The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.

Werner Kruger © Gallo Images

Curtecy Blue Bulls Official web site.

Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.

Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.

The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.

502 Responses to Blue Bulls injury update

  • 91

    Drywe of druiwe…..
    @Tripples

  • 92

    Ek vir vir die GBS so n paar gesuur om uit te kies….
    @Tripples

  • 93

    @Stan – seker druiwe hehehe

  • 94

    @superBul – Thanks Superbul, nice stukkie informasie. Ek’t gister so aan en af vir Newcastle en Lecester gekyk. Sien Bobo het vleul gespeel daar. Bobo is imo te stadig vir enige posisie in agterlyn.

  • 95

    92@Stan – Ek moes almal Photoshop… want jy is fooooooooookken lelik !

    Hehehe

  • 96

    @isigidi – klink asof AL ons spelers daar is, die blerrie souties sal hulle wat verbeel!!! shame andersins was hulle rugby seker maar boring

  • 97

    @grootblousmile – Bwaahahahaha ag shame man GBS….ek sien die photoshop het nie op jou eie foto gewerk nie hehehehehe

  • 98

    @Tripples – En dis nog ‘n ou foto ok!!!

  • 99

    Uit die Bulle se site.

    “Ek wil ook vies wees vir Bryan, want ons benodig hom Saterdag. Feit is dat toe sy troue gereel is, hy nie geweet het dat Akona beseer sal wees nie. Hy het ook nie – soos ek – voorsien dat die Bulle na week 11 sal moet veg om ‘n plek in die semi’s nie. Nog ‘n feit is dat ons Bryan baie nodig gaan he in die semi’s teen WP en die Sharks. Moet hom asb nie kwaad maak nie, hy lees dalk ook skelm die blog”

    Rugbyspelers is ook net vlees en bloed. Andre Pretorius het al sy boudspier gerek op ‘n vliegtuig – waarskynlik in besigheidsklas !!!! Nou het Juan Smith sy knieligamente ernstig beseer toe hy uit sy bakkie klim !!!! Wie reken rugby is gevaarlik ?

  • 100

    97@Tripples – Yip, Photoshop vries elke keer as ek aan my eie foto wil werk… dan kom daar ‘n wille error op wat sê “Not enought memory to run this Application, even computers have standards”… hehehehe

  • 101

    Hehehe, julle moet sien hoe mal gaan dit onder die Guests hier op die site (ek kan mos sien waar browse hulle) almal try hard om ons Blogger Pics te sien… en almal word re-direct na Advertisements toe….

    Bwahahahaha

  • 102

    lol, cheeky. How’s it going there GBS. Site looking great.

  • 103

    It’s sending me to advertisements and I’m logged in…..

  • 104

    102@JockBok – Howzietttttt Jock ! Jukkel-stukkel, are you still is deepest darkest Africa ??

  • 105

    103@JockBok – It bloody well should…. only those who have mailed Pics in can see the page… fair is’nt it ?

  • 106

    Serve them right, fokken roofkykers!
    Gee sommer hul name ook sodat ons hulle lekker kan koggel!
    @grootblousmile

  • 107

    Indeed.
    It was my suggestion. If you are not willing to put ur ugly mug up, then you cannot see the others.
    @grootblousmile

  • 108

    @grootblousmile
    Laat hulle die ads lees….
    Aag, dis nie n geheim nie, kom ek se jou sommer wie dit is…
    Skoppie, Grant10, Transportation, Cab, XhosaKid, Dawn, Sheriff, WPTID, Slappes (hy is n gereelde leser, terloops, tipies prokurower, nuuskierig), saru1983.

    Glo nie SanLangkop is meer daar nie, gesneuwel weens varkgriep na sy laaste dop by Cubanas.

    Maar skopskiet en Grant 10 is ywerige lesers hier, glo my.

  • 109

    108@Pietman – Ag jong… blykbaar en volgens mail-oorlewering het een van daai wat jy genoem het ‘n foofie valve geblaas teenoor iemand wat hier saam met ons blog, juis omdat daai iemand VERKIES om saam met ons te blog.. so laat hulle maar lees, dis reg.

    Inteendeel, dis goed as hulle lees, want dan kan hulle sien hoe behoort ‘n blog eintlik te funksioneer… sonder rukke en stote en stampe… met lekker rustige gesels, goeie rugby besprekings… en blerrie goeie content hier op die site te vinde.

    So by the way ons vorder uitstekend hier met die Akkreditasies by die Unies…

  • 110

    @grootblousmile
    Laat hulle lees broer.
    Hulle is welkom.
    Lyk my party van hulle verstaan skielik Afrikaans ook…selfs ou Cab 🙂

  • 111

    Hallo Oom Piet.
    Met n naan soos Slappes loop die manne seker wye draaie om hom?
    @Pietman

  • 112

    Cab is soos n onwettige immigrant. Na twee PK’s dan vertsaan hy vlot Afrikaans!
    @Pietman

  • 113

    Ek het destyds aan die “ander kant” lekker geblog saam met manne soos grant10 en sheriff, en toe skielik, het hul gesindhede verander, weet nie hoekom nie. Dit is jammer, maar ek laat dit daar, en rook rustig verder my vredespyp hier op RT ! 🙂

  • 114

    @Stan
    Ja jong….jy onthou mos nog ou Cab van RW se dae?
    Hy is nou nog meer rassisties befck as ooit tevore, ek se jou…..
    Jammerte, want die ou is nie te dom met rugby nie.

  • 115

    @bdb
    Ja wat, ons is rustig hier.
    Lekker so.

  • 116

    Ja die arme man is so gebreinspoel dat dit onmoontlik is om met hom te redeneer…
    Hy glo soos Morne dat die Heluim Hobo die beste afrigter ooit is….
    Hulle is albei soos Keo die Bergdwerg.
    @Pietman

  • 117

    115@Pietman – dit is hoekom ons blog se naam “RT” is = Rustige Talk … hehehe

  • 118

    Stan, what’s with all this guns and violence?

  • 119

    What on earth are u talking about? Guns? Violence?
    I am a Jehovas witness broer!
    @fender

  • 120

    #119 Stan, didn’t you post something about guns on a previous thread? And now the theory that PKs can make the world a better place?

    If you are a Jehova’s Witness, you’re clearly not of the average garden variety…

Users Online

Total 631 users including 0 member, 631 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm