The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.
Curtecy Blue Bulls Official web site.
Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.
Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.
Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.
The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.
GBS ek kan ook alles sien……hehehe Stan nou weet ek ook hoe lyk jy!!!!
60@Stan – Ek moet die foto’s so size dat mense wat nog lae screen resolusies gebruik op hulle PC’s die goed mooi kan sien… aan die anderkant, wanneer ons honderde foto’s het moet die page size nie te groot word nie… so ek ballanseer maar die dinge, Stan.
Comments op die fotoblad het ek doelbewus afgesit…
@grootblousmile – Ek kom nie daar in nie, hy skop heeltyd oor “advertising” toe???
@Tripples – @Tripples – @grootblousmile – @grootblousmile –
Nee man, comments gaan lekker snaaks wees! As iemand kakpraat dan haal jy dit amos af.
Trips, dit was by a fancy dress party….
@AB – selfde probleem.
63@AB – Ahhhhhhhh, dis goed so, want net die wat fotos instuur mag die bladsy sien…. stuur ‘n foto… dan mag jy ook die bladsy sien… hehehe
Pietie wil TV koop en soek die remote.
Agent sê: Geen remote, jy noem net die stasie en hy skakel self oor.
Pietie sê “CNN” en wragtig dis op die skerm. Hy sê “e-tv” en dis op die skerm.
Hy vra die agent wat kos die TV. Agent sê “R 120 000.00”.
Pietie sê “Kak!!!” en highlights van die Tjarks se laaste 3 S14 wedstryde kom op die skerm!!!
@grootblousmile – ek het vir jou gestuur 😯
Stuur n pic jou roofkyker!@AB –
68@K9-MonsterLeeu – Hehehe, stuur jou regte foto, nie ene van toe jy nog mooier en jonger was nie….
@grootblousmile – @Stan – OK OK ek het een gemail!
71@AB – OK, jy is op en kan nou die bladsy sien… check !
@grootblousmile – So n foto is die password! Hehe!
@Stan – #64 Sjoe want amper was ek bang hehehehehe……
@Tripples – 61…Alles sien???? Genugtig watse foto’s het julle gestuur???? 🙄
@K9-MonsterLeeu – stuur ‘n foto dan kyk jy ook 😉
bang vir wat?@Tripples –
@Tripples – ek het maar GBS wil dit nie plaas nie. Hy sê hy wil nie die blog oorstroom hê met girls nie
@K9-MonsterLeeu – wat hy wel gese het moenie een stuur van toe jy 20 was 30 jaar gelede 😆 jy wish die blog sal vol girlies wees….en is ek en Carol en loserer en treehugger nie genoeg vi rjou nie?
Behalwe vir ou Boerboel is die manne daar uit die Kolonie maar traag om hul fotos te stuur….
Seker bang hulle word herken in die Blue Oyster bar…
@Tripples – julle is al klaar te veel vir my….my senuwees maak my klaar 🙂
@Stan – Good one! Ma jy bedoel seker Lowlights?
@Stan – ? Is dit daai tipe bar? Jy weet, waar die outjies so skeef teen mekaar staan?
@The-Pill –
Hello Pill.
Jong, jy moet stadig met ou Skop en Cab daar ‘annerkant’, jy sal dat daai toppies verstik in hulle kwyl!
Lekker gelag vir jou, n pel het my jou posts ge-mail….gee gas broer, gee gas!
@Pietman – Yes Pietman.
Nee dis goed as jy dit geniet.
Ek moet gou my pel die Prokurower gaan sien. Sal later verder praat.
Cheers.
More oudste.
@Pietman –
Lowlights vir hulle maar highlights vir my!
@The-Pill –
A commanding performance by their Springbok flyhalf Derick Hougaard has powered Saracens to the top of England’s Guinness Premiership competition after three rounds.
Thanks in no small measure to the former Bulls poster-boy, Sarries moved to joint leadership of the table with a 22-9 away triumph over Harlequins at the Stoop on Saturday.
They are second only to Wasps, the other unbeaten side, in “for and against” terms.
Hougaard registered 17 of their points against Quins, by way of a conversion of the game’s only try, three penalties and two dropped goals.
“Saracens, with Hougaard in unforgiving mood, struck clinically (when they got opportunities) and, as in the case of the South African’s 50-yard dropped goal, quite magnificently,” wrote Brendan Gallagher in the Daily Telegraph.
“Hougaard struggled at Leicester last season but now, with a class act in Neil de Kock (another Springbok) at scrumhalf, he is beginning to fire again.”
Hey Stan, hoekom het jy nou anner foto? ek het net grappie gemaak hoor, anner een was cute
@superBul – hehehe mens kan net nie hierdie blerrie bulle ignoreer nie!!!!!
Users Online
Total 336 users including 0 member, 336 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,831,889 Page Impressions
_