The Sharks beat the Blue Bulls 29 / 23 this evening in their second round Currie Cup match, played in Pretoria.
Initially it was a game of penalties, with the Bulls doing better in this regard, eventually leading 12 / 6. This was also the Half Time score
Then the Sharks started taking full control of the match, putting the moves and phases together and scored 2 rapid tries in succession, to suddenly lead 20 / 12.
The Sharks increased their lead with another penalty and the Bulls were in a spot of bother, having to play catch-up rugby.
It was a hard match, typical uncompromising rugby, with Juan Martin Hernandez standing out with a very polished performance, even scoring a try. Hell he dropped, scored and placed !
The Bulls never gave up, clawed their way back via a Werner Kruger try, then gave away 3 points, then again re-capturing the 3 points, with 3 minutes to go… at this late stage trailing by 6 points.
In the dying minutes, the Blue Bulls built phase after phase, earning a couple of penalties, but a Fudge Mabeta knock sealed the Bulls fate when they were only 5m out from the Sharks line.
Make no mistake, the Sharks were full value for their win !
The Sharks now move top of the Currie Cup log, on 36 Log Points, with WP and Griquas both on 34 Log Points, the Cheetahs are on 29 Log points. The Bulls are now in 5th position with 27 Log points.
Points:
Blue Bulls: 4 Penalties Burton Francis, 2 Penalties Francois Brummer. Try Werner Kruger
Sharks: 4 Penalties, 2 Conversions & 1 Drop Goal Juan Hernandez. Tries Juan Hernandez & Jaques Botes
Teams:
Blue Bulls: 15 Zane Kirchner, 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Francois Hougaard, 10 Burton Francis, 9 Heini Adams, 8 Dewald Potgieter, 7 Pedrie Wannenburg, 6 Deon Stegmann, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (captain), 1 Jaco Engels.
Replacements: 16 Bandise Maku, 17 Rossouw de Klerk, 18 Fudge Mabeta, 19 Jacques Burger, 20 Dean Greyling, 21 Francois Brummer, 22 Tiger Mangweni.
The Sharks: 15 Stefan Terblanche (captain), 14 Chris Jordaan, 13 Andries Strauss, 12 Riaan Swanepoel, 11 Lwazi Mvovo, 10 Juan Hernandez, 9 Charl McLeod, 8 Keegan Daniel, 7 Jean Deysel, 6 Jacques Botes, 5 Albert van den Berg, 4 Steven Sykes, 3 Patric Cilliers, 2 Craig Burden, 1 Deon Carstens.
Replacements: 16 Skipper Badenhorst, 17 Julian Redelinghuys, 18 Alistair Hargreaves, 19 Michael Rhodes, 20 Rory Kockott, 21 Monty Dumond, 22 Waylon Murray.
Referee: Jonathan Kaplan
Assistant referees: Gareth Lloyd-Jones, Christie du Preez
TMO: Shaun Veldsman
@bdb – skies ek het bollie gelees
@Stan – Dit kan net van jou n beter mens maak,vrystaters is sout van die aarde
@Stan – 382
Stan ek dink maar net dat Heinie glad niks afwissel nie, sou daarvan gehou het as hulle vir Francios Hougaart laat ruil het met hom, al het hulle net soms geswitch. Maar hy het ongelukkig geen afwisseling nie.
Nee nie hierdie irriterende bliksem nie!
@smallies72 –
Ek stem volkome saam met jou maar ons weet mos hoekom hy en Valcro Kirchner in die span is?
@superBul –
388@Supa Die Bloubul – ja, ons ou BB ondersteuners is lekker vraatsig, wil net alles wen en wen en wen. Het skaars die S14 gewen en nou wil ons sommer die CB ook nog hê ! 🙂
Want ons is gewoond daaraan!
@bdb –
@Stan – Praat ma oor die bokke my ou
Kyk as die BB nie daardie 4 bonuspunte gekry het in 5 verlore nie, dan was hul nou in groot moeilikheid, op 23 punte. Dalkies net, gaan ons nog terugkyk en sê: dankie jongspan, dat julle ten minste tot die einde toe geveg het !
Ja wat
@bdb – ons ken julle ma so.wil mos niks deel nie nie eers met die enigste mense wat saam met julle teen die souties geveg het nie
401@smallies72 – nee man, ons het dan vir julle ‘gegee’ in 2005, en sommer gedeel in 2006 ok ! 🙂
@bdb – ok ma net omdat ons julle geforce het ek dink hierdie jaar kan n repeat wees van 04,05 en 06 tahs en bulls is dark horses
Gbs kan ons nie n paar kiwis hier kry nie ek het n behoefte om hulle kak te vertel
en die dood tree in
@smallies72 – nou is dit ek en die mure wat gaan gesels
hoe het die cheetahs gespeel smallas
@smallies72 – hel man hulle het gekook mapoe het goed gelyk en wp nel was baas in die skrums
@smallies72 – Cheetahs was briljannt
407@smallies72 – Sorry man, ek is nie goeie company vanaand nie, besig met helse klomp goed hier…
Laat ek behoorlik groet hier !
Goeie nag, slaap sag
Die lewe is ‘n Lied, sing hom uit volle bors !
@smallies72 – ne so os se afrigting help
@smallies72 – Daniler en JL Potgieter speel mooi daar by julle
@superBul – Jissie ek dog ek is alleen hier
@superBul – Ja veral daniller dit lyk of hy nou tot sy potensiaal speel
@smallies72 – Is dit nie vir jou ook asof die Refs vandag bietjie meer tyd toegelaat het dat die skrums hulself uitsort nie?
@smallies72 – Hy speel baie braaf , niks bang nie , gaan vir die bal en hy lyk lekker stewig.
Die Staat het n lekker span en met Os wat nou leiding gee sien ek binnekort groot dinge daar. Tensy die Sharke julle nie weer leegkoop nie.
@superBul – Ja ma hulle moet ma die reel dat die loskop nie mag stut op die grond nie skrap dan sal die skrum nie sommer val nie
@superBul – Ja ma da is altyd n nuwe gen grey youngsters om ons uit te help
hey 1guest who are you?
@smallies72 – Daai Grey manne word ook maar orals in die land gewerf, en van hulle is ook maar seuns wat verstaan waardeur die pad na kontrakte loop.
Maar dis n feit soos n Blou Koei 😆 dat Grey dinge reg doen.
Users Online
Total 70 users including 0 member, 70 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,893 Page Impressions
_