From the official Press release by the Blue Bulls, we can announce that the coach of the Vodacom Blue Bulls, Frans Ludeke, has selected Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp and Wynand Olivier in his starting XV for Saturday’s Absa Currie Cup clash in Wellington against the Boland Cavaliers.
Ralepelle starts at hooker with Derick Kuün moving to the bench and for this reason the flamboyant number 8 Dewald Potgieter will captain the team.
Potgieter is going to play in a loose trio with Jacques Burger and Deon Stegmann and in die midfield Olivier partners Francois Hougaard.
Hougaard is a scrumhalf who has played a couple of matches on the wing but because of Jaco Pretorius’ knee injury and Stephan Dippenaar’s broken hand the youngster will wear the number 13 jersey against the Cavaliers.
Ludeke said at the weekly press conference at Loftus on Wednesday that Hougaard is a true footballer that can almost play anywhere in the backline and the coach added that Hougaard has done exceptionally well for the SA under 20s at centre.
“Picking Francois at centre is not an experiment.
“Jaco had to withdraw from the match on Wednesday and because of Dippenaar’s unavailability we opted for Francois at outside centre. He has good feet and together with Wynand I think they can form a very lethal midfield combination.
“He has played there in the past and I am full of confidence that he will be able to deliver the goods on Saturday.”
With Hougaard at centre Ludeke opted for John Mametsa on the left wing and Dries van Schalkwyk comes in for the injured Pedrie Wannenburg.
Mametsa is one of the most experienced Currie Cup players at Loftus and has made steady progress behind the scenes after he picked up a rather serious knee injury playing for a Namibian XV against the Springboks.
Wannenburg is struggling with a slight case of concussion and because of this he could not be considered for the weekend’s encounter.
Ludeke concluded that it is great to have some of the Boks playing for the Bulls and the coach added that they brought with them a lot of positive energy.
“There is a nice vibe at training and it is just a pleasure to have them back. Their mental state is terrific and I am convinced that there presence will add a lot of value to our campaign.”
Team:
Vodacom Blue Bulls: Zane Kirchner; Gerhard van den Heever, Francois Hougaard, Wynand Olivier, John Mametsa; Burton Francis, Heini Adams; Dewald Potgieter (captain), Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Chiliboy Ralepelle, Gurthrö Steenkamp. Reserves: Derick Kuün, Dean Greyling, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Brummer, Stefan Watermeyer, Marius Delport.
151@smallies72 – Weetjy, ek het nooit teen Brakpan gespeel nie… flok, tot 8 en ‘n half jaar gelede het ek nie eers geweet waar Brakpan is nie….
Ek het die eerste keer Brakpan gesien in Januarie 2001… toe ek vir Handbriekie kom haal het vir ons eerste date… nogal ‘n blind date ook….
Nouja, die res is Geskiedenis….
My goeie maat Willie Bolton wat so 56 wedstryde vir die Staat gespeel het op slot en agsteman reken die vuilste bliksem ooit teen wie hy gespeel het was Tobie Oosthuizen van die baai… was ook n prokerower terloops.
Hy het almal gespeel in daai tyd, Burger G, Rob Louw, Pote Fourie ens.
Die maklikste teenstander was klein Johan marais van die bulle. Vinnig, maar as hy n hand op die bal gekry het hy hom by homweggevat soos n kind.
@grootblousmile –
Army rugby was kak en was n mafia. Rang was alles en die refs en die afrigters was hondkak.
Jaques Olivier kon nie eers 5 span haal en n jaar later by Tuks speel hy Ntl en toe vir die bokke….
@grootblousmile – hulle was hier in die 80,s die span in o-tvl tot 13 spelers in die o-tvl span op n slag gehad.was seker 5 jaar die sa b afdeling se clubchamps
@Stan – Ma as jy daai windgat korperaaltjie kon kry het hy gekak wat hy nie geeet het nie
153@Stan – Die Marais boeties, Johan ingesluit, was moerrrrrrse goeie stoeiers…. moeilike manne, al die boeties, maar veral die oudste 2….
Ek was saam met die lot op skool, die 2de oudste ene… flok wat was sy naam… was in matriek toe ek in Std 6 was… hy was net die ene hoop spiere, daai ding… ek het saam met die jonger boeties rugby gespeel en later met Klubrugby met die ouer broers ook te doenne gekry…
@KingPaul – Vir ‘n “hermafrodiet” het hy baie duidelik ‘n groter paar ballas as jy wat agter ‘n skuilnaam goedkoop sensasie najaag. Dis seker omdat jou eie geslagsdele so klein is dat dit voel asof dit intern sit dat jy jou lae selfbeeld probeer opkikker deur persoonlikheidsmoord op hierdie blog te probeer pleeg. En dit op die laakbaarste manier moontlik, wanneer die man homself nie kan verdedig nie. Ek het nog altyd gedink jy is sonder inbors- jy het dit nou net weer bewys. Gelukkig hoef ek nie myself met jou en jou soort op te hou nie. Ek het ‘n keuse om hier te blog of nie, en sal wag om te sien of die manne jou hiermee gaan laat wegkom voor ek dit uitoefen.
157@grootblousmile – Die 2de oudste ene was Wicus Marais…. dis reg…
Wat het ek hier gemis?
@Captain Jack Sparrow –
@Captain Jack Sparrow – ‘Shiver me Timbers Captain’ Yo Ho Ho and a bottle of Rum!!
Ek glo dat hulle goeie stoeiers sou wees want dit was gewig teen gewig.
Hy was beswaarlik 85kg terwyl Willie so 110 was….
@grootblousmile –
@grootblousmile – 😉 😆 Call that a supper!! Dried meat and a pie!!
ok braai almal werk wat wag
Eks nog hier en ek werk….
waaroor is die seerower so ongelukkig?
165@Stan – Die seerower het rede om ongelukkig te wees… ek het die oortredende comment verwyder waaroor hy boos was….
Kom ons laat dit daar…
@Stan – Post 41, maar die joke is op hom. Gelukkig speel die man almal se bekke toe deesdae.
Nee man,(stamp voete heerhaaldelik op die grond)
Gee ons dan net n idee.
And one this note, i am off like a Jewish forskin. See in the day of tomorrow.
@grootblousmile –
167@Captain Jack Sparrow – Comment #41 bestaan nie meer nie.
Ek het vir jou mail gestuur…
Van watter speler het hy gepraat?
@Captain Jack Sparrow –
@grootblousmile – Respek,dis waaroor dit gaan tussen ons mense, en ek het vir jou emmersvol bygekry. Dankie GBS
171@Captain Jack Sparrow – Dis reg…
By the way, ek wil ‘n woordjie met jou wissel, miskien raad vra, oor ‘n ander ding… ek gaan jou mail daaroor…
Nogal oorspronklik- jy sal sien GBS.
Does this mean Chilli Boy wins another Boks cap? heh, heh 🙂
Users Online
Total 518 users including 0 member, 518 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,489 Page Impressions
_