The Sharks beat the Blue Bulls 29 / 23 this evening in their second round Currie Cup match, played in Pretoria.
Initially it was a game of penalties, with the Bulls doing better in this regard, eventually leading 12 / 6. This was also the Half Time score
Then the Sharks started taking full control of the match, putting the moves and phases together and scored 2 rapid tries in succession, to suddenly lead 20 / 12.
The Sharks increased their lead with another penalty and the Bulls were in a spot of bother, having to play catch-up rugby.
It was a hard match, typical uncompromising rugby, with Juan Martin Hernandez standing out with a very polished performance, even scoring a try. Hell he dropped, scored and placed !
The Bulls never gave up, clawed their way back via a Werner Kruger try, then gave away 3 points, then again re-capturing the 3 points, with 3 minutes to go… at this late stage trailing by 6 points.
In the dying minutes, the Blue Bulls built phase after phase, earning a couple of penalties, but a Fudge Mabeta knock sealed the Bulls fate when they were only 5m out from the Sharks line.
Make no mistake, the Sharks were full value for their win !
The Sharks now move top of the Currie Cup log, on 36 Log Points, with WP and Griquas both on 34 Log Points, the Cheetahs are on 29 Log points. The Bulls are now in 5th position with 27 Log points.
Points:
Blue Bulls: 4 Penalties Burton Francis, 2 Penalties Francois Brummer. Try Werner Kruger
Sharks: 4 Penalties, 2 Conversions & 1 Drop Goal Juan Hernandez. Tries Juan Hernandez & Jaques Botes
Teams:
Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Francois Hougaard, 10 Burton Francis, 9 Heini Adams, 8 Dewald Potgieter, 7 Pedrie Wannenburg, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Jaco Engels.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Rossouw de Klerk, 18 Fudge Mabeta, 19 Jacques Burger, 20 Dean Greyling, 21 Francois Brummer, 22 Tiger Mangweni.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Andries Strauss, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Julian Redelinghuys, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Rory Kockott, 21 Monty Dumond, 22 Waylon Murray.
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referees: Gareth Lloyd-Jones, Christie du Preez
TMO: Shaun Veldsman
@Supa Die Bloubul – Bladen het ook ‘n semi. Wens hy wil nou aftree!!! En vir Brosnihan saamvat.
86@carol –
Ek het darem klank!
@Stan – Sorry dik dik dik dik dik dik dik, nou is my vinger geoefen!
@K9-MonsterLeeu –
Oor Francis?
Ons skrums lyk goed en ons loosies is ook beter as die jellies.
Francis speel al hoe beter…..
@Treehugger –
😆
@Supa Die Bloubul – Daar kak die Sharks scrum.
@AB –
As iemand regtig erg dik is, noem jy hom n ‘dukgat’!
@Supa Die Bloubul – Ja. As Francis in sy neus krap dan klink dit of Bladen gaan opgooi van opgewondenheid.
waar moet ek gooi, wat se jy? waar moet ek gooi,…….ek het vergeet hoe interesant radio uitsendings kan wees 🙂
96@Loosehead –
Mooi! Bulle het darem maar n sterk voorry!!!
@Supa Die Bloubul – 😉
@Supa Die Bloubul – @Loosehead – ek werwys na wp nel wat vir wickus blaaw gevreet het,oor die bulle kan ek nie veel se nie ek werk en rsg is nie regtig akuraat nie
@Stan –
Hoe speel Potgieter?
Hei broer, jy praat nie met n kind nie…
Gaan lees my psoting mooi en jy sal sien dat ek vir hom se dat mos verby is…..@grootblousmile –
Ek weet net so min soos jy, ek luister ook na die Volkstaat radio uitsending!
@Supa Die Bloubul –
Die WP Staat skrums was gelykop. Was heeltyd tit for tat. Blaauw het self paar keer vir WP Nel moertoe geskrum.
@Supa Die Bloubul – 92 “I have after all sound”
Is that what you said?
Hoe lekker! Hulle speel nou “die Bloubul” op Radio Pretoria! Hoe mis ek SA en braai nou!
@K9-MonsterLeeu – Word wakker woef hierdie is die Bulle thread! 😉
Hey boys, relax, and check the game ek se….
@carol –
I said: “At least I have sound”
Luister ook op die draadloos. Klink of die Bulle darem die ding wil doen vanaand!
102@smallies72 – From what I remember there was only 1 scrum where the WP pushed the Freestate around. There were about 5 or 6 where the Freesate klapped the WP.
@Supa Die Bloubul –
Praat jy!
Ons moet terug, buiteland is sommer toss man!
@AB – Ek antwoord Supa wat so aanhoudend vra oor die WP game.
109@AB –
Moenie vir hom se nie! Hy gaan nou al die Bul spelers afkraak… 😆
@Pietman – Ek check ook die ouens se colours uit 🙂
104@Stan – Ek het ALLES gevolg.. dis jou keuse, jy luister… of jy loop… maklik soos dit.
Ons het GEEN argumente op R-T gehad voor vandag nie… GEEN !
Dis my handelsmerk daai!
Ja en ons kan ons houe vat maar sommige anderes nie…
@Pietman –
114@Pietman –
Stem Pieta. Hopelik vir so my nog net so jaar of minder!
Users Online
Total 76 users including 0 member, 76 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,514,957 Page Impressions
_