From the official Press release by the Blue Bulls, we can announce that the coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, has selected Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp and Wynand Olivier in his starting XV for Saturday’s Absa Currie Cup clash in Wellington against the Boland Cavaliers.
Ralepelle starts at hooker with Derick Kuün moving to the bench and for this reason the flamboyant number 8 Dewald Potgieter will captain the team.
Potgieter is going to play in a loose trio with Jacques Burger and Deon Stegmann and in die midfield Olivier partners Francois Hougaard.
Hougaard is a scrumhalf who has played a couple of matches on the wing but because of Jaco Pretorius’ knee injury and Stephan Dippenaar’s broken hand the youngster will wear the number 13 jersey against the Cavaliers.
Ludeke said at the weekly press conference at Loftus on Wednesday that Hougaard is a true footballer that can almost play anywhere in the backline and the coach added that Hougaard has done exceptionally well for the SA under 20s at centre.
“Picking Francois at centre is not an experiment.
“Jaco had to withdraw from the match on Wednesday and because of Dippenaar’s unavailability we opted for Francois at outside centre. He has good feet and together with Wynand I think they can form a very lethal midfield combination.
“He has played there in the past and I am full of confidence that he will be able to deliver the goods on Saturday.”
With Hougaard at centre Ludeke opted for John Mametsa on the left wing and Dries van Schalkwyk comes in for the injured Pedrie Wannenburg.
Mametsa is one of the most experienced Currie Cup players at Loftus and has made steady progress behind the scenes after he picked up a rather serious knee injury playing for a Namibian XV against the Springboks.
Wannenburg is struggling with a slight case of concussion and because of this he could not be considered for the weekend’s encounter.
Ludeke concluded that it is great to have some of the Boks playing for the Bulls and the coach added that they brought with them a lot of positive energy.
“There is a nice vibe at training and it is just a pleasure to have them back. Their mental state is terrific and I am convinced that there presence will add a lot of value to our campaign.”
Team:
Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Gerhard van den Heever, Francois Hougaard, Wynand Olivier, John Mametsa; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter (captain), Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Derick Kuün, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Brummer, Stefan Watermeyer, Marius Delport.
119@Morné – Ek het self die Vrystaat en Natal geskip…. maar ek was ‘n rebel… want ek wou mos nie Grey College in Blingfontein toe gaan nie… terwyl my oudste broer Grey toe was, my pa en sy broers ook, beide oupas….
121@Morné – Ek het self 6-Flank gespeel tot ouderdom 26…. Harlequins Klub, Pretoria…
Het teen Burger Geldenhuys gespeel in my tyd…. hy het vir Tuks gespeel, my direkte opponent…
Rugby is maar in die bloed…
My Pa, oorle GBS Maksimus, het vir Vrystaat en Noord Vrystaat Haker gespeel…
@grootblousmile –
Ahhhh, die harde pad gestap – ek laaik dit.
124@Morné – Ja, ons mag nog gemoer het in ons tyd… en ons het…
Hehehehe
@grootblousmile –
My broer het ook vir Harlequins gespeel – kan nie genoeg praat van Oom Dolf en wat hy vir Bulle rugby gedoen het nie – en hy is die grootste WP supporter wat jy kan kry.
126@Morné – Quins was goed vir my…. maar ek het ophou speel want ek het vinnig (jonk) gekwalifiseer as Prokurower…. en toe wou ek net praktiseer en kliente bedonner…
UHM ??? Do we have selective reading in this room ??? 😯
@grootblousmile –
Die beste was dat die ou wy jy gemoer het, of jou gemoer het, was die eerste ou wat jy in die kroeg na die tyd gekry het om ‘n bier saam te drink…
Rugby is nie vir sissies nie, maar ons was ook gentlemen gewees in ons tyd…
Die eerste ding wat ek probeer doen het met die een klub by wie ek betrokke was, was om tradisies terug te bring, die spelers waardeer die game soveel meer daarna…
Dis iets wat ongellukig nou verlore gaan in ons game.
@Morné – Julle gesprek fasineer my ej het skoon ophou post
@sharky_forever –
Hey dude it takes me twice as long to post in Afrikaans!!!
I must be off now, my 2 year old is causing kak and I need to finish food – will say goodbeys later.
129@Morné – Jinne, en ons het gepaaaartie na games… flok….
Pretoria se Klubrugby was bedonnerd sterk…. Tuks, Weermag, die Likkewane, Quins, Pretoria…. dit was soos Provinsiale Rugby daai tyd… in die era waar ons in isolasie was….
@grootblousmile – Was Jaco Guillemord (spelling) daar by Quins in jou tyd? Was op ‘n stadium voorsitter dink ek.
hiyas morne ciao make catcha 2morrow @Morné –
@Morné – klub rugga is koning ek het 15 jaar klub rugby gespeel en het baie goeie pelle so ontmoet
@grootblousmile – Ek het eendag in die Beeld gelees, dat Kallie Knoetze se hy is die hardste ooit gemoer in n rugby game, dink amper hy het gese deur Thys Burger.
Sorry… busy on Skype, will be back in a while….
@superBul – Dis seker hoekom phillip so vinnig is.omdat hy die heeltyd vir sy pa weggehol het as hy moes pak kry
Of gemoer geword as jy teen manne soos Soon Pretorius en Pote Fourie gespeel het…
Die ergste games was altyd teen Polsie se 2e en 3e spanne…./
@grootblousmile –
Sy pas moes hom doodgemoer het….
@smallies72 –
@Stan – nou hoe so mater
@Stan – jy meen iemand soos burger geldenhuis
@sharky_forever –
Hy is n opperste klein windgat en het net spoed, dis al.
@smallies72 –
Neewat Burger was mak teen sekere van die Carlton spelers in daai jare…
Nou waars julle Hobos nou?
Ek sien die manne en sekere girls is maar traag om sy gevreet op n foto te wys…..
@Stan – sorry chomma moet nou eers n stukkie werk sal more terug wees tra la la
Eish……. weg is die mense… was ek bietjie lank op Skype besig ?
Sorry !!
Ek is darem nog hier…tot net voor 11.
Moet werk ma da gaan nie veel aan nie
148@Stan – Jaaaa, die rugby was hard in ons tyd Stan…. paar keer Durban toe gewees met die jaarlikse Klubkapioenskappe…. daai Javels van Despatch was hard… ook Clubs in Johannesburg soos Diggers…. sulke ysterbyter-wille manne gewees… die Polisie-spanne was altyd wild…
Maar my hardste rugby in my hele lewe was die Inter-Eenheid rugby toe ek diensplig gedoen het in 1984 en 1985… voor ek Quins toe is… flok, ons was almal moerse fiks en moerse aggressief in daai tyd…. daar het die bolle behoorlik gerol.
@grootblousmile – moenie brakpan rugby club vergeet nie tjaart vd waldt en so aan en wat van die likewane hulle was oral in die land n faktor en natuurlik rovers van welkom
Users Online
Total 185 users including 0 member, 185 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,832,919 Page Impressions
_