The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.

Werner Kruger © Gallo Images

Curtecy Blue Bulls Official web site.

Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.

Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.

The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.

502 Responses to Blue Bulls injury update

  • 31

    @superBul – sy plakboeke gaan baie confusing wees. Foto’s waar hy driee druk op loftus…in blou trui en gestreepte trui…gaan sy kinners deurmekar maak 🙂

  • 32

    Sharks se game Saterdag teen Cheatahs het gewys dat ek dink rugby publiek bietjie weggehardloop het met die inpak wat die terugkerende Bokke aan die Sharks/Bulls se spanne gaan maak.
    Dis duidelik dat die Bulls/Sharks nie net gaan opdaag om met 20-30 punte te wen teen enige ander span in SA nie.
    Ek voel so aam my gat daar gaan ten minste 1 moerse upset kom in hierdie CC.
    Ek hoop WP is aan die regte kant van die upset. 🙂

  • 34

    @Tripples – solank as wat die leeus Gertjie Kruger speel op loskakel gaan ons aanhou sukkel.

  • 35

    O ja, en hallo. Trippels het jy gewen?

  • 36

    @K9-MonsterLeeu – #34 ja nee ek verstaan ook nie so mooi daai een nie maar nou ja….dink steeds hy is die lesser of two evils….

  • 37

    @K9-MonsterLeeu – En 0/20 rugby in ‘n wit en rooi trui.

  • 38

    @isigidi – Yep die 3N, maar doennie te wat wonders in die CC nie hehehe, het al dire pools waarin ek speel gewen met die 3N……

  • 39

    @K9-MonsterLeeu – Lyk my die nuwe mode guur is om scrummies senters en fly-halfes te maak. Vermaak kan nie losskakel speel nie. Sy skills lyk genoeg daarvoor.

  • 40

    @Tripples – Great, baie geluk!
    Ok ma goed dan jy’t nie na my en Supa geluister nie.
    Regtig gedog die Woblies sou beter vaar.

  • 41

    @isigidi – 32
    Stem saam met jou, die Cheetahs het vroeer vanjaar die Sharks se S14 hoop beduiwel met hul wen teen n voltallige Sharkspan.
    Die week daarop byna die Bulle ook omgedop.

    Die ding gaan nou wees soos in al die seisoene lately, wie kan nou peak, wie kan nou sy spel kurwe laat styg week na week tot in die finaal.

    Bulle het ondervinding van speel in die pylvak, hoop maar as n Bul ons kan weer.

  • 42

    @Tripples – Nee wat..hy’s te jonk vir Rassie!

  • 43

    GBS
    Good to se old Griqua 14 here at last!
    I will never forget Gerhard Viviers shouting S…….yyyyyy !!!! as old Gruaqa went for the line.
    You know he made te Wallaby bench once as well, in the UK, after he left SA?

  • 44

    @Polla
    Polla, ek het inligting vir jou en KP oor Balie en die ’88 en 89 WP span, het dit oor die naweek nagevors.
    Jy was reg oor Michael, en Louis Luyt.
    Sal later die berigte bietjie hier gooi, uit die destydse ‘Die Burger’.
    Net bietjie besig tans, hang vas.

  • 45

    @Pietman
    Good to ‘see’….

  • 46

    My vraag is, is die Bulle bokke genoeg gemotiveer (en het nog kragte oor), om nou ook ‘n moontlike semi op Nuweland, en daarna ‘n moontlike finaal in Durban te wen ?

  • 47

    @bdb – 46
    Die manne is verslaaf aan glorie en bekers vashou, glo my hulle sal like om hul arms om n CB te hou. Dit raak ook al lanklaas dat ons die goue koppie vasgehou het. 5 jaar is lank vir die Bulle, hierdie was nou nie n seisoen waar alles opgebou het tot n crecendo nie, miskien van nou af sal die hype terugkom.

  • 48

    My Bulspan vir Saterdag:1. Guthro
    2. Chilli
    3. Werner
    4. Flippie
    5. Victor
    6. Steggies
    7. Jacques
    8. Potties
    9. FdP
    10. Morne
    11. Mametsa
    12. Wynand
    13. Hougaard
    14. Tiger
    15. Zane
    16. Kuun
    17. Jaco Engels
    18. Dean Greyling
    18. Pakslae
    19. Spies
    20. Wilhelm Steenkamp
    21. Brummer
    22. Jaco Pretorius.

    My kop werk so. Juries was lastig van agter af Saterdag en ons het Pottie nodig wat kan dwars agter die agterlyn speel en verdedig om hom vas te vat. Ashley Johnson is die veld vol op 8 wat ook beteken dat ‘n meer verdedigende 8 nodig is. Na 50 minute vervang on Flippie met Danie, Jacques met Piere, Pottie skuif 7 toe as dit moet en Kuun neem oor by Steggies. Sit ook met verdrag vir Dean Greyling en Jaco Engels op en kan die vet ou tannie maar begin sing. As FdP nie enduit kan speel nie, kom Jaco P op en Hougie loop speel 9. As Victor wil rus, kom Wilhelm Steenkamp op. Daar’s oorgenoeg skop opsies agter en op die bank , haker is gedek as die nood druk, as ‘n loosie laat in die game seerkry kom Wilhelm S op en Pakslae vat kantman. Die balans is so goed as wat kan kon, en ja, ons het nou nie verbysterende spoed op die vleuel om mee te begin nie, maar ‘n mens kan nie als he nie.

  • 49

    47 @superBul – stem met jou saam, dit is nou al ‘n volle vier maande laas dat ons ‘n beker in die lug gehou het, hoog tyd dat hul nou weer ‘n beker wen ! 😉

  • 50

    @Pietman – Thanks Pietman..ek sal later kyk. Ek is nou eers oppad om in ‘n Pa-Seun golfdag te gaan speel. Praat weer later.

  • 51

    @bdb – Hulle se die Goue Curriebeker maak die bier daarin soet. Lekkkkkker.
    Nee kyk dis n berg om uit te klim maar die span van ons ken al daai paadtjie vandat Oom Buurman hulle die koppies laat uitdraf het.

  • 52

    Oor Matfield, hier is ‘n paar dinge wat hy kwyt geraak het die afgelope tyd:

    “Great season with Boks. Now to get back with Bulls and fight for that semi-final. Cant waite to put on that Blue Jersey.” – 13/09 Sept

    “Waneer die Bulle afgeskryf word is hul op hul beste. Ek rus bietjie en geniet my tyd saam my vrou en 2 pragtige dogtertjies.” – 14/09

    “Home alone with my two daughters. My wife in CT. Not so easy to be a at home with kids and play Barbie the whole day.” – 16/09

    “Anyone wants to buy golfclubs. I am finish with this game” – 19/09

    “Back with the Bulls today. Was so nice to see all the boys at the Wedding yesterday. Great challenge this week. Its like a knock out game.” – 22/09

  • 53

    48@Bluebeard

    Ek sal hom so kies

    1. Guthro
    2. Chilli
    3. Werner
    4. Danie
    5. Victor
    6. Steggies
    7. Dewald
    8. Spies
    9. FdP
    10. Morne
    11. Mametsa
    12. Wynand
    13. Hougaard
    14. vd Heever
    15. Zane
    16. Kuun
    17. Dean
    18. Engels
    19. Flippie
    20. Burger
    21. Brummer
    22. Jaco Pretorius.

    Ons moet ons beste span so gou as moontlik kies, sodat die kombinasies ook weer gewoond raak aan mekaar.

    As enige van ons bokke nog ligte beserings het (FDP, Spies, Danie), dan sal ek met hul op die bank begin.

    Maar, hierdie wedstryd is so belangrik, so dit help nie ons wil nog ‘n paar ouens rus, en dan maak dit in elk geval nie saak as ons dalk verloor nie.

  • 54

    Goodness maar daai Mametsa speel elke game sy hele hart en siel uit…..daar is absoluut niks fout met sy toewyding nie….

  • 55

    Soos ek hom gekies probeer ek juis die bokke wat die laaste paar weke met niggles gesit het, in te te “ease”. Saterdag gaan moer hard wees- amper soos ‘n finaal, en al die manne op die veld sal moet uithaal en wys- nie plek vir twyfel of passasiers nie, daai oranje golf sal hulle wegvee as hulle nie kan 110% gee nie, en jy kannie 110 % gee as jyself nie 100% is nie.

    Ons gaan ons Bokke hoe nader baan die semis en finaal al hoe meer nodig he, en daar is nie meer maklike games nie- nie die kwas en nie die kolkatte nie.

  • 56

    @Tripples – 54
    Ek is n groot John Mmametsa aanhanger ook Tiger “het dit in sy tenk” Mangweni.

  • 57

    As John Mametsa 6 cm langer was en 5kg swaarder, sou hy ‘n absolute monster op die rugbyveld gewees het met daai groot hart van hom…. dis nou een man waarvoor ek baie tyd het.

    Hy gee absoluut ALTYD sy beste !!

  • 58

    Gelukkig het ons vir Matfield as Habana of Olivier nie kan speel nie…

  • 59

    58@Stan – Die Bloggers Photo Gallery is op… kyk of jy kan ingaan… laat weet my (almal wat reeds foto’s gestuur het ook, seblief)

  • 60

    Alles is goed, ek kan alles sien.
    Kan jy nie die fotos n bietjie groter maak en plek vir comments maak nie?

Users Online

Total 202 users including 0 member, 202 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm