The Currie Cup Match between the Boland Cavaliers and the Sharks took place at Boland Park, Wellington, SA at 15:30 local time, with the Sharks winning with ease, 48 / 3.
The Sharks scored 8 tries in demolishing Boland as they notched up yet another win to stay top of the Currie Cup Log.
This was the Sharks second win from the scheduled two outings aginst Boland, the previous encounter at ABSA Stadium, Durban having ended in a 46 / 10 win for the Sharks.
Boland held on bravely at the start of the match but faded more and more as the match progressed. After 20 minutes gone, the score was already 12 / 0 in favour of the Sharks.
To be honest, nobody expected Boland to worry their much stronger counterparts and the end result was totally expected.
Boland even managed to score a solitary penalty in the First Half and with a score of 19 / 3 at Half time, some harsh words must have been spoken in the Sharks camp… this was simply not good enough against the lowly Boland.
After Half time the Sharks came out firing and continued the pressure right until the final whistle, running in 6 tries in the Second Half.
Points:
Boland: 1 penalty by Elgar Watts
Sharks:
Tries by Daniel, Burden, Botes (3), McLeod, Mvovo, Dumond
Conversions: Hernandez (3), Swanepoel
TEAMS:
Boland Cavaliers: 15 Llewellyn Adonis, 14 Deon Scholtz, 13 PJ Vermeulen, 12 Hein Myburgh, 11 Cornal Hendricks/Alvin Hugo, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Zandré Jordaan, 7 Carel Hoffman, 6 Wendal Wehr, 5 Rito Hlungwane, 4 George Earl, 3 Jané du Toit, 2 Clemen Lewis (captain), 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Harry Vermaas, 17 Johan Roets, 18 Nico Esterhuyse, 19 An other, 20 Denzil Willemse, 21 Ernie Kruger, 22 Justin Peach.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Melusi Mthethwa, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Ross Cronjé, 21 Monty Dumond, 22 Andries Strauss.
Referee: Peter Allen (Scotland)
Assistant referees: Matt Kemp, Eugenia Daniels
150
@bdb – Ek stem saam. Daai verloor teen Griekwas en die Tjarks in die blik gaan die Leeus nog kos die jaar.
147 @Supa Die Bloubul – lyk my die enigste goeie ding wat uit hierdie wedstryde kom, is vir die groter unies om te sien watter spelers van die kleiner unies kan hul aankoop vir volgende jaar. Amper soos proewe.
@Pietman –
Ja, dis jammer Pieta. Dink regtig nie daai ouens baat by CC speel en weekliks hulle gatte sien nie.
@Ed_the_Lion –
Ek sien deur jou maat! In plaas van 150 en 150c post, skryf jy elke keer vinnig iets en post dan dadelik daarna. Jy wil maar nie fair speel nie ne? 😉
@Ed_the_Lion –
Ek het vergeet, het die Leeuwens teen Griekwas verloor in Jhb?
@Supa Die Bloubul – Nee my maat dit is nie waar nie. Ek skryf my post en sien ….” O Bliksement…149 “. Toe laat gaat ek met daai 150. As jy voel ek kroek hoef jy nie geluk te sê nie. Dit maak seer maar ek sal dit maak.
@Pietman – Ja Pietepedia. Met 3 of 4 punte. Dink dit was 23-19 gewees.
@bdb –
Ja dis waar. Maar die kein unies gaan nooit n realsitiese kans het nie. En die CC raak lekker afgewater sonder die Bokke. Hulle moet die CC vir die span gee wat in die s15 sy konferensie wen. Dis die Bulls, Haaie, Stormers, Lions en Cheetahs se sterkste spanne teen mekaar. Home and away.
152 @Ed_the_Lion – dit maak ‘n wen vir die Leeus ook baie belangrik more in BFN. Maar, Baywatch is al weer beseer, nie goeie nuus nie.
@Ed_the_Lion –
Gaan kyk by 100 en 150. Net voor die post het jy vinnig iets gese. By 149 het jy die score gese wat ek twee keer voorheen gese het! hehe Maar as jy vir my se jy het nie, glo ek jou en se ek BAIE GELUK!
Nou waar is Ex-Player se verslag, hy sit seker nou eers in die bar en nonsens praat?
160@bdb – Eerlik dink ek nie Baywatch se besering is so ernstig vir die span nie. Nou kan Biscuit (Minnie) van die begin af speel. Ek is ook ‘n moesa France vd Merwe fan, so laat Baywatch maar rus. Ek dink nie ons gaan daai blikore in Bloem looi nie.
161@Supa Die Bloubul – Ek het nie gelees en gesien jy het die score gepost nie. Ek was op Skype saam GBS om dinge vir jou lekkerder te maak. Ek kan in jou stem hoor jy is baie skepties, so ek gaan nie daai geluk aanvaar nie. Jy is net kwaad want ek het jou ‘n rat voor die oë gedraai.
Of so nie, is Ex-Player een van die gaste hier….ek sien hulle getalle groei al weer.
163@Ed_the_Lion –
Is Biscuit nie Johan van Deventer die ander fetcher nie??
@Ed_the_Lion –
Dis reg. Ek het geluk gese, as jy nie wil aanvaar nie is jou saak!
Supa en Ed: toe nou toe nou maatjies, julle het elkeen al baie keer gewen, en daar sal nog baie meer geleenthede wees.
Onthou net wie het 10 000 gekry. 🙂
Australian Trophy Cabinet for sale –
large as it has held The Ashes, Rugby League World Cup, Rugby Union World Cup, Tri Nations, Davis Cup and Hockey World Championship amongst others.
Contact 0800 LOST-THE-LOT or Ricky Ponting and Sterling Mortlock as the lead brokers.”
@Pietman –
Mirrag,ek en Ex-Player en KingPaul gaan Nov n paar biere drink daar by die lughawe.Ek is daar vir 4 ure so ek het besluit om hulle goedgunstelik tehelp.
@trupisero –
Ja jou geutrot,hoe loop dinge?
@Fern –
Watse lughawe, in Ierland?
171@Fern –
Als wel slakgevreet.
Elapsed Time: 45 mins
The second half is underway as The Sharks earn a penalty on attack and again kick to touch, winning the lineout and taking the ball from one side of the field and back again, but at the breakdown, a knock ends the promising movement.
@bdb – EK het so bietjie gejok oor die 10000. Was nie lus om te gaan soek nie, toe trek ek name uit ‘n hoed uit 😆
@Supa Die Bloubul –
Ek sien daai Sharks site refresh net elke drie minute, so dis maar n rondspringery soontoe en terug heeltyd….
168@bdb –
Geluk BDB!
right eks weg.
Cheers julle
@Supa Die Bloubul – Kan wees, ek het ‘n foto gekry toe dag ek die is Minnie. EK kan verkeerd wees.
@trupisero – @Pietman –
Nee,ek vlieg eers van Jhb na Cpt toe en vandaar landuit.
Bly om tehoor Trup.
Users Online
Total 189 users including 0 member, 189 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,840,300 Page Impressions
_