The Boland Cavalliers hosted the Blue Bulls in the second round of the Currie Cup this afternoon in Wellington, South Africa. The Blue Bulls scored 10 tries to romp to a 72 / 16 win.
Match summary curtecy of the Bulls Official web site:
The Vodacom Blue Bulls are back in the hunt for the Absa Currie Cup thanks to their 72-16 victory of the Boland Cavaliers on a beautiful spring day in Wellington on Saturday afternoon.
The Blue Bulls, who played in front of hordes of their fanatic supporters and scored 50 unanswered points in the second half, started off with some solid work in the scrums and lineouts and what was particularly impressive was they way that they have pounded the Cavaliers with their rolling mauls.
Thanks to their splendid start the Bulls camped in the Boland’s half in the first couple of minutes and it wasn’t long before John Mametsa score the first try after Heini Adams has taken a quick tap penalty.
In the 15th minute Mametsa’s partner on the wing, Gerhard van den Heever, finished off great work on his inside by Wynand Olivier, Zane Kirchner, Burton Francis and Heini Adams and at this stage the Bulls were playing the home side off the park.
Dewald Potgieter and his team mates were strutting their stuff with a lot of energy, commitment and enthusiasm and before they have reached the half hour mark centre Francois Hougaard scored his team’s third try thanks to a scintillating break by Olivier.
Olivier was as sharp as ever and after a couple of weeks on the sideline he showed that he is the perfect replacement in the national team for Jean de Villiers, who has departed for Ireland.
The Boland stayed within reach of the raging Bulls via three penalties by Danie Gerber’s son, Dandré and in the 35th minute they were suddenly close on the Bulls’ heels when lock Nico Esterhuyse dived over for his team’s first try.
Gerber converted and with Francis slotting a penalty after the siren has sounded the Blue Bulls were leading the Boland 22-16 at the break, but in the next 40 minutes the Bulls completely outplayed the Bulls.
The Bulls continued to chase the bonus point with some high pace, all out attacking rugby but unlike in the first 40 minutes Francis aimed for poles whenever his team received a kickable penalty.
Francis slotted his third penalty in the 46th minute and four minutes later Derick Kuün, who came on as a flank replacement, scored the Bulls’ bonus point try after another terrific rolling maul.
Kuün wasted no time to score his second in the 52nd minute and with the score at 37-16 coach Frans Ludeke decided to give a number of the substitutes game time. Francois Brummer replaced Francis at flyhalf, Hougaard move from centre to scrumhalf (with Marius Delport at outside centre) and due to Olivier’s ankle injury, Stefan Watermeyer played next to Delport in the midfield.
The Bulls did not lost a lot of momentum with most of the reserves on the park and in the 60th minute Kuün scored his hat-trick owing to another super rolling maul.
Tries by Gurthrö Steenkamp, Hougaard, Fudge Mabeta and Watermeyer followed in the last quarter and the end result was a stunning away victory for the Bulls where the forwards laid a solid foundation in the set pieces, with the backs striking whenever they had the chance.
For Ludeke and his team it was “mission accomplished” and now they will start focusing on next weekend’s crucial match at fort Loftus against the Free State Cheetahs.
Points:
Boland: 3 Penalties & 1 Conversion Dandre Gerber, Try Nico Esterhuyse
Blue Bulls: 3 Conversions & 2 Penalties Burton Francis, 5 Conversions Francois Brummer, Tries John Mametsa & Gerhard van den Heever & Francios Hougaard (2), Derick Kuun (3), Gurthro Steenkamp, Fudge Mabeta, Stefan Watermeyer
Teams:
Boland Cavaliers: 15 Hayden Groepes, 14 Alvin Hugo, 13 Danré Gerber, 12 Dewey Swartbooi, 11 Ernie Kruger, 10 Elgar Watts, 9 Marnus Hugo, 8 Junior Bester, 7 Rito Hlungwane (captain), 6 David Hendricks, 5 Nico Esterhuyse, 4 George Earl, 3 Kobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Charlie King, 17 Hein Myburgh, 18 Justin Peach, 19 Clemen Lewis, 20 Jané du Toit, 21 Wendal Wehr, 22 Zolani Mofu.
Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Francois Hougaard, 12 Wynand Olivier, 11 John Mametsa, 10 Burton Francis, 9 Heini Adams, 8 Dewald Potgieter (captain), 7 Jacques Burger, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Chiliboy Ralepelle, 1 Gurthrö Steenkamp.
Replacements: 16 Derick Kuün, 17 Dean Greyling, 18 Fudge Mabeta, 19 Dries van Schalkwyk, 20 Francois Brummer, 21 Stefan Watermeyer, 22 Marius Delport.
Referee: Paul Marks (Australia)
Assistant referees: Archie Sehlako, Marc van Zyl
TMO: JC Fortuin
Lyk my almal is nog in die ker…
Of babbelas!
Ek is weer terug hier nadat ek gistraand so bietjie die semelkop op Voldy se pressure so bietjie tot 5bar opgepomp het.
Sien jy mag nie eers daar n Rugby vraag vra nie of jy word gevloek en van alle dinge beskuldig. Foeitog.
Anyway ek blog nie meer daar, was net lus vir bietjie lag.
K9.
Vir wat gaan staan en verloor jou Leeuwen span dan nou teen Griekies?
More, more…. Sondag is battery-laai-dag… so ek is ontspanne en haastig vir niks.
11:30 steek ek die vuur aan, want vandag braai ek 2 vars, lig-gesoute snoek.
… en ek ken van snoek braai…..
Een snoek met knoffelbotter en bietjie suurlemoen…
Een snoek met botter en appelkooskonfyt…
Die geheim van snoek (en enige vis) is om dit nie oorgaar te maak nie en die witvleis van die vis klam te hou, sodat dit sappig is en nie naby aan droog is nie…. en vis maak jy oor ‘n stadige vuur gaar…
@grootblousmile – More GBS.
Ai man, hoe maak jy my nou lus met die kos.
@grootblousmile – Is dit nou regte botter of margarien?
@grootblousmile – Dis hoekom ek trots is dat ek daar geskors is!
@The-Pill –
En ek moet n halwe hoenner vreet?
Foto gekry?
276@The-Pill – Regte egte botter…
‘n Snoek het dik vleis…. so wat jy doen is jy vat ‘n skerp mes, sny sulke gleuwe oral in die dik vleis… sodat jy die botter daarin kan stop….
Snoek lê mos op sy vel en braai, mens draai dit nie om nie… mens hou dop, sodra die vis wit deurslaan bo, dan’s hy gaar, dan moet hy af…. mens maak genuine dit nie te gaar nie
@grootblousmile – Nee ek weet, ek braai nooit self vis nie, maar eet graag die wat my vriende opdis.
Ja, regte botter is die real deal. Moet nooit margarien gebruik vir kos nie. Dit is gemors. Net 1 molekule weg van plastiek.
@Stan – Watse foto? Of praat jy met GBS?
Ja met GBS…
@The-Pill –
279@The-Pill – Kyk Pille, ek wil nou nie jou vrinne ondersit nie… maar snoek is ‘n kuns wat bitter min braaiers (seker nie eers 5% nie) verstaan… ek hoop jou vrinne verstaan behoorlik van snoek braai.
281@Stan – Ja, foto gekry
@Stan – Ok.
Ek is nou so lus vir vreet ek kan iets oorkom. Kos gaan eers 1 uur reg wees. Moet nog 2 ure suffer.
@grootblousmile – Net die een doen. Net soos jy beskryf het. En een oom hier is n champion braaier. Hy braai net vleis en groente (vark).
Ek het al lekker gesmul.
Ek het self nounet n halwe hoenner en 6 piesangs gestofsuig….
@The-Pill –
Nou wannner is hy op?
Enige ander fotos algekry?
@grootblousmile –
@Stan – Piesangs die poering gewees? 😆
Omtrent ja!
Dis al waarop ek my hande kon lê!
Goeie potassuim wat baie help om die melksuur af te breek in die spiere as jy styf of seer is.
@The-Pill –
En middag ete sal tuna en 6 eiers wees. sonder die geel.
@Stan – Ja jou maag is seker styf en seer na daai halwe hoener.
Hey disprin, waars jy nou?
@The-Pill –
Nooit n halwe hoenner is opwarming….
Twee groot hoenners( sonder vel en bene) is niks na n harde gym sessie nie….met n 2 L shake om dit af te spoel!
@Stan – Oh i see!
Jys n groot eter.
Ek try afskaal nadat ek 125 op die skaal gesien het. Nie dat ek n vetgat is nie. Darm net onder die 2 meter.
Eks weer die teenoorgstelde….
Ek sky om weer so 5 kgs op te tel tot 98 kgs….
Hoe oud is jy nou?
@The-Pill –
Ek sien die snoekbraaier is weer op die lug….
@Stan – 33 jaar.
Eish, nog baie tyd vir jou…..
as jy nader aan 50 as 45 is, raak fiks bly nie meer so maklik nie….
@The-Pill –
Ek sien Alfa Bravo en die Dweper is ook op die lug….
@Stan – Bom dia Patrao! Como Esta? More baas hoe gaan dit!
Users Online
Total 183 users including 0 member, 183 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,833,480 Page Impressions
_