The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.
Curtecy Blue Bulls Official web site.
Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.
Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.
Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.
The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.
@Scrumsaam – Selfs die mees eenoog bloubul moet erken dat daar min dinge mooier as dit is 😆
Dankie , Thanks time to rip myself away from this Blog .
Good Night all.
@Ed_the_Lion – Thanks Ed…Wil darem sien of ou GBS my nie gephotoshop het met ‘n bobbejaan nie!
@Polla – Jy behoort nou te kan sien.
@Loserer – nog n WP JOU LEKE DING supporter, dis goed om te sien moet opmaak met die aantal bulls hier..
@superBul – Lekker slaap superBul.
@Scrumsaam – Hier is nou te veel WP en Bul ondersteuners. hehehe.
@Ed_the_Lion – ja so wanneer swaai jy nou oor na die wen kant lol…
Nou by julle. Net besig om scrumsaam se foto te verander.. Maak ‘n mooi rooi en wit vlag daar. 😯
@Scrumsaam – Leeu deur dik en dun. Sal nooit verander nie. Ek het nog so website soos die gemaak net vir my Leeu vriende.
@Ed_the_Lion – Hey Eddie, how goes?
@Scrumsaam – Yup, nou moet SAB nog sy foudie opsit.
@Ed_the_Lion – hel dit sal my hele image van daai pic verander en sy mark waarde sal daal soos die rand..lol.
@Ed_the_Lion – Aaa..Dankie Ed…
@Loserer – Hello Loserer. Going very well, how are you.
@Scrumsaam – Ek dink jy is reg. hehehehe. nee wat, jou span is jou span. Dit is wat rugby so great maak.
Polla!!! kon jy nou die fotos sien? Ek is die lelike een met die statue of liberty daar agter my.
@Polla – Geen probleem.
@Loserer – ja nee ek dink n mens chat soveel makliker met iemand as jy net n image het met wie jy chat…
EK sien ou Stan hou van sterkman hempies!..lol…Ek sal hom weer bietjie moet uitvra oor daai obsessie met die WP rugridder ding..
ek is uit soos n ouer aand in die weeshuis geniet die aand mense en lekker slaap….
Ek moet seg..was dit nie vir die skoner geslag op die blog nie was daai foto blad seker iets om die kinners mee bang te maak!
@Polla – Polla, moet asseblief nie vir Stan vra nie. Ons soek nie sulke woorde hier nie. Dit raak dan so bietjie persoonlik. Ek kan verstaan laat manne mekaar gaan kak byt, maar sommige goed is nie rugby verband nie.
@Polla – Jy moet ingelog wees om te kan sien, jy is daar, ek kan jou sien. Hou net vir Ed weg van die editor af!
@Polla – 😯 Wat is dit met daai besigheid??
Julle is ‘n klomp jong janne hier op die blog!…
@Scrumsaam – Cheers Scrumsaam.
@Polla – bwhaahaha, dankie aan die skoner geslag. Ons sou ‘n paar kinders nagmerries gegee het.
@Ed_the_Lion – Eddie, jy boks moos ook ne??
@Boerboel – hehehe, ek kan nogals lekker Photoshop werk. Ek sal nooit iemand hier se foto meer peeter nie. Dit is oneties en onanvaarbaar. Ok ok, miskien so bietjie met die Bulle sin. 🙂
@Ed_the_Lion – Nee, ek verstaan Ed, ek verkies ook om eerder net oor rugby te praat..
@Polla – Ja jong. Ons ouens is nog jonk.
@Loserer – Nie boks nie. UFC. Net vir die lekker workout. Niks ernstigs nie.
@Polla – Polla, daar is vir my niks lekkerder om te sien as die Bulle en WP ouens mekaar kak byt oor rugby nie. Dit is waaroor rugby gaan. Somtyds raak dit net bietjie lelik. Ek was self skuldig aan sulke dinge op ‘n tyd. Nou is die Leeus so kak, mense wil nie eers meer met my praat of my kak byt nie. 😈
@Loserer – 472..Nee jong, ek weet ook nie, maar soos Ed se, los ons dit maar eerder uit. Dit hoot nie hier nie.
Users Online
Total 228 users including 0 member, 228 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,826,375 Page Impressions
_