From the official Press release by the Blue Bulls, we can announce that the coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, has selected Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp and Wynand Olivier in his starting XV for Saturday’s Absa Currie Cup clash in Wellington against the Boland Cavaliers.
Ralepelle starts at hooker with Derick Kuün moving to the bench and for this reason the flamboyant number 8 Dewald Potgieter will captain the team.
Potgieter is going to play in a loose trio with Jacques Burger and Deon Stegmann and in die midfield Olivier partners Francois Hougaard.
Hougaard is a scrumhalf who has played a couple of matches on the wing but because of Jaco Pretorius’ knee injury and Stephan Dippenaar’s broken hand the youngster will wear the number 13 jersey against the Cavaliers.
Ludeke said at the weekly press conference at Loftus on Wednesday that Hougaard is a true footballer that can almost play anywhere in the backline and the coach added that Hougaard has done exceptionally well for the SA under 20s at centre.
“Picking Francois at centre is not an experiment.
“Jaco had to withdraw from the match on Wednesday and because of Dippenaar’s unavailability we opted for Francois at outside centre. He has good feet and together with Wynand I think they can form a very lethal midfield combination.
“He has played there in the past and I am full of confidence that he will be able to deliver the goods on Saturday.”
With Hougaard at centre Ludeke opted for John Mametsa on the left wing and Dries van Schalkwyk comes in for the injured Pedrie Wannenburg.
Mametsa is one of the most experienced Currie Cup players at Loftus and has made steady progress behind the scenes after he picked up a rather serious knee injury playing for a Namibian XV against the Springboks.
Wannenburg is struggling with a slight case of concussion and because of this he could not be considered for the weekend’s encounter.
Ludeke concluded that it is great to have some of the Boks playing for the Bulls and the coach added that they brought with them a lot of positive energy.
“There is a nice vibe at training and it is just a pleasure to have them back. Their mental state is terrific and I am convinced that there presence will add a lot of value to our campaign.”
Team:
Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Gerhard van den Heever, Francois Hougaard, Wynand Olivier, John Mametsa; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter (captain), Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Derick Kuün, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Brummer, Stefan Watermeyer, Marius Delport.
@grootblousmile – Jy sal onthou hoe erg die klub rugby in die SWD was in daardie tyd. Gewoonlik as die ouens op Brak gaan speel het. Klub rugby het ook baie agteruit gegaan in die SWD a.g.v. n sekere element wat oorgevat het. Maar daai jare was lekker jare in die Suid Kaap, waar bly jy nou en verlang jy nooit terug nie?
@Supa Die Bloubul – nee ek praat met die melk koei fans lol as dit nou cheetahs was was dit hoesit julle ysters
61@Supa Die Bloubul – Miskien tune Witenblou enjins vir ‘n lewe ! 🙄
@Stan –
I tell you what, hulle moet die klein Hougaard op loskakel speel…
@Supa Die Bloubul – Dit hou die hele Noord VS wakker op n Saterdag aand.
Waar die vroue hyskraan drywers hul voortanne laat trek…
@grootblousmile –
Naand vriende en pelle en WP hopefulls,
Julle bubble gaan binnekort bars.
Jammer ek moet met sulke somber nuus hier instorm, maar die Zamalek seisoen het hier begin, dis nou weer die tyd waar ons met verlangende ogies kyk na die onweerswolke om vir mens en dier so ou lafenisie te bring.
@Morné – 65 , wat van FdP op losskakel?
62@WitenBlou – Ek was die oorgrote van my lewe in Pretoria, daar geskool, op Tuks geswot, daar gepraktiseer…. maar so 8 en ‘n half jaar terug het ek Brakpan toe verskuiwe… dis makliker vir my vrou, Handbriekie, om hiervandaan te ry soggens Auclandpark in JHB toe… my besigheid kan ek letterlik enige plek bedryf….
Hy sal goed doen enige plek in die agterlyn….Tweede Johan Heunis.
Hoe gannit met Org se hart deesdae?
@Morné –
Ek hoor hierdie een uit Suidwes:
Hy is so vet hy sit n Isuzu bakkie stofdig!
@KingPaul –
Dis wat ek n paar jaar gelede gese het.
Dis egter nou te laat, ons het vir Morne en FDP is die beste in die wereld.
@superBul –
@grootblousmile – Brakpan. Nee wat, ek dink Welkom is n vulletjie. Ek weet dis n ou grap, maar daar loop die honde mos twee twee saam omdat hulle bang is dat die kinders hulle sal byt.
@superBul –
Te laat vir hom, hy sou absoluut uitstekend gewees het though – en ek rate klein Hougaard in FDP se klas dis hoekom ek reken nou is dit tyd.
Ek is ‘n bachelor vanaand… my Handbriek is by ‘n funksie…
So, vanaand eet ek wat maklik is om te maak…. biltong, droeë wors, en ‘n pie….
n Inbreker kom nie 3 huise ver nie, dan is hy twee keer beroof.
@WitenBlou –
@Stan –
Die ou man kap goed aan, sy hart lyk my is nou reg.
Anycase ek is besig om ‘n rack of lamb hier aanmekaar te moer.
Chat later.
74@WitenBlou – Die Rottweilers loop hier twee-twee vir veiligheid…
Maar moenie spot met Brakkenjanpan nie, ek sit sommer Brakkenjanpan se 2 kleinste sussies op jou… dan kaaaaaaaak jy !
Hehehe
@superBul – @68
WP hopefulls?? 😆
79@Morné – Stuur vir my ook bietjie, siende dat jy so domesticated klink !
@grootblousmile –
Hy pappie net een persoon kook in die huis!!!
Met n bottel rooi alhoewel ek die polisiekoffie vanaand nader getrek het.
@WitenBlou – Welkom is die pissie weergawe van brakpan ek se
83@Morné – Ek het maar vir my ‘n Voddtie en vars lemoensap gegooi….
84@smallies72 – Brakkenjanpan is befokkkkkkkk
Die ouens hier ruil sommer 2 Ford enjins terwyl die vrou met ‘n pienkvoet op elke heup staan… en raad gee… hehehe
Ek was nog n student toe ek op pad was van Nigel na Pretoria. My uno se uitlaapyp het op Brakpan gebreek, toe klink die uno soos n V8. Almal het uit hul huise gestorm (dit was vroeg die oggend die ouens was nog in hul onderbroeke) sleutels in die hand om te kyk wie is die nuwe ou, sodat hulle my kon dice.
@smallies72 – Ek moet stem.
87@WitenBlou – Hehehe
Hier rev jy nie ‘n kar sommer net nie… dis dadelik ‘n challenge….
@grootblousmile – Maak die casbah nog sulke befokte take aways
87@WitenBlou – Jy weet mos wat sê hulle van Uno’s….
Uno het ek kak gekoop !
Hehehe
Users Online
Total 39 users including 0 member, 39 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,837,067 Page Impressions
_