The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.

Werner Kruger © Gallo Images

Curtecy Blue Bulls Official web site.

Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.

Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.

The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.

502 Responses to Blue Bulls injury update

1 2 3 17
  • 1

    If they play Frans Hougaart we can rest FdP for another week or 2, we can bring in FdP as reserve on Saturday. But with the current players form we can do it against the Cheetahs with Victor to replace Steenkamp, Spies as reserve and off course Morne.

  • 2

    1. Z. Kirchner se opsies is uiters voorspelbaar en hy is nie op vorm nie. Jammer dat Tiger nie kans kry nie.
    2. G vd Heever moet betrokke raak by die spel. Mooi drie na aftrap. Mametsa het beslis blou bloed – welkom terug.
    3. F Hougaard was groot sukses op senter – daai aftrap is goud.
    4. B Francis vs Brummer – ek kies Brummer. Francis lyk onseker.
    5. Chilliboy is ons haker tot Gary terug is – D Kuun wys waar hy hoort, Supersub.
    6. W Steenkamp moet so gou moontlik vervang word – nie tradisionele Bul slot nie. Speel eerder P Wannenburg.
    7. D Potgieter – Bulle se CB speler v d seisoen en boonop goeie leier.
    8. Wynand en Gurthro verdien krediet – goed gedoen na die lang rus.

    Ek glo met Danie, Victor en Pierre terug, sal ons voorspelers die mas opkom teen Cheethas. Baie jammer dat Bryan eerder kaskenades wil hou. Ek hoop net dat Wynand reg sal wees. My 22 vir Saterdag is:

    Tiger ; John ; Wynand ; Francois ; Gerhard ; Morne ; Fourie
    Gurthro ; Chilliboy ; Werner ; Danie ; Victor ; Deon ; Dewald ; Pierre.
    Bank – Derick ; Dean ; Pedrie ; Jacques ; Francois Brummer ; Jaco ; Zane.
    Posted by JB 007

  • 3

    @superBul – Stem Super

    Maar wat Habana betref, volgens my kan hy nou al maar gaan, ons moet gewoond raak daaraan dat hy nie meer in die span is nie

  • 4

    3@Tripples
    well congratulations on your performance on superbru, tripples!

    i think most guys on here would agree with me that:
    1. most of us know so much about the game (and thus have so much more to consider) than you do
    and
    2. we mostly get our predictions wrong because we take too much more facts into consideration.

    we are sooooooooooo glad that you dont have that kind of problem and that you are not as well-informed as we are!!

    congratulations again!
    😆

  • 5

    Werner Kruger se besering is darem seker nie ‘n terugslag nie, eerder ‘n kans vir van die jong manne om hul staal te wys!!
    Julle Bul supporters is hard op Habana, daai ou het vir julle die S14 in 2007 gewen! Lojaliteit werk twee kante toe.

  • 6

    As FDP nie 100% is nie, moet die bulle hom eers nie speel nie. Hy is te belangrik vir die bokke.

  • 7

    Old Griquas 14 in Sydney, you have registered and been APPROVED

    Start blogging, friend

  • 8

    @Ashley – 😆 ek sal daai comments maar net toeskryf aan suur drywe

    Kyk in die cc is ek useless het 3 slegte weke gehad en sal nou nooit opvang nie so its not all fun and games

  • 9

    @KingPaul – #5 glad nie erg op Habana nie, ek se laat hom nou rus en gaan sodat ons kan aangaan en ander outjies regkry vir sy posisie, sla altyd mal weers oor Habana………

  • 10

    good morning gbs boet and all the other bloggers

  • 11

    Hello vrinne !

    Hoop ons het nie weer kinders op die blog vandag soos Saterdag nie…. flok

    My HELE geniet van die Bulle wen teen Boland was TOTAAL versuur….

  • 12

    @grootblousmile – 😯 what did i miss?? lol

  • 13

    @grootblousmile – Yes what happened? pleeeeeaaase fill us in?

  • 14

    Morning folks,

    I must agree with King Paul in terms of loyalty towards Habana. And I dunno why the Bulls supporters are getting so worked up about the man; I mean he’s still going to score plenty tries at Loftus. 😉

    Ashley, I was very disappointed with the playing surface at Boland Park on Saturday – it was in perfect nick! Why you guys messed with your traditional home ground advantage by installing a new drainage system, I’ll never know…

  • 15

    12@sharky_forever
    @Tripples

    Nothing too serious, just jabs and a total lack of tollerance which reminded me a lot of a previous place… I deleted 8 Comments and edited one more….

  • 16

    Come join my pool in SuperBru ICC Champions Trophy, the ultimate ICC Champions Trophy prediction game! It’s easy – just go to the website and enter the pool code junkbass to join my pool, Talkers @ R-T.

    Website: http://www.superbru.com/championstrophy
    Pool code: junkbass

  • 17

    @KingPaul – ja sien party bulle reken hys in elk geval oor die muur etc etc. Haha….het nogal so gelyk vir die bokke.

  • 18

    @fender – Hehe…plenty tries at Loftus 🙂 The info i got from Boland was that the pitch was a mudbath…..messed with my SB. Thx to my CT friends 🙄

  • 19

    @superBul – More mense. Superbul, ek gaan daai poel van jou join. My username op Superbru is Pollie as jy dalk nie weet van wie die versoek kom nie.

  • 20

    @K9-MonsterLeeu – Ek dink die manne wil net die pyn so vinnig as moontlik weg he! Dis hartseer dat hy ons verlaat, but on the other hand, hyt julle ook so paar jaar terug verlaat!

  • 21

    Come join my pool as well for Champions Trophy and T20 Champs League….

    Website: http://www.superbru.com/championstrophy
    Pool code: ajaraxes
    Pool name: Vul Champs League
    **************************************************************
    Website: http://www.superbru.com/t20champions
    Pool code: seastext
    Pool name: VUl T20 Champs League

  • 22

    @AB – ja wat. As Nic Koster nou eers weer fiks is en op vleuel gekies word gaan Habana dan Sharks toe? :mrgreen:

  • 23

    @K9-MonsterLeeu – #22 wat het gebeur in die game teen die kwas? good heavens, wat ‘n blerrie gemors, se mos aas earl in die starting 15 is, dan verloor die welpies!

  • 24

    @K9-MonsterLeeu – Ag man ons is verseker glad nie bly hy ry nie. En ja hy het skitterende goed gedoen vir ons en die Bokke, so ek hoop hy pas sy plakboeke en fotos mooi op. Daar is dalk nooit weer sulke memorable fotos en berigte oor hom nie.

    Maar om van n Bul ondersteuner te verwag om hom te omhels as hy op Loftus uitdraf teen die Bulle grens aan maligheid. As jy lus het om JF te cheer waneer hy julle stukkend hardloop be my guest. Dus gee ons kans om hom te begin haat, dit vat tyd, 😆 dis ons reg, ons is mooi in oefening met die booooes , net n nuwe WP gesig waarvoor dit sal gaan.

  • 25

    Julle verstaan nie..Earl is WP se geheime wapen…ons moet hom nog net aan die Bulle verkoop kry!..lol

  • 26

    @superBul – #24 Dink nie ek sal ooit vir ou banana kan boo nie hehehehe, sal egter tjopestil bly en fdefintief nie vir hom cheer as hy in ‘n streeptrui uithardloop…..sal weer my kop afgil as hy groen en goud dra 🙂

  • 27

    @Polla – as jy weer jou oe uitvee het rassie die tiger woods van rugby gekoop hehehe dan gaan ek lekker lag hoor,

  • 28

    @Tripples – Selle hier, hy is nie eers naby Puke se booo kategorie nie!

  • 29

    @Tripples – Earl het ‘n goeie game gehad.

  • 30

    @K9-MonsterLeeu – sy een vir die seisoen, nou het hy sy kwota bereik…. 😉

1 2 3 17

Users Online

Total 278 users including 0 member, 278 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm