August 17 2009 at 06:20AM
By Ashfak Mohamed
Springbok wing Bryan Habana will be flying into Cape Town on Monday to meet Western Province senior professional coach Rassie Erasmus about a possible move to WP.
Habana’s father and agent Bernie told the Cape Times on Sunday night that his son would be meeting Erasmus and he would be seeing WP Rugby managing director Rob Wagner on Monday. Habana’s contract with the Blue Bulls ends on October 31 this year and he has yet to decide where he will play his rugby next year. “We have not received an offer from Western Province,” Bernie Habana said. “We are flying to Cape Town tomorrow morning. Bryan will be meeting Rassie and I will meet Rob Wagner.
“We have never offered Bryan’s services to anyone. Rassie phoned me a while back enquiring about Bryan, and this is how tomorrow’s meeting came about. Bryan didn’t even know about Western Province’s interest until today, when I told him we are going to Cape Town. He in fact asked me ‘What for?’ and I told him. So we will see what happens at the meeting tomorrow.”
Bernie Habana said that Bryan met with the Bulls on Sunday. “We met with the Blue Bulls yesterday and had a deep discussion about Bryan’s situation. We have given our price and it is now up to them to make Bryan an offer,” he said.
“The first prize would be for Bryan to stay in South Africa and that is what everyone wants. But he has to make up his mind on what he wants to do.”
Bernie said that his son enjoys coming to Cape Town. “Bryan loves the Cape. He has lots of friends there and has been there on holiday, but it is different when you have to live in a place,” he said. “He also doesn’t want to rush into any decision. He wants to go through all offers before deciding where he wants to play. “That is a good way of doing things. We have also told Bulls coach Frans Ludeke that we are going to Cape Town, so there are no secrets.”
At the moment, WP only have Tonderai Chavhanga and Sireli Naqelevuki as specialist wings.
o This article was originally published on page 24 of Cape Times on August 17, 2009
@Cosa – Sheriff het sy kop heeltemal verloor. Pietman kom blog baie hier.
Die Ploos is eintlik PietPloos, hy is ‘n ou wat nou betrokke is met rugby op internasionale vlak, en sy kennis van spelers is uitstekend.
179@Cosa – Pietman is hier in al sy glorie….
marrag mense
nag mense (f*k, wat ñ maandag!!)
anyway, net een vragie voor ek f*kkof … hoekom “voldy”?
GBS – ek gaan nie iemand nooi nie. Ek sal hulle vertel, maar die “nooi” is seker jou prerogatief.
Boertjie skryf wel vir RW, maar hy is nie op hul “bestuur” nie, so ek is seker hy sal ‘n oog gooi hier.
182@Cosa – Weetie of jy opgemerk het nie, maar ek was baaaie lanklaas op Ruggaworld, daai plek is te stil vir my besige persoonlikheid.
Maar op Ruggaworld het hulle altyd goeie Artikels gehad… dit gee ek hulle toe.
Probleem is, dit lyk of daar net 8 of so aktiewe bloggers is…
GBS
Hoekom wys jou “reply” die post nommer, maar die post self nie? Is dit so design?
btw
sien daars ñ bliksem wat drank in die ref se gesig gegooi het … flok, mens mors mos nie drank soooo nie!! 😯
en
btw
dan’sit nogal brannas en coke … wonner offitie gbs wassie!! hehehe
@Cosa – O ok. Nou weet ek.
@ashley – Mirrag Ashtray. Ons sien ander mense noem vir hom Voldy, so ons wil ook. 😆
184@ashley – Voldy is die “donkerkant” se bynaam…. weet self nie waar dit vandaan kom nie.
@ashley – Kyk, dit was dom. Brannas is baie duur. 😆
189@Ed_the_Lion –
hoekom noem hulle hom so?
Die artikels daar is meestal Boertjie en PissAnt se werk. Hulle gebruik sekerlik die “Copy + paste” van nuus sites baie, maar dit is sekerlik harde werk. Boertjie het joernalistieke agtergrond, so sy aanbieding is altyd uit die boonste rakke.
191@Sir_Earl_the_Lion –
ja ou earl
o’s sal gbs moet aanspreek!!
187@Cosa – Die nommertjie besigheid is nog iets wat ons moet uitsorteer… ek en Ed is maar nuut in die PHP en HTML besigheid…. maar ons leer befok vinnig… hehehe
@Ed_the_Lion – Nou weet jy wat?
@ashley – Jy ken Harry Potter. Voldemort is die slegte dark wizard. So hy is vernoem na voldermort. 😆
@ashley – Ek het met GBS gepraat. Dit sal nooit weer gebeur nie.
188@ashley – Ek mors nie drank nie….
… en ek was nog nooit so dors om Brannas te drink, na my eerste Bachelors Party in 1988 nie….
195@grootblousmile –
PHP en HTML
..
issit dieselle as PMS?
Ek kom net gou TWEE HONDERD se.
@Cosa – Wie Ploos is? As mense iets soos arra en ploos sê, dink ek altyd dit is Cuzzy.
OK, nou sien ek eers die post nommers aan die regterkant.
197@Ed_the_Lion –
aaaaaaaaaaahh!! (nou hoe doen mens daai bulb thinga magix?)
199@ashley – PMS is ‘n vulletjie teen PHP en HTML…. vra vir my en Ed….
Dammit, dis soos om Grieks en Spaans te leer uit ‘n Russiese Handleiding…
200@Supa Die Bloubul –
hehehe
@grootblousmile – Nie geweet jy kan Ruddies praat nie?
206@isigidi – Waar sien jy “Ruddies” ??
@grootblousmile – Editing-Jan!
anyway, nag manne
sien julle môre!!
209@ashley – Nag Asbak
Users Online
Total 112 users including 0 member, 112 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,990,503 Page Impressions
_