The Currie Cup Match between the Boland Cavaliers and the Sharks took place at Boland Park, Wellington, SA at 15:30 local time, with the Sharks winning with ease, 48 / 3.
The Sharks scored 8 tries in demolishing Boland as they notched up yet another win to stay top of the Currie Cup Log.
This was the Sharks second win from the scheduled two outings aginst Boland, the previous encounter at ABSA Stadium, Durban having ended in a 46 / 10 win for the Sharks.
Boland held on bravely at the start of the match but faded more and more as the match progressed. After 20 minutes gone, the score was already 12 / 0 in favour of the Sharks.
To be honest, nobody expected Boland to worry their much stronger counterparts and the end result was totally expected.
Boland even managed to score a solitary penalty in the First Half and with a score of 19 / 3 at Half time, some harsh words must have been spoken in the Sharks camp… this was simply not good enough against the lowly Boland.
After Half time the Sharks came out firing and continued the pressure right until the final whistle, running in 6 tries in the Second Half.
Points:
Boland: 1 penalty by Elgar Watts
Sharks:
Tries by Daniel, Burden, Botes (3), McLeod, Mvovo, Dumond
Conversions: Hernandez (3), Swanepoel
TEAMS:
Boland Cavaliers: 15 Llewellyn Adonis, 14 Deon Scholtz, 13 PJ Vermeulen, 12 Hein Myburgh, 11 Cornal Hendricks/Alvin Hugo, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Zandré Jordaan, 7 Carel Hoffman, 6 Wendal Wehr, 5 Rito Hlungwane, 4 George Earl, 3 Jané du Toit, 2 Clemen Lewis (captain), 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Harry Vermaas, 17 Johan Roets, 18 Nico Esterhuyse, 19 An other, 20 Denzil Willemse, 21 Ernie Kruger, 22 Justin Peach.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Melusi Mthethwa, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Ross Cronjé, 21 Monty Dumond, 22 Andries Strauss.
Referee: Peter Allen (Scotland)
Assistant referees: Matt Kemp, Eugenia Daniels
@trupisero – Totsiens Trupi.
@Pietman –
Ek sal updates post soos ek hulle kry Pieta, dan lees jy net hier.
@trupisero –
Cheers
@Fern – Wees versigtig vir Ex player. Hy is weer single.
179@Ed_the_Lion –
Biscuit is Van Deventer. Hy speel nou by die 0/21s LEeus meestal. Hy is n Drommie.
175@Ed_the_Lion –
Jok of kroek jy vir BDB??? Nou weet ek nie meer wat om te glo nie Eddy… 😛
@Supa Die Bloubul – OOOO, ok. My fout, ek vra nederig omverskoning. Ek voel ook nou soos ‘n dommie.
@Ed_the_Lion –
Ek sal dankie.
Ek drink net daar by die lughawe,gaan nerens heen saam met hulle nie.Hulle gaan na dieselfde soort plekke waar jy uithang.
Daai plekke waar jy moet betaal om in tegaan en baklei om weer uit tekom.
184@Ed_the_Lion –
hehehe…teen daai tyd het hy dalk al weer n ou.
Elapsed Time: 55 mins
Both teams are searching for what appears to be elusive tries in the second half, the breakdown area a bit of a mess. Boland have conceded another penalty for an infringement at the ruck and from 35m out, Terblanche kicks to touch again.
19-3 Sharks
176 @Pietman – Pieta, ek neem aan jy weet ‘n mens kan meer as een webblad op ‘n slag oophê op jou rekenaar. Skuus, as jy dit reeds geweet het, maar dit was vir my (wat nie te slim is met rekenaars nie), die wonderlikste uitvindsel sedert roomys, toe ek dit agtergekom het !
188@Fern – Dit is die lekkerste plekke. Oppad uit kry jy sommer jou geld terug met rente.
@Fern –
O?
Nou watse lugdiens is dit, Kenian Air?
Ek weet Carol-hulle het laas met dit gevlieg.
Moet jou se, ek is nou nog moerig vir die Kaapse lughawe, daai plek is vrek duur.
R20 vir n lou 340ml botteltjie Castle, en dit by n toonbank in die oop area.
Flippin’ duurder as hier.
187@Ed_the_Lion –
Jy moet se as ek jou die Leeus spelers moet kom leer. hehe
@Supa Die Bloubul – Teen daai tyd het sy ou hom al 3 keer gelos.
@bdb –
Ja, ek het hom so, dankie.
Ook maar pas daaraan gedink!
@Pietman –
Nee dis met KLM.Vlieg van Cpt na Amsterdam en dan na Dublin.
Die bier is so duur want jy sit in n “internasionale” area.
Ek gaan weer met twee hande drink op die vliegtuig.
@Supa Die Bloubul – Nee wat. Solank hulle die Bulle wen is ek happy. Nie nog ander hulp nodig nie.
200
Elapsed Time: 58 mins
The Sharks drive all the way to the line following the lineout but don’t get over, however penalty advantage hasn’t accrued and The Sharks opt for the lineout again. The ball is recycled through upteen phases and spun across the face of the tryline for a good 2 minutes but the opportunity fails to be converted.
Sharks het 20min oor om bonuspunt te kry.
@Fern –
Daai KLM is lekker, dink jy staan n halfuur oor in Frankfort.
Van Schipol af Ierland toe is gou, 90 minute of so.
Jy is reg, die bier was by internasionaal.
Hulle roof man daar hoor.
Wonner waar is daai ‘omroeperslet’ van ons?
203@Pietman – Wie is dit?
@Pietman –
Wie?
Try sharks! Bonuspunt.
Elapsed Time: 60 mins
The Sharks scrum is too strong, forcing the penalty and once more, they kick to touch, win the lineout and look to set up a tryscoring move. This time the forwards drive it up, the maul stops then collapses, is reformed and then finally the referee lifts his arm to signal the try.
24-5
@Pietman –
Die mense is nie daar om jou vriend tewees nie,hulle wil geld maak.
Ek stop oor vir 2 ure in Schipol en dan vlieg ek met Ierland se nasionale lugredery.
Die kakste internasionale vlug wat ek al gehad het was op Air NZ.
KP, ek sien jou.
@Ed_the_Lion –
Kruip hy weer weg.
Pietman, as jy ‘n Rennies of American Express kredietkaart het, kan jy mos in die lounge gaan sit.
Users Online
Total 115 users including 0 member, 115 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,834,710 Page Impressions
_