The Currie Cup Match between the Boland Cavaliers and the Sharks took place at Boland Park, Wellington, SA at 15:30 local time, with the Sharks winning with ease, 48 / 3.
The Sharks scored 8 tries in demolishing Boland as they notched up yet another win to stay top of the Currie Cup Log.
This was the Sharks second win from the scheduled two outings aginst Boland, the previous encounter at ABSA Stadium, Durban having ended in a 46 / 10 win for the Sharks.
Boland held on bravely at the start of the match but faded more and more as the match progressed. After 20 minutes gone, the score was already 12 / 0 in favour of the Sharks.
To be honest, nobody expected Boland to worry their much stronger counterparts and the end result was totally expected.
Boland even managed to score a solitary penalty in the First Half and with a score of 19 / 3 at Half time, some harsh words must have been spoken in the Sharks camp… this was simply not good enough against the lowly Boland.
After Half time the Sharks came out firing and continued the pressure right until the final whistle, running in 6 tries in the Second Half.
Points:
Boland: 1 penalty by Elgar Watts
Sharks:
Tries by Daniel, Burden, Botes (3), McLeod, Mvovo, Dumond
Conversions: Hernandez (3), Swanepoel
TEAMS:
Boland Cavaliers: 15 Llewellyn Adonis, 14 Deon Scholtz, 13 PJ Vermeulen, 12 Hein Myburgh, 11 Cornal Hendricks/Alvin Hugo, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Zandré Jordaan, 7 Carel Hoffman, 6 Wendal Wehr, 5 Rito Hlungwane, 4 George Earl, 3 Jané du Toit, 2 Clemen Lewis (captain), 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Harry Vermaas, 17 Johan Roets, 18 Nico Esterhuyse, 19 An other, 20 Denzil Willemse, 21 Ernie Kruger, 22 Justin Peach.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Waylon Murray, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Melusi Mthethwa, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Ross Cronjé, 21 Monty Dumond, 22 Andries Strauss.
Referee: Peter Allen (Scotland)
Assistant referees: Matt Kemp, Eugenia Daniels
Ek gaan seker so net na halftyd daar aankom, maar sal julle so vinnig moontlik probeer scores deur stuur. Goooooooo Boland (probeer dit onder 50 hou!)
By the way – sien die reff kom vanaf Scotland – gaan interesant wees
Ag fok – en hulle het alweer ‘n vrou vir touch judge!!!!!
Daai touch judge het amper die WP gekos in hulle game teen die Lions!!
sug
ok, boland, uhm … wen hulle?
Wonder hoekom speel die klein gat voeler (Kockott) nie, is hy beseer?
3@Ex Player – SMS my die scores elke keer as daar gescore word..samblief.
My span klaar gewen?
KP – gaan jy & exP game toe?
Ek sien Radio Sonder Mense en ookie enige ander blerrie stasie soos Radio 2000 saai die game uit nie !
Miskien het die Official Sharks site live scoring… sal maar loer en julle op hoogte hou.
@grootblousmile –
Dog dan jy vra Piet Verdriet om jou te SMS?
@trupisero – Go Boland!!!!!!!!!!!!
10@trupisero – Hellooooooo Trupi, jou blikskottel !
@Supa Die Bloubul –
Gaan soek vir jou `n happy ending…:)
12@grootblousmile –
Wat se die grootblouwebmonster?
14@trupisero – Stil bek is ‘n heel bek…
@trupisero – 14
Dink jy jou team gaan dit maak vandag?
15@grootblousmile –
Ek koggel maar so in die hardloop!
@trupisero – @8
Ex Player sou saam met sy poplap gegan het, maar aaaaaalmal weet mos wat daar gebeur het… 😆
My swaertjie het my gisteraand so terloops gevra of ek saam met hulle wil gaan kyk, so ek hoop maar hy onthou van my. Anders suip ek maar weer by die huis….
Sal jou sms GBS – my baas mik mik so om spanner in die works te gooi – maar behoort dit te maak!
13@trupisero –
hehehe shame, ons moet teletubbie n slag ondersteun. Dis juis hoekom ek Boland skree vandag!
Trupi – ek gaan gaan – saam met my eks – hahahaha – so flok julle – julle gaan weereens dieselfde ou vrouens by kom – ek het verskeidenheid – hehehehe
@ashley –
Lyk na n lekker dag daar op Wellington, sonnig sien ek.
Jy daar, waar sit jy, hoofpawiljoen of oorkant, of in daai losies?
Daar staan n ou met n pienk hemp en n geel das en n mooosa afro met n glas Oom Tas in die hand, by die houtreeling voor die losie.
Is dit jy, waai laat ek sien of jy my hoor….
Ok, daar draf hulle op, ek sien Boland speel in wit truie vandag.
@Ex Player –
So waaroor dink jy gaan jy en jou ex gesels?
22@Pietman –
hehehe…
KP/ExP–laat my weet of julle gaan — dalk kom support ek die ref.
@Pietman –
Word die game iewers uitgesaai of spot jy sommer?
23@Pietman –
Vlag klaar gehys?
Ek wonder of daai lynregter John Daniels se sussie is?
Is sy die enigste vroulike lynregter in die land?
24@Supa Die Bloubul –
Hy speel net met sy ekse — waar dink jy kom sy nic vandaan?
@trupisero –
Wees anders man, gaan support die Bulle tussen daai klomp WP’s!
Users Online
Total 250 users including 0 member, 250 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,835,058 Page Impressions
_