From the official Press release by the Blue Bulls, we can announce that the coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, has selected Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp and Wynand Olivier in his starting XV for Saturday’s Absa Currie Cup clash in Wellington against the Boland Cavaliers.
Ralepelle starts at hooker with Derick Kuün moving to the bench and for this reason the flamboyant number 8 Dewald Potgieter will captain the team.
Potgieter is going to play in a loose trio with Jacques Burger and Deon Stegmann and in die midfield Olivier partners Francois Hougaard.
Hougaard is a scrumhalf who has played a couple of matches on the wing but because of Jaco Pretorius’ knee injury and Stephan Dippenaar’s broken hand the youngster will wear the number 13 jersey against the Cavaliers.
Ludeke said at the weekly press conference at Loftus on Wednesday that Hougaard is a true footballer that can almost play anywhere in the backline and the coach added that Hougaard has done exceptionally well for the SA under 20s at centre.
“Picking Francois at centre is not an experiment.
“Jaco had to withdraw from the match on Wednesday and because of Dippenaar’s unavailability we opted for Francois at outside centre. He has good feet and together with Wynand I think they can form a very lethal midfield combination.
“He has played there in the past and I am full of confidence that he will be able to deliver the goods on Saturday.”
With Hougaard at centre Ludeke opted for John Mametsa on the left wing and Dries van Schalkwyk comes in for the injured Pedrie Wannenburg.
Mametsa is one of the most experienced Currie Cup players at Loftus and has made steady progress behind the scenes after he picked up a rather serious knee injury playing for a Namibian XV against the Springboks.
Wannenburg is struggling with a slight case of concussion and because of this he could not be considered for the weekend’s encounter.
Ludeke concluded that it is great to have some of the Boks playing for the Bulls and the coach added that they brought with them a lot of positive energy.
“There is a nice vibe at training and it is just a pleasure to have them back. Their mental state is terrific and I am convinced that there presence will add a lot of value to our campaign.”
Team:
Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Gerhard van den Heever, Francois Hougaard, Wynand Olivier, John Mametsa; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter (captain), Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Derick Kuün, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Brummer, Stefan Watermeyer, Marius Delport.
Go Boland!
31@KingPaul – Hehehe
Go Leopards !
@grootblousmile -Baie dankie. Gebore en grootgeword in Mosselbaai, swot in Gauteng en bly nou in Welkom. Is nou in Mbaai met verlof. Ek hou baie van die site. Baie beter as keo. Ek wou al n ruk terug by keo aansluit, maar daar was n paar ouens wat te veel poletiek gepraat het. En ongelukkig was hulle wp ondersteuners. Maar daai kant van wp steur ek my nie aan nie. Julle sal weet wat ek bedoel, netnou word ek n rasis genoem. Die blog is baie nice en die ouens lyk heel ordentlik.
Kwas gaan nie die semis haal nie.
@grootblousmile – @29
Jy sal dat ek ons vriendskap in heroorweging neem met daai comment! hehehe
Nee wat, Jonker is nie te sleg nie. Al probleem wat ek met hom het is dat hy nie konsekwent k@k is nie! Maar dis water onder die brug…
@WitenBlou –
Lekker! Is jy van Welkom?! Sien die onnies skiet sommer in skooltyd op mekaar daar deesdae!
@Supa Die Bloubul – @34
Ek stem saam, hulle luck het gedraai.
33@WitenBlou – Mooi so.
Ons gebruik die woord Voldy vir daai ander site hier op R-T.
Ek ken Mosselbaai goed, ek het self 4 jaar op George gebly, toe jy nog bloedjonk was.
Ek het n pel van Welkom, maar hy kry te skaam om dit te se en se net altyd hy kom van Riebeekstad..hehe Was al n slag of wat daar by hom. Daar is net sirkels oral en hulle het 75km/ph sones. 😆
@grootblousmile – Hang maar af hoe jy daarna kyk. Freek Burger se siening op super rugby was ook heel interresant. My probleem was nie rerig oor die strafdrie nie, maar oor baie oortredings wat ek voel VS aangegaan het, maar nie gestraf is nie. Hoe sou jule as bulle gevoel het oor n strafskop telling van 16 teen 1 as dit julle was?
37@KingPaul –
Stem jy saam. Nee wat, dan verander my opinie. GW gaan finaal toe!! hehe
Ek sien Wilhelm Steenkamp se broer speel die naweekvir julle.
40@WitenBlou –
Ek sou gevoel het dis tyd dat my span sy dissipline regruk!
@Supa Die Bloubul –
Hoor nou die dag die een:
Dis glo baie beter om in Pofadder te woon as in Upington…
As jy in Pofadder bly kan jy darem naweke Upington toe gaan…
40@WitenBlou – Ag jong, Refs is ‘n omstrede topic… maakie saak watter kant jy kyk nie…
‘n Goeie span wen, ten spyte van ‘n Ref….
44@KingPaul –
😆 😆
Van der Bijl is ook n goeie plek om te bly. Jy voel altyd beter as jy om jou kyk.
46@Supa Die Bloubul – Van der Bijl is in die Vuil-Driehoek geleë…
@grootblousmile – Hoe lank terug het jy op George gebly? My pa en sy familie kom van daai geweste af.
48@WitenBlou – 1990 – vroeg 1994
@grootblousmile –
Die tappit triangle…
Enige drie teen enige span behalwe die Bulle is welverdiend!
@grootblousmile –
@WitenBlou –
Hy bedoel 1890 – 1894
hoesit dames
48@WitenBlou – Ek neem aan jy studeer iets met Mynbou te doen…. want daar’s nie veel anders op Welkom nie
@smallies72 –
Die Cheetahs supporters is klaar weg…
54@grootblousmile –
Daar is, dragracing en quater miles op naweke. hehe
53@smallies72 – Naand vriendin !
56@Supa Die Bloubul – Flok, daar’s baie verkeersirkels op Welkom… maar nie enige sirkels nie…. ma-se-moerse sirkels…. ek haat hierdie klein sirkeltjies oral in die pad….
@Supa Die Bloubul – Ja, en gewoonlik is dit in die hoofstraat op n Saterdag aand.
58@grootblousmile –
Nee ek weet goed. Ek het my eerste keer saam studente die aand 12uur daar deurgery en dit het gevoel of ons by die theme park is met al round and round and round and round….
59@WitenBlou –
hehe..sien jy ken van!
Users Online
Total 55 users including 0 member, 55 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,837,037 Page Impressions
_