The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.

Werner Kruger © Gallo Images

Curtecy Blue Bulls Official web site.

Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.

Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.

The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.

502 Responses to Blue Bulls injury update

1 4 5 6 7 8 17
  • 151

    149@grootblousmile
    nee lekker grs
    hoes dinge aan jou kant?

  • 152

    @Ashley
    Ek sien jy is nou n ‘regse’, volgens party ouens daar ‘annerkant’…..
    Jy jou afro nou ‘poenskop’ gesny of wat?
    Jy en jou bra Pieta moet ligloop daar in die Perel met julle se groot snorre, die mense sien julle later verkeerd aan, veral met die dat julle beide vuil modderbesmeerde Hi-Lux bakkies ry deesade 🙂

  • 153

    En verkieslik een waar jy nog al jou enamel het!
    @bdb

  • 154

    146@Ashley – jy sien, daai dag toe jy my foto geneem het, het ek ‘n blou trui aangehad … jy was duidelik daardie dag ook nie nugter nie, jy het net strepies gesien !

    148: Ed, dit sal jou leer om weer iets verkeerd te sê van die Bulle …

  • 155

    152@Pietman
    ja ekt so aangeneem (aangesien sommige van hulle net praat vd wittes op die site)
    ….
    of dink j hulle’t my al vergeet? 😯

  • 156

    Bwahahaaa!!!!!!!!!!!!
    Al te lekker lag ek nou. Ashley n regse. Wies die brood wat hom n regste noem?

    @Pietman

  • 157

    @Stan – Kyk ou Stan ek glo ons het al daai kant ook gepraat, ons steun gelukkig dieselfde span en ek het gesien gister of was dit vanmore dat jy Tiger en Mmametsa ondersteun(reg). So jy is nie wat baie wil beweer nie. Ons het maar name wat liefs nie genoem moet word op so n blog nie, maar allal groei maar nog , so daardie slipups van jou sal minder word met die tyd.

    Dit is net lekker om so n gedugte Blou Bul ondersteuner in ons geledere te he. Gister het ek bietjie gaan lees op voldys, moer jy is nog in baie manne se geheuens daar. Jy het n blywende impak daar gemaak. Hulle wag natuurlik dat jy implode maar ek weet so groot man soos jy gaan nie in daai strik trap nie.

    Verder is dit nou pylvak tyd vir ons en die Bulle , die haat en nydigheid sal nou toeneem met elke wen deur ons geliefde span. Maar ons weet waneer om te spog , n eerste plek op die log is nie nodig nie, ons moet net daar kom , die res ken ons.

  • 158

    @bdb – Ek het myself geban want ek het perongeluk gesê, die bulle het ‘n goeie game gespeel. Ek het myself amper ‘n permanent ban gegee. 🙂

  • 159

    @Ashley
    Nee, klink my hulle dink darem nog aan jou…
    Jy onthou mos nog daai liedjie van Groep 2, ‘Dink jy darem nog aan my’?
    Ek dink Dawn verlang jou kwaai my bru….regtig.

  • 160

    158 @Ed_the_Lion – nou dat jou span so te sê uit is, kan jy maar jou groot blou bul vriende oorkant die Juksei ondersteun, of hoe ?

  • 161

    @Pietman – Dis daai liedjie wat my lewer Saterdagoggende vir my sing.

  • 162

    Van regses gepraat:
    Ek behoort mos aan die AP kerk.
    Baie lekker kerk, maar ons sukkel so bietjie met die singery want die orreliste weier om op die swart note te speel!
    En almal sit van regs na ver regs, niemand aan die linkerkant nie!

  • 163

    158@Ed_the_Lion
    ekt dit ook al oorgekom (die bulle geprys).
    maar gelukkig is ekkie dommie.
    dan sê ek eenvoudig vir myself
    “self, ek dink jy moet jou eie polse nou maar afkou”.
    dan probeer ek dit doen,
    maar
    sonder voortande is dit mos nou nie moontlik nie!! 😉

  • 164

    159 @Pietman – “Dink jy darem nog aan my?” … is wat Ashley se lewer elke oggend vir hom sing … 🙂

  • 165

  • 166

    @Stan
    Cab, skop en daai ouens.
    Se hy is n verraaier, se hy het Orania toe getrek…..
    Hulle ken klaarblyklik nie vir Ashley van Schoonspruit soos ek hom ken nie…..hy is n man wat sy eie kop volg en werk vir sy eie goete, nie n ou vir ‘handouts’ nie.
    Hulle Paarl-ouens volg hulle eie kop, glo my….ek ken hulle, hardegat soos kan kom.

  • 167

    163 @Ashley – LOL !

  • 168

    162@Stan – nou wat van #119 ?

  • 169

    163@Ashley – Great gesê Ashley. hehehe. Ek het my voortanne ook uitgemoer nadat ek die bulle geprys het. bwhaahaha.

    @bdb – Sal maar sien wat gebeur. Ek het net een span BDB en dit is die Leeus. Gee nou nie meer regtig om wat in die semis gebeur nie.

  • 170

    Al te lekker lag ek nou alweer….
    Ek is seker al 5 jaar daar weg by die bergdwerg en sy blinde gespuis….en hulle praat nogsteeds oor my?
    Bwahhaa!!!!!!!!!!!
    @superBul

  • 171

    164@bdb
    vely vely funny, nê?

  • 172

    @Ed_the_Lion – Neee Ed…as die Leeus nie meer daar is nie kan enige span maar wen net solank dit nie die bulle is nie. Jy lees mos hier hulle het klaar die Cc gewen of hoe.

  • 173

    ok ouens
    eks uit
    geniet!!

  • 174

    Wat van dit?
    @bdb

  • 175

    172@K9-MonsterLeeu – Ek is mos verbied om die bulle se comments te lees, so ek het dit nie gesien nie. hehehe

  • 176

    Cab val in Juli- ass Malema se klas, so deur die kak en gebreinspoel is hy.
    @Pietman

  • 177

    174 @Stan – is jy nou JW of APK ?

  • 178

    Verbied is met n D….
    @Ed_the_Lion

  • 179

    @Stan
    Is waar wat jy se.
    Ook te lank uit die land, daai ou.
    Glo nie hy weet wat werklik aangaan nie…..

  • 180

    @Ed_the_Lion – Ek skree maar vir die Kwas as die Leeus dan nou maar opgegee het.

1 4 5 6 7 8 17

Users Online

Total 1,362 users including 0 member, 1,362 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm