kom hulle na die GOUDVELD. Damm, nou dat ek terug dink, Rassie was 1 hele seisoen ‘n leeu, en het nie 1 keer die Rooi en Wit aangehad nie, toe haak hy en Laurie Mains vas, toe trek hy terug Bloem toe. Dis daai tyd dat AJ Venter, Werner Swanepoel, ens Jhb toe is…..(11)
@smallies72 – Ons is woes jong. Ons het die naweek teen ‘n klomp Kavaliere te staan gekom. Hulle uitmekaar uit geskeer.
@Ed_the_Lion – 35
bwaaahahahaha !!!! Wonder wat die Hongaartjie dink oor of dit mieau’s of brulle is :-))
@SA Barbarians41 – bwahaahahaha. Sy noem my haar verwoestende LEEU. Ek brul verskriklik. 😉 hehehehehehe.
@Ed_the_Lion – 38
Nee o moer, dis literêre korrupsie!!!
Is this where the action is?
S.A.B do you reckon that India v West Indies I am OK putting India by 40 runs & 4 wickets?
@Ed_the_Lion – Uhm, Lions brul, en wat die WP, WeeePeeeeee. Hulle kan maar se wat hul wil, maar ek glo daai laaste naweek se byt, gaan hul seermaak, al wen ons nie, gaan hulle gewond wees vir die semis.
@Ed_the_Lion – 40
“Hulle uitmekaar uit geskeer”
Twin blades, of Minoras? 🙂
OOpps, am I butting in? :devil:
@Mr-T – Nice ‘Bling’ !!
@carol – 44
Hi Lady C
With my record in this tournament, I’m the wrong guy to ask. But I think that is a good call
@Ed_the_Lion – daai kavaliers is se swaarde is ma stomp jong
@carol – 47
Hmm you can “butt in” by all means :rotfl:
@SA Barbarians – Markwaarde vir Tegniese Adviseur – Ek het geen idee nie, hang seker af hoe lekker kan hy koffie maak, en of die lemoen skywe ewe groot gesny is vir halftyd. LOL
@Mr-T – 45
Where is your ambition my boy!?!? “Al wen ons nie” Nee man, ons soek ‘n lekker harde game. Moenie nou al opgee nie! hehehe
@Mr-T – 52
OK dankie. Dis omtrent wat ek vermoed het. Dan behoort JF se oordrag fooi seker nie meer as so R10 000 te wees nie – sy bekendheid in ag geneem ……. 🙂
Nou terug ouens. Baas patroleer die gange vandag.
@Mr-T – einste ek dink daar het so 13 manne geloop in bloem het die leeus 16 miljoen gekos daai tyd
Smallies, did you see that the fukken Bulls deliberatley assaulted our captain out of the CC?
Helloooooooooo
Sorry, I had a telephone call with SuperBul…
Barra bing-ting-ting !
@Mr-T – as jy nou mooi dink wat is daar in jhb wat vir mossie daar hou stof crime taxies nigerians nog taxies
@SA Barbarians – Nee, julle verstaan verkeerd, die Leeus gaan die WP wen, maar die ref gaan in die laaste min die Leeus wen…Jy weet mos
Users Online
Total 325 users including 0 member, 325 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,841,830 Page Impressions
_