The Boland Cavalliers took on the Griquas this afternoon at 15:00 at Boland Park, Wellington. The Griquas scored 5 tries, earning their bonus point for tries and continue to march towards a possible semi-final. They won 31 / 23.
Boland went ahead early on, leading 6 / 0 after about 12 minutes and put up a game performance right through-out the 80 minutes.
Griquas was clearly focussed on scoring tries and at the end of the First half, Griquas had already scored 3 tries.
Griquas led 21 / 9 at the break.
In the second half the match became a bit stale at times, with Boland scoring te first try in the half, to be countered by a try by Griquas near the end. Boland, however, was not done yet and scored a final try on full time.
For a semi-final contender, Griquas certainly did not look the part. They have tough games ahead against most of the BIG Unions and would have to put foot on the pedal to continue their good run.
Boland has only won one match in 10 weeks of Currie Cup ruby, against the lowly Leopards in round one, deserving to be near the the bottom of the Log.
Griquas now have 34 Currie Cup Log points and temporarily moves to top of the Log.
Points:
Boland: 3 Penalties & 2 Conversions Justin Peach, Tries Junior Bester & Wendal Wehr
Griquas: Tries Barry Geel, Wilmaure Louw, Naas Olivier, Rohan Kitshoff & Trompie Nontshinga, 3 Conversions Naas Olivier
Teams:
Boland Cavaliers: 15 Hayden Groepes, 14 Cornal Hendricks, 13 PJ Vermeulen, 12 Dandré Gerber, 11 Justin Peach, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Junior Bester, 7 Rito Hlungwane (captain), 6 David Hendricks, 5 Nico Esterhuyse, 4 George Earl, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Conrad Burke, 17 Jané du Toit, 18 Wendal Wehr, 19 Zolani Mofu, 20 Denzil Willemse, 21 Dewey Swartbooi, 22 Alvin Hugo.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Trompie Nontshinga, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Cecil-John Kemp, 4 Jacques Lombaard, 3 Albertus Buckle, 2 Rayno Barnes, 1 Zane Killian.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Ruaan du Preez, 18 Nolan Clarke, 19 Sean Plaatjies, 20 Dewald Pretorius, 21 Jaco Bekker, 22 Gavin Passens/Richard Lawson.
Referee: Stuart Berry
Assistant referees: Mlungiseli Mdashe, Marc van Zyl
208@Supa Die Bloubul – Rassie sal vir julle die hele WP span gee vir daai drie ouens. Julle kan dalk vir Habana o terug kry.
209@Supa Die Bloubul – OOOOOOOOO 🙁 Ou sement. GBS gaan weer sukkel sukkel deur die naweek gaan.
@Scrumsaam – Dit is natuurlik as Earl vir boet volg.
@Ed_the_Lion –
Hulle is bietjie jonk vir Rassie se smaak. Hy verkies meestal ouens op pensioen. 😕
Ek kyk nou na die log na die Kwasse se wen vanmiddag.
Die span wat die grootste druk het hierdie naweek, is verseker die Ctahs, veral met die moeilike wedstryde wat in die weke daarna vir hul wag (BB en Sharks albei weg). Hulle is nou op 24 punte, 10 punte agter Kwasse. As hul more verloor, gaan dit net moeiliker raak. Verwag ‘n riller more in Bloem. WP sal weer speel met die wete dat hul moet verder voorkom op die log, veral met die oog op tuissemi- selfs moontlike finaal tuis, en natuurlik ook met die wete: die CB begin eintlik volgende week.
212@Ed_the_Lion –
As Casper eers opdaag gaan hy k@k!! 😎
@Ed_the_Lion – IS die storie dat die lions nuwe ouens gesign het waar of is dit net n storie om hul supporters happy te hou?
213@Supa Die Bloubul – Marius kan miskien die ouederdom maak vir Rassie. Hy is darem al 14 jaar by die Bulle.
215@Supa Die Bloubul – Hy is in groot moeilikheid nou.
@Scrumsaam – Storie is baie waar Scrumsaam.
@bdb –
Ja, dit gaan van die Cheetahs afhang of die Kwas dit gaan maak. As hulle daai drie games verloor, het die Kwas n kans. Maar die Kwas het Leeus, WP, Bulle en Sharks wat wag. Hulle gaan lucky wees as hulle 4 logpunte verder byvoeg.
Geluk Griekwas met julle wen. Ek praat later ouens.
Sal like om te weet wie dit nou is,groot staads geheim lyk dit vir my..
217@Ed_the_Lion –
Marius het nou eers 24 geword, Rassie sal hom eers koop oor so 10 jaar as hy AJ, Percy ens se ouderdom begin bereik.
221@Scrumsaam –
Jorrie Muller, Brian Lima en Caster Semenya 🙄
216@Scrumsaam – nie waar nie, hul het wel glo ‘n paar ondersteuners ‘ge-sign’, daar is glo nou 5 van hulle wat volgens kontrak gebonde is om Cokepark toe te gaan volgende seisoen … wen of verloor.
Ja nee die kwas het so goed begin en nou sak hul uit met een moerse spoed..
224@bdb –
Bwahahahaha!
223@Supa Die Bloubul – nou wat is die ‘verdict’, is sy ‘n hamburger of ‘n worsie ?
225 @Scrumsaam – wel, hul sak in ‘n goeie rigting, want hul is bo aan die log !
… en ek së, Sproetjies, liefling…
Kyk as Kakpraat kolle was, was Ed en Supa beide nou Leopards…
ja ek gaan volgende week maar daar verby stap met die toks sak in die hand kanse is goed dat ek gesign word en so bietjie extra sak geld kan verdien..
227@bdb – ‘n Hamburger met ‘n worsie in die middel…
Hehehe
223@bdb –
Klink my syt altwee bestel….
@grootblousmile – As kakpraat testosterone was, was hulle wereld klas atlete
232@Supa Die Bloubul –
Bedoel 227
@bdb – ja tot hul weer die groot games speel dan, lyk dit weer soos n krieket score waarop die proteas sou trots gewees het…
@bdb – Smaak my Bosmossel met 2 perels binnekant!
@grootblousmile – @SA Barbarians –
Het julle twee klaar julle middagslapie gevat? Hoe laat begin die Bingo?
229 @grootblousmile – sê hulle !
230: deesdae vat hul glo ouens ook wat met handsakke daar verby stap.
237@Supa Die Bloubul – Bingo is K9 se game… ek speel jukskei… en rolbal
@grootblousmile –
Pasop dat jy nie verkeerde bal raak rol nie…
Users Online
Total 232 users including 0 member, 232 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,112 Page Impressions
_