The Board of European Rugby Cup has ratified the introduction of 23-man match day squads for the Heineken Cup and European Challenge Cup tournaments for 2009/10 season onwards. Now I know the original change did cross this blog when it happened but it is good to see two of the major competitions taking it on board.
This all follows on the recent alteration to Law 3 by the IRB and is aimed at reducing the number of games that go to uncontested scrums and to remove the advantage which one team may gain when uncontested scrums arise.
The alteration can be found under Law 3.15 Union Specific Variations which states the following (courtesy of the IRB website):
3.15 UNION SPECIFIC VARIATIONS
(a) A Union or Unions, where a match or competition is played between teams from two or more Unions, may implement variations to Law 3.4 for matches below international level as set out in (b) and/or (c) below.
(b) When 22 or 23 players are nominated in a team there must be sufficient front row players to play at hooker, tight-head prop and loose-head prop who are suitably trained and experienced to ensure that on the first occasion that a replacement in any front row position is required, the team can continue to play safely with contested scrums.
(c) A provision may be introduced that where uncontested scrums are ordered as a result of there being no suitably trained and experienced front row replacement for any reason, the team concerned shall not be entitled to replace the player whose departure caused uncontested scrums.
The ERC said that from this season forward each club’s match day squad now must contain a minimum of three specialist front row players within the named eight replacements comprising two props and a hooker.
It goes further and specifically included the option in Law 3.15(c) which states that if all front row replacements have been utilised during a game, and there is a further front row injury, and no fit front row player is available from the original starting team or replacement bench, the injured player will leave the field but may not be replaced.
For the record, as it stands currently, this option is not available for international matches.
nou is da rerig n jan vir elke span ha
JisJis all you jobseekers.
Time to start cooling the drinks and get the firewood ready, and let the games begin.
Gaan n lekker naweek wees weer eens.
Gooi mielies, die lewe is n liter!!!!!
@Pietman –
Wie is al die jobseekers?
Hoe loop dinge daar?
@Fern –
Gaan ok Varing, ek is mos ‘jobless’!
Sit nog met klomp van jou goete (kerrie en marmite, tamatiesous etc.), gaan dit maar inpak terug.
Kan nie oor my hart kry om dit hier te los vir iemand anders nie.
Sal ek en jy maar daai kant pot weer maak met dit…..
Wanneer kom jy terug?
Ek gaan Des Ierland toe vir so 4 weke so ek kan nie wag nie.
Ek moet Robbertsons Steak and chop spices,milo,top deck,peppermint crisp en 4 huisgenote saamvat.
@Fern –
Mooi man.
Check net daai goete in hoor, in n aparte boks.
Hulle is vol nonsens met handbagasie.
Vrou het verlede jaar duisende rande se room en perfumes wat sy vir geskenke wou neem, verloor.
Dit het my hele trip opgeneuk, sy was dikbelk allie pad.
Ek gaan van Oktober af so stadigaan begin huis se kant toe staan, weet nog nie presies wanneer nie.
Maar my kontrak op die kantoorgebou loop dan uit, so ek moet waai of weer vir twee jaar teken.
Dalk hou ek daarna nog bietjie vakansie duskant, niks jaag my nie.
Wat gaan jy in Ierland doen, EOTY toer kyk?
@Pietman –
Ek gaan n girl kuier en ons gaan toer,sal die rugby by n pub kyk.
Dankie vir daai tip,ek sal al daai dinge in n aparte boks pak.Ek gaan in Galway wees en een van ons trips is die Cliffs of Moher.
Ek moet nou veld toe gaan,praat later.
Wanneer is die EOYT se datums en teen wie speel ons?
Hellooooooooooooo allie baberballe, moepels, mopkoppe en vrinne!
Dis Vrydag…. uiteindelik !
@Fern –
Sal jou laat weet van die rugby, gewoonlik is dit mos so laaste week van Nov/begin Des…
4man-hulle sal beter weet.
Gaan kuier vir IrishDevil in Cork…..jy mag dalk n prokurower nodig kry daai kant!
Ons sal nader na die tyd die goete en datums reel.
@grootblousmile –
Bloem en Nuweland picks moelik hierdie week…..ek dink nog.
40@Pietman – Broer, daar’s maar minder as ‘n maand oor voor ons Oktober slaan… so dit klink my of jy dinge begin opwen daar in Korea.
Nie lank nie, dan kan jy rustig hier in SA rondwoel!
41@Pietman – Ek het ook noggie SuperBru picks gemaak nie…
Hey, laat ek gou deur die stort gaan draf, ek was noggie op kantoor nie…
@grootblousmile –
Nog n moosa pakkerasie en ander los goete wat moet klaar jong.
Dink ek moet maar met die ou blou lorrie die vrag ry 🙂
Sal maar so af en toe hier kom draai as ek verlang….jy weet mos, ‘ver van jou goed naby jou skade’.
Is maar huiwerig om my ou bedryfie in ander se hande te laat (glo mos net ek kan dit reg doen!).
@grootblousmile –
Tjeers, ek dwaal ook eers weer hier in die buurt af.
Sien jou later.
More ouens
Asseblief ‘n minuut stilte vir ons vriend Ex Player. Sy liefdeslewe het al weer ‘n moerse dump gevat…
46@KingPaul – Het sy hand hom AL WEER verlaat??
Hehehehe
More vrinne, hoe hang hulle vanoggend?
@SA Barbarians –
Jis jis
Nee wat, soos jy hopenlik al agtergekom het het die son besluit om vandag weer ‘n slag te skyn!! My swaertjie het my nou net gekontak om te hoor of ek more saam met hulle die game wil gaan kyk. Ek hoor glo ‘n man mag deesdae bier op die pawiljoen vat!!
@KingPaul – 49
Lekker man! Dink dit gaan ‘n goeie game wees. Ek is baie onseker oor die uitslag – net soos laas naweek. Seker maar ons Kapenaars se inherente beskeidenheid 🙂
@KingPaul –
hehehe…hy kuk my nou nog uit oor ek sy storie ge-out het…
@SA Barbarians –
Nes jy daar sê.
Ek wonder waar is daai grootbkt bulhahoo vandag? Nog glad nie weer in hom vasgeloop na laas Saterdag se vernedering nie! Wonder of hy al weer besig is om brandhout bymekaar te maak?
@KingPaul –
@46
Ag nee KP, jammer om te hoor man, daai girltjie van CL?
Of is dit een van die ander vyf?
@KingPaul –
Bhloo is stil, seker by sy vakansieplekkie langs die Vaal.
Ek sien hy kokkenotch ons so nou en dan daar by on-line…
@Pietman – 54
More Pietman. Dis seker al middag daar by jou.
Het jy al gepick vir die naweek se games?
@KingPaul – 52
KP ek moet darem een ding van Bhloo sê. Hy is groot genoeg om goeie punte van ander spanne ook raak te sien. Met so ‘n ou kan ‘n mens rasioneel gesels, al stem jy nie altyd saam nie.
Dis die ouens wat so hiper intens is wat dinge moeilik maak
@SA Barbarians –
Hello.
Ja, 5 nm hier.
Moet nog WP en lions pick, dink bietjie eers daaroor na, bietjie van n raa-raai-riepa.
@Pietman – 57
Ek het maar ‘n muntstuk geflip want mens weet nie watter spanne gaan opdaag nie hehe
Tiaan Liebenberg is ‘n helse verlies – sy plaasvervanger is ‘n ander tipe speler
Ja jong, ek moet seker maar besig raak en SuperBru picks doen…
*hallllooooooooooooooooooooooo!!
(knock knock)
gents … hallooooooooooooooo!!
…
*from the kiddy movie “valiant”!!
😀 thats what happens when you have a 6 year old!!
Users Online
Total 266 users including 0 member, 266 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,440,405 Page Impressions
_