The Boland Cavalliers took on the Griquas this afternoon at 15:00 at Boland Park, Wellington. The Griquas scored 5 tries, earning their bonus point for tries and continue to march towards a possible semi-final. They won 31 / 23.
Boland went ahead early on, leading 6 / 0 after about 12 minutes and put up a game performance right through-out the 80 minutes.
Griquas was clearly focussed on scoring tries and at the end of the First half, Griquas had already scored 3 tries.
Griquas led 21 / 9 at the break.
In the second half the match became a bit stale at times, with Boland scoring te first try in the half, to be countered by a try by Griquas near the end. Boland, however, was not done yet and scored a final try on full time.
For a semi-final contender, Griquas certainly did not look the part. They have tough games ahead against most of the BIG Unions and would have to put foot on the pedal to continue their good run.
Boland has only won one match in 10 weeks of Currie Cup ruby, against the lowly Leopards in round one, deserving to be near the the bottom of the Log.
Griquas now have 34 Currie Cup Log points and temporarily moves to top of the Log.
Points:
Boland: 3 Penalties & 2 Conversions Justin Peach, Tries Junior Bester & Wendal Wehr
Griquas: Tries Barry Geel, Wilmaure Louw, Naas Olivier, Rohan Kitshoff & Trompie Nontshinga, 3 Conversions Naas Olivier
Teams:
Boland Cavaliers: 15 Hayden Groepes, 14 Cornal Hendricks, 13 PJ Vermeulen, 12 Dandré Gerber, 11 Justin Peach, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Junior Bester, 7 Rito Hlungwane (captain), 6 David Hendricks, 5 Nico Esterhuyse, 4 George Earl, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Conrad Burke, 17 Jané du Toit, 18 Wendal Wehr, 19 Zolani Mofu, 20 Denzil Willemse, 21 Dewey Swartbooi, 22 Alvin Hugo.
Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Trompie Nontshinga, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Cecil-John Kemp, 4 Jacques Lombaard, 3 Albertus Buckle, 2 Rayno Barnes, 1 Zane Killian.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Ruaan du Preez, 18 Nolan Clarke, 19 Sean Plaatjies, 20 Dewald Pretorius, 21 Jaco Bekker, 22 Gavin Passens/Richard Lawson.
Referee: Stuart Berry
Assistant referees: Mlungiseli Mdashe, Marc van Zyl
Wats die score???
@grootblousmile –
Ek is hier op n kusdorpie.
Drink so n witblits gedoente.
Nie eintlik n verskeidenheid te drinke hier nie, afgelee wereld, aan die Sjinese kus.
So, ek is maar op die plaaslike mampoer.
120@Ed_the_Lion – watter tyd daar by jou is die bokke wedstryd ?
Game het maar nou effe stagneer
As die telling so bly gaan ek weer n geel kepsie opsit 🙂
@Ed_the_Lion -lyk my ons gaan omtrent dieselfde tyd klaar maak by die werk, hel die is nonsens het iemand nie die wen lotto nommers wat ek kan gebruik nie?
Try Nonchinga vir Kwas
@bdb – Watter tyd is die Bokke, SA tyd?
123@bdb – Hoe laat is die game by julle. Dan kan jy 6 ure aftrek, dit is hoelaat dit by my sal wees.
@Scrumsaam – Kyk my maat, as ek die lotto hier klap, slaan ek sommer $200 000 000 op een slag. Dan koop ek die Coke Blik terug.
As Bulle en Cthas more verloor, sonder enige bonuspunte, dan is die Kwasse 8 punte voor Bulle en 10 punte en 9 punte voor Cthas. Hul kan dalk nog verras en die 4de plek inneem in die semi’s, as hul dan 2 uit hul laaste 4 wen, en bonuspunte kry in die 2 wat hul moontlik gaan verloor.
128@Pietman – 9:35
@Ed_the_Lion – koop eerder dan n wynplaas in die kaap, of iets maar die coke blik kani n goeie belegging wees nie…
128@Pietman – 09h35
Try Boland…. Weyer
@grootblousmile –
Thx.
4:35 by my en dan is ek terug by die huis, so sal my pas.
Die slegste losskakel in die land wat ek nog gesien het hierdie jaar, is Francis.
Wat dink julle ouens ?
132@Scrumsaam – Nee wat, ek koop die coke blik en al die geboue om die blik. Maak kuier en parkeer areas.
133@bdb – Dit beteken ek staan 3:30 op om die ruggu te kyk.
@bdb – as die kwas vierde eindig beteken dit hul speel teen die WP in die semi so dan het die WP al n voet in die finaal, en dalk nog n hand op die cup…
Final score Kwas 31 / 23
Maar 8 punte verskil.
@bdb – Nee, hy is ok.
Maar hy is n hardlopende losskakel, nie n taktikus nie.
139@grootblousmile – Ek het Griekwas gekies met 8. hehehehehe
@bdb –
Moenie dat Van Straaten dit hoor nie! Gaan lees die CC preview thread. Hy is mal oor Francis. Op keo het hy gese Francis is beter as Morne, op RT het hy gese Francis is beter as Hernandez en op die Bulls site het hy gese Francis is oppad om beter as Carter te word!
@grootblousmile –
Was n baie closer game as wat ek verwag het.
@Scrumsaam –
Kwas gaan nie semis haal nie.
@Ed_the_Lion – hel dis vroeg, ja kan nog onthou toe daar nog toere was na New-Zealand en ek moet 4:00 opstaan in die oggend om die bokke te sien speel, was moeilik maar as die bokke wen is dit die moeite werd..
@Pietman –
Francis het talent, maar hy is nog ver van n totale loskakel af. Hy speel een week goed, ander week swak. Ek verkies eintlik Brummer maar selfs hy sukkel sover.
145@Scrumsaam – Dit is vroeg maar as ek so 1 uur gaan slaap sal ek uitgeslaap wees vir die game 😆
ek het kwas gehad met 10, nie te sleg nie..
@Supa Die Bloubul –
Experience is die enigste ding wat ‘n ou konsistent maak.
@Scrumsaam –
Ek het Kwas met 6 gehad.
Users Online
Total 115 users including 0 member, 115 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,834,481 Page Impressions
_