Today we had the much awaited match between the Wallabies and the Springboks, taking place at the Suncorp Stadium in Brisbane. The Wallabies won convincingly, 21 / 6
The Wallabies came out firing from the first whistle, playing the better game, throughout the match. They scored first, through a Giteau penalty and stayed in front right to the end.
Initally it was trading penalties and drop goals and a hard physical battle. The Wallabies scored two tries, first by Ashley Cooper, and then near the end, one by James O’Conner.
The Springboks never crossed the allabie try line.
One important record was achieved by Morne Sten, becomming the Bok player to score the fastest 100 points in the history of the game, beating the record Jannie de Beer, who (Jannie) scored his 100 from 9 Tests.
Points:
Wallabies: Matt Giteau 2 penalties & 1 drop goal & 1 conversion. Tries: Ashley Cooper, James O’Conner
Bokke: Morne Steyn 1 drop goal and 1 penalty
Teams:
Australia: 15 James O’Connor, 14 Lachie Turner, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Will Genia, 8 George Smith (captain), 7 David Pocock, 6 Rocky Elsom, 5 Mark Chisholm, 4 James Horwill, 3 Ben Alexander, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Stephen Moore, 17 Pek Cowan, 18 Dean Mumm, 19 Wycliff Palu, 20 Luke Burgess, 21 Quade Cooper, 22 Peter Hynes.
South Africa: 15 Ruan Pienaar, 14 Odwa Ndungane, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brüssow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (captain), 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Schalk Burger, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Frans Steyn.
Expected weather conditions: Thunderstorm with a 70 percent chance of rain, a high of 21°C, dropping to 13°C, and a northwester of 21 km/h dropping slightly
Referee: Wayne Barnes (England)
Assistant referees: Bryce Lawrence (New Zealand), Vinny Munro (New Zealand)
TMO: Chris Pollock (New Zealand)
178@sharkattack – How did you hear about our site ??
@Pietman – Ek was bekommerd, voor hy bok afrigter was, het hy gese hy sal 10 swart spelers kies en Luke sal die kaptein wees. Na gelang van wat hy gese het is die vraag by 121 glad nie so belaglik nie.
175@isigidi –
dit lyk so, bru, dit lyk so!
@Pietman – niks fout met koue viennas nie 🙂
Magtag, hoe lekker smaak die Windhoekie nou. Cheers…..
@rugbybal –
Ek onthou daai toespraak van PdeV.
Dink hy het bietjie te gou gepraat destyds
@sharkattack – 178
Well thats good to know that you live in NZ but still support your old team. Actually thats great.
@rugbybal – @rugbybal –
@184
Het darem nog koue spare ribs ook!
@grootblousmile – 179
Yeah, like Sharks Bulls have too many players away playing for Boks. Still you never know.
@Pietman – Sorry Piet, meant to say good morning boet.
Okay now going to watch the build up and start of the game. Back later.
GO BOKKE……..GO BOKKE.
@Puma –
I hope we dont meet each other in the semi! a Bulls/Sharks final with all the best players availbale will be great.
@Puma –
Cheers jungle cat, til later.
Gaan n bier soek en oorskakel rugby toe, die wyn maak my te dors.
Sal kort-kort loer hier.
Tjorts ouens.
182@rugbybal –
ja, ek dink pieter het iets in daai lyn gesê
maar
dis ñ ope vraag hoekom daai dr*l hom daaraan herinner.
ek dink meeste van julle sal met my saamstem dat hoog waarskynlik is dat dit
1. by daai ou dit nie gaan oor die belang van sarugby nie
en
2. twyfel ek of dit rerig gaan oor die development van talentvolle gekleurde spelers
soooooooo
die ou het dalk sy oog op ñ politieke loopbaan?
…
maar ek erken dat ek verkeerd kan wees. het nie die volle artikel waarna in #121 verwys word gelees nie. weet ook nie of ek rerig lus is om dit te lees nie!
@ashley –
Daai ou soek net sensasie, soos Julius.
Hoekom NOU daai vraag vra, soos jy se?
More mense, is daar enige rugby vandag ? 🙂
@Pietman – Nie dat ek sal omgee as daar 10 swart spelers in die bok span is nie, solank hulle die beste in hul posisie is.
Ek eet baie k@k hier, so koue spareribs is konings kos vir my.
@bdb –
Hello Bok de Blerk,
Waar is jou meeloper Blhoo deesdae?
OK manne, die ruggas is nou naby…. ek sal die scores ge-updat hou bo op die Thread.
Man, dis lekker om Bokke rugby te hê !
197 @Pietman – de la rey, de la rey ! Nee, Pieta, Blhoo en ek ondersteun saam die bulle, maar ons ken mekaar nie eintlik verder nie. Weet nie hoekom hy so skaars deesdae is nie.
@ashley – verseker ek stem, daar moet altyd ‘n drol wees wat ‘n demper op die bokke se sukses wil plaas.
Hier gat ons!!!!!!!!
@rugbybal –
Ja, ek onthou daar in Kaoshiung het ek destyds maar swaar geeet ook, 12 kg verloor in 3 maande.
Net chau-fahn geeet, en dan ook net by een antie se kafee, te vuil daar rondom die restaurante tussen die ganse en honde en als….
Ok, kom ons kyk …
Klink asof die aussie kommentators vroeg aan die drink is. Een van hulle het gesê (Greg Martin?): we were actually beter than the Boks last week, if it was not for our mistakes”
Eish !
GOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOO BOOOOOOOOOOOKKKKKKKKKEEEEEEEEEEEE!!!!! Vandag vat ons daai beker!
die ozzie “common”tators gee my ‘n gatkramp
Die klank by die Anthems is maar woes kak…. daar maak hulle dit nou reg…
Go Aussies! Looi daai Bokke!! 😳
Ek sien Gitts het weer so snaakse uitdrukking op sy gesig. Gaan dit maar van sy gesig af moet jol vandag.
@Supa Die Bloubul – Supa jy moet nie so baie drink in die oggende nie. 🙂
@Supa Die Bloubul – 🙂
Users Online
Total 83 users including 0 member, 83 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,854,290 Page Impressions
_