Today we had the much awaited match between the Wallabies and the Springboks, taking place at the Suncorp Stadium in Brisbane. The Wallabies won convincingly, 21 / 6
The Wallabies came out firing from the first whistle, playing the better game, throughout the match. They scored first, through a Giteau penalty and stayed in front right to the end.
Initally it was trading penalties and drop goals and a hard physical battle. The Wallabies scored two tries, first by Ashley Cooper, and then near the end, one by James O’Conner.
The Springboks never crossed the allabie try line.
One important record was achieved by Morne Sten, becomming the Bok player to score the fastest 100 points in the history of the game, beating the record Jannie de Beer, who (Jannie) scored his 100 from 9 Tests.
Points:
Wallabies: Matt Giteau 2 penalties & 1 drop goal & 1 conversion. Tries: Ashley Cooper, James O’Conner
Bokke: Morne Steyn 1 drop goal and 1 penalty
Teams:
Australia: 15 James O’Connor, 14 Lachie Turner, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Will Genia, 8 George Smith (captain), 7 David Pocock, 6 Rocky Elsom, 5 Mark Chisholm, 4 James Horwill, 3 Ben Alexander, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Stephen Moore, 17 Pek Cowan, 18 Dean Mumm, 19 Wycliff Palu, 20 Luke Burgess, 21 Quade Cooper, 22 Peter Hynes.
South Africa: 15 Ruan Pienaar, 14 Odwa Ndungane, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brüssow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (captain), 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Schalk Burger, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Frans Steyn.
Expected weather conditions: Thunderstorm with a 70 percent chance of rain, a high of 21°C, dropping to 13°C, and a northwester of 21 km/h dropping slightly
Referee: Wayne Barnes (England)
Assistant referees: Bryce Lawrence (New Zealand), Vinny Munro (New Zealand)
TMO: Chris Pollock (New Zealand)
88@Supa Die Bloubul – Ek stem saam met jou oor Hugh, maar van die res wat jy noem is Bobby die beste. Die heel swakste van die klomp is Garth Wright!!
@Supa Die Bloubul – trust me when sharks and bulls are back at full strength the other teams will kak again
beast sal brok harris se kop in sy uie hol opdruk
Dagse manne, ek gaan die game by Barcelona kyk, julle moet geniet hier!
@rugbybal –
Nee jong, ek was al daar, maar ek verstaan nie so lekker nie.
Sal dit hou vir n ‘spare’, dankie.
Hier is iewers n Franse site ook op Justin wat goed is.
90@Supa Die Bloubul – Sorry man, ek praat van die hulp kommentators. Hugh Bladen is ‘n hoofkommentator en ek like hom.
@Boerboel – die spvod player, jy moet hom laai om te kyk. klick op die football vir die rugby
@AB –
Is dit in Spaans, of Afrikaans?
@Pietman – Hang af hoeveel biere ek in het! lol
@Boerboel – Google toolbar het ‘n translater van chinese na engels
92@sharky_forever –
😆 agree!
100@Supa Die Bloubul – Don’t agree, Brok is die koning!!
supa hier is net die voorry spelers wat die sharks sonder moet klaar kom
smitty
beast
jannie
bismark
herbst
pat cilliers is dalk die komende naweek uit
carstens oefen skaars en word deu beseerings genurs om n game te kan speel
die kanse is die bulle speel die komende naweek dalk teen carstens ,en twee tiener stutte
dan is muller uit
kanko uit
haargreaves sal nou terug kom in die groep na hy 6 maande uitwas
jpp
ruan
steyn
adi
kockott is nog beseer
odwa
downey
that 15 definate out and cillier who knows?
could be as bad as 17 if cillier and carstens dont make it with their injury problems
@rugbybal –
Jy moet kyk VanHunks op die ander site is van Busan (S-K), hy sukkel altyd Saterdae en vra links daar op Voldy.
Help hom tog asb, ek kom nooit meer daar nie.
OK sien julle met die game, eers bietjie aandag aan my kleinseun gee.
@Boerboel –
Ek hou meer van ouens wat nie bang is om hulle se te se nie. Daarom geniet ek selfs die Aussies al is hulle eenogig. Hugh, Kobus ens se dadelik as hulle verskil. Bobby is te bang hy maak iemand se gevoelens seer en se soms sulke obvious goed. Eintlik moet die oud spelers nie kommentaar lewer nie.
Ek onthou eenkeer het (ek dink) John Van Rensburg en Erol Tobias uitgesaai. Toe se Errol:
“die wedstryd is op n mespunt gebalanseer”. Toe se John: “Nee man Errol, daar is 5 minute oor en hulle is 19 punte agter” hehehe
Uhm…..
100@Boerboel –
Nee wat,ek stem saam Sharky forever.
@Boerboel – brok is koning?? 😆 😆 😆 😆 ;lol:
@rugbybal –
Jy het ‘spare ribs’ innie pos, kyk mail!
102@sharky_forever –
Ja, dis baie. Bulle het ook 10 Bokke op toer alleen. Maar ons spanne doen nie sleg nie, dit bring weer nuwe ouens deur. As die Bokke terug is kan ons weer n Sharks/Bulls finaal in Durban sien!
@K9-MonsterLeeu –
Was jy by Sun city?
@Supa Die Bloubul – nee hoekom?
@sharky_forever –
Koning van uncontested skrums…hehe
@Supa Die Bloubul – true mate but as you see in the prop department the sharks are affected badly
Brosnihan moet baie ver weg bly van uitsaai af……kan hom nie hanteer nie.
@K9-MonsterLeeu –
Journo Lions het so iets op FB gese? Toe se hy “geluk Pa” aan die einde?
😆 😆 😆 😆 😆 @Supa Die Bloubul –
@K9-MonsterLeeu –
Het lekker gelag toe jy se hy is geheimsinnig…hehe
@Supa Die Bloubul – O hy was donderdagaand daar saam sy pelle.
@K9-MonsterLeeu –
“Sun City was awesome gistraand. Happy Birfday dad…:)”
Users Online
Total 90 users including 0 member, 90 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,849,747 Page Impressions
_