Today we had the much awaited match between the Wallabies and the Springboks, taking place at the Suncorp Stadium in Brisbane. The Wallabies won convincingly, 21 / 6

The Wallabies came out firing from the first whistle, playing the better game, throughout the match. They scored first, through a Giteau penalty and stayed in front right to the end.

Initally it was trading penalties and drop goals and a hard physical battle. The Wallabies scored  two tries, first by Ashley Cooper, and then near the end, one by James O’Conner.

The Springboks never crossed the allabie try line.

One important record was achieved by Morne Sten, becomming the Bok player to score the fastest 100 points in the history of the game, beating the record  Jannie de Beer, who (Jannie) scored his 100 from 9 Tests.

Points:

Wallabies: Matt Giteau 2 penalties & 1 drop goal & 1 conversion. Tries: Ashley Cooper, James O’Conner

Bokke: Morne Steyn 1 drop goal and 1 penalty

 

Teams:

Australia: 15 James O’Connor, 14 Lachie Turner, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Will Genia, 8 George Smith (captain), 7 David Pocock, 6 Rocky Elsom, 5 Mark Chisholm, 4 James Horwill, 3 Ben Alexander, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.
Replacements: 16 Stephen Moore, 17 Pek Cowan, 18 Dean Mumm, 19 Wycliff Palu, 20 Luke Burgess, 21 Quade Cooper, 22 Peter Hynes.

South Africa: 15 Ruan Pienaar, 14 Odwa Ndungane, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brüssow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (captain), 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Schalk Burger, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Frans Steyn.

Expected weather conditions: Thunderstorm with a 70 percent chance of rain, a high of 21°C, dropping to 13°C, and a northwester of 21 km/h dropping slightly

Referee: Wayne Barnes (England)

Assistant referees: Bryce Lawrence (New Zealand), Vinny Munro (New Zealand)

TMO: Chris Pollock (New Zealand)

546 Responses to Australia 21 vs Springboks 6 (f/t) – Match Thread & Summary

  • 511

    @Ed_the_Lion – sharp sharp lol

  • 512

    510@bdb – Jy is die rustigste ou hier. Laat ons maar eers kyk wat gebeur vanmiddag. Altwee games is moeilik om te roep.

  • 513

    @bdb – bulls and wp draw will bw nice ty 😆

  • 514

    @SA Barbarians – hy wou dros toe gaan toe is dit te vol.

  • 515

    514@K9-MonsterLeeu – Was daar nou weer meer as 5 mense by die Dros?

  • 516

    Ruan Pienaar – Het nokkol gedoen behalwe om bal te vang en uit te skop.
    Ndingane – Totaal buite sy league
    Mossie – Great
    JdV – Great
    Habs – great terwyl hy op veld was
    Steyn – under par volgens eie standaarde
    Du Preez – Not bad. Dink hy’t hard probeer. Not great, but good.
    Spies – Defensive game gespeel en partykeer goeie dinge gedoen. Nooit bal op aanval gekry, sy sterk punt.
    Juan Smith – Jel nie vandag. Maar soos ander, het net verdedig.
    Brussow – Faded completely. Disappointing
    Bakkies – Not the enforcer we know he can be.
    Victor – Teleurstellend.
    John S – Teleurstelling van game. As kaptein en as speler. Sy intensiteit was nêrens en het afgesmeer aan ander spelers. Very disappointing. Ausies het JS ge-target in scrums, en dit het gewerk. Ons kort seriasly ‘n sterk vasskop.
    Bismarck – Ja well, vasste los was OK. Hy speel met rukke en stote en lyk soos ‘n opportunis wat rondhang en wag vir iets great om te gebeur.
    Beast – Moer baie druk op hom omdat hy moet kompenseer vir JS se gebrek aan vasskop ervaring. Steeds sy man gestaan, decent performance.

    Adi Jacobs – Eish, hy’s te stadig vir senter, en hy moet vleuel speel? Not good at all.
    Schalk – Een swaeltjie maak nie ‘n somer nie. Het probeer maar altyd bal op agtervoet gekry.
    Rossouw – Soos altyd niks spectacular, maar steeds niks verkeerd.
    Steyn – Gelyk soos daai game wat hy losskakel vir SA gespeel het teen Italië. Probeer te hard om ‘n verskil te maak.

  • 517

    Met die klein rugby wat nou verby is vir die naweek, kan ons 2 groot games sit en kyk.

  • 518

    Bulls 0 WP 0. 3 red cards each. That will be just fine.

  • 519

    504 @grootblousmile – Nee, GBS, ek dink sharky het ‘n geldige paar punte daar wat hy noem. Ja, die Aussies was baie goed op die dag, en ons was nie goed nie, maar ons is na my mening nie toegelaat om so lekker te speel soos die aussies nie. Daar was ‘n paar crucial strafskoppe wat ons moes kry, wat dalk die momentum van die game sou gedraai het.

    Maar dit was nie bedoel nie, ons vat hom op die kinnebak (veral die ref se houe), en gaan voort !

    Go Bokke, wen volgende week, nie met bonuspuntjies nie, maar deur die AB’s in hul eie land te klop … want dit is wat ons moet doen in 2011 se WB.

    Benader die game soos ‘n WB finaal, dan choke die AB’s gewoonlik !

  • 520

    @Ed_the_Lion
    Hoe lank nog voor die volgende game, halfuur?

  • 521

    @Pietman – ja. half uur.

  • 522

    @Pietman – Pietepedia…31min27sek wag 26sek… 😆

  • 523

    @bdb – amen bdb , fourie dup het niw sleg gespeel nie. hy is verneuk ondat die aussies toegelaat is om hom van omkant posisies te speel

  • 524

    517 @Ed_the_Lion – jy en K900-jaar-oud, is reg: nog een voorwedstryd om te gaan, dan begin die hoofwedstryd van die naweek …

  • 525

    523@sharky_forever – Gelukkig het Boland nie gewen nie, dan sou jy eers bedonnerd gewees het 😆

  • 526

    @sharky_forever
    Ref was kuk, I agree.
    But Oz were better tuned on the day, so they deserved to win anyway.
    We, as world champions, shouldn’t be blown out of games by refs, we should play the refs out of the game by overwhelming the opposition, if you know what I mean.

  • 527

    Hi All

    Congrats Ozzies – you were the better team today.

    Unfortunately the ref was poorer than poor. If you poor with decisions on both sides then all is well, but in this case you favoured only one team. It’s a shame.

    But all is not over and I still believe the Boks will pull it off next week and the Ozzies have a good chance of beating the AB’s in NZ as well.

  • 528

    @Pietman – 526 ja presies. soos die leeus met die bulle gedoen het laas week :mrgreen:

  • 529

    @bdb – Nee nee nee. Oi, jy is ‘n moeilike een. 😆

  • 530

    528@K9-MonsterLeeu – Ja, maar die Leeus is baie beter getune as die Bokke, en die Leeus hoef ook nie te worry oor Spies wat enige oomblik kan implode nie.

  • 531

    @K9-MonsterLeeu – 514

    Dan ook maar goed ek het nie ook soontoe gejaag nie hehehe

  • 532

    @Ed_the_Lion – die leeus het ‘n no8 met die naam van Willem Alberts!!

  • 533

    526 @Pietman – Pieta, jy is ook reg. Ons moet weet die refs is maar ‘shaky’, en daarom moet ons so speel dat hul nie wedstryd kan bepaal nie. Ons het dit nie reggekry nie, en daarom, omdat ons ‘gemiddeld’ was, het hy die wedstryd bepaal.

    Soos irish devil sê (#527): as hy sleg is, moet hy ten minste altwee kante toe sleg wees.

    So, die AB’s moet ons en die Aussies met bonuspunte wen, en verhoed dat ons een of twee bonuspunte kry. Wel, as hul dit regkry, en ons kan nie eers een bonuspunt kry nie, dan verdien die AB’s dit.

    So volgende week kyk ons na die finaal van die 3N’s.

  • 534

    @K9-MonsterLeeu – 532

    Bly om te hoor jy voel beter vandag!

  • 535

    528 @K9-MonsterLeeu – O, eina, ek kry nou nog seer, die pyngedagte !

    529: eish, wat gaan ek nou doen tot en met 5-uur …

  • 536

    Ok, kom ons trek oor ‘Lions tread’ toe, hehehehe!

  • 537

    So the big game today is Bulls – WP or is it Lions – Cheetahs…not sure 😉

  • 538

    @Irish Devil
    Hello Irish!
    Both big games.
    Are you watching?
    kostaz.co.cc/

  • 539

    @Pietman – dia duit Pietman…

    No will check scores online mate.

  • 540

    Rugby starts and ends up front, and the Aussies bullied the Boks.

    Well done to them. [and Wayne Barnes of course 😆 ]

Users Online

Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm