Olivier signs with Bulls till end of 2011
The Vodacom Blue Bulls’ Springbok centre Wynand Olivier has signed a two year contract with the Blue Bulls Company (Pty) Ltd at Loftus Versfeld on Thursday afternoon.
The coach of the Vodacom Bulls and Blue Bulls, Frans Ludeke, is delighted with Olivier’s decision and says the fact that he declined numerous offers from other teams where he could have earned more money says a lot about his character and loyalty.
“Our team is build around experienced individuals and Wynand is without a doubt one of them. “His has been phenomenal for us in the Super 14 and he is one of those players who are able to deliver something special when all the odds are against us.
“His defence is superb, on attack he is more than a handful and as one of our main decision makers he has been exceptional. Wynand operates like a world class flanker on defence and the turnovers he forces are extremely valuable for us.
Ludeke added Olivier’s ability to get the Bulls over the advantage line is outstanding and his line-breaks combined with his innovative midfield play have been superb.
“All in all he is a huge asset for the team and to develop such a player takes several years and that is one of the main reasons why I am very grateful that he opted to stay on with the Bulls.
“He is also very keen to help us to develop the younger players in the system and with his professional attitude and unequaled work ethic he will surely add a lot of value to the Bulls in the years to come.”
A relaxed Olivier, who has been playing for the Blue Bulls since his schooldays, said in Barend van Graan’s office on Thursday afternoon that he is certain that it was the right thing to do.
“I have made the decision and I am happy with it. “All the structures are in place at Loftus and I want to play for the Bulls.”
@grootblousmile – twee van daai 6 is my seuns.
@K9-MonsterLeeu – Ek gaan vir Skoppie nooi as my WP maat!!!!
@grootblousmile – maar die 2 leeus hierso leer AL julle bulle baie mooi van rugby…sooooooo…….die balans word gehandhaaf 😉
62@Boerboel – Neeeeeeeeeeeee !
61@K9-MonsterLeeu – Watter 1 van jou 2 seuns weet wat ‘n rekenaar is ?
Hehehehe
@Boerboel – Klink vir my nogal reg hoor….laat hierdie bulle aanhou met hulle kuk 😈
hak hak die bulle is kak
Mmmmmmm, Osama Bin OCO found his way here….
Na die naweek se CB gaan dinge nogal na n kant beweeg, as die Leeus en die Bulle hul games gaan verloor gaan dit n steil opdraand wees vir hulle.
@Ed_the_Lion – 😆
67@Ed_the_Lion – Hey… ons verlang jou al heeldag !
Naand fokker !
@K9-MonsterLeeu – Sorry tjom. Die NY times se Servers het gekaas vanoggend. Ek hardloop rond soos ‘n blou bul. Weet nie watse kant toe nie.
@superBul – Julle reg vir daai WP Nel stut van d Kwas? Hys besig hoor!
@grootblousmile – Naand Peester. So tussen deur die NY Times en blog development is ek redelik geflok vandag.
Jis julle WP manne kon SA darem n moerse guns bewys het om RJ te speel, die ou sal nie n volle game gehou het nie, dan was daar plek vir daai skrummie van Griekwas. Daai knaap(naam ontgaan my) is bleddie goed en hy gaan die Bulle weer pla.
Nou wie is die foefenjol wat gesê het die blog is POOR. Probeer hom trace GBS. So persoon is nie welkom nie.
@superBul – Sarel Pretorius……. Jano is beter.
@superBul – Sarel Pretorius..Kom laat die Leeus jou leer.
76@Ed_the_Lion – Weet klaar wie dit is………
@K9-MonsterLeeu – Eish dat n ou nou aan jou voorletters geken moet word, wilhelmpie sou selfs beter geklink het en dan het die mense jou darem ernstig opgeneem. Daai ander stut Buckle is ook n klasieke naam vir n voorry.
@grootblousmile – Was dit nou weer Supa?
@Ed_the_Lion – ok ok…dit was ek 😯
@grootblousmile – Jy die balot box oopgebreek, gn wonder die A en see wil nie elektronies vote nie
@K9-MonsterLeeu – Dan is dit OK. As dit Supa was, het ons hom geskors.
Die enigste ander Leeu skors , ha
Ek is uit, hou julle vanaand die fort, OK ??
Barra Bing Ting Ting !
Goeie nag, slaap sag
@superBul – hehehehe, nie nodig om nou persoonlik te raak nie. Ek gaan my pa sommer blog to nooi.
@grootblousmile – Nag GBS. Lekker slaap.
Cheers manne. Ek ook vir eers weer werk doen. Lunch is verby.
Hey GBS ek wil my wireless doen waar verdwyn jy, kom nou Bulle is nie sissies nie.
Joking, lekker slaap.
Users Online
Total 175 users including 0 member, 175 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,912 Page Impressions
_