August 17 2009 at 06:20AM
By Ashfak Mohamed
Springbok wing Bryan Habana will be flying into Cape Town on Monday to meet Western Province senior professional coach Rassie Erasmus about a possible move to WP.
Habana’s father and agent Bernie told the Cape Times on Sunday night that his son would be meeting Erasmus and he would be seeing WP Rugby managing director Rob Wagner on Monday. Habana’s contract with the Blue Bulls ends on October 31 this year and he has yet to decide where he will play his rugby next year. “We have not received an offer from Western Province,” Bernie Habana said. “We are flying to Cape Town tomorrow morning. Bryan will be meeting Rassie and I will meet Rob Wagner.
“We have never offered Bryan’s services to anyone. Rassie phoned me a while back enquiring about Bryan, and this is how tomorrow’s meeting came about. Bryan didn’t even know about Western Province’s interest until today, when I told him we are going to Cape Town. He in fact asked me ‘What for?’ and I told him. So we will see what happens at the meeting tomorrow.”
Bernie Habana said that Bryan met with the Bulls on Sunday. “We met with the Blue Bulls yesterday and had a deep discussion about Bryan’s situation. We have given our price and it is now up to them to make Bryan an offer,” he said.
“The first prize would be for Bryan to stay in South Africa and that is what everyone wants. But he has to make up his mind on what he wants to do.”
Bernie said that his son enjoys coming to Cape Town. “Bryan loves the Cape. He has lots of friends there and has been there on holiday, but it is different when you have to live in a place,” he said. “He also doesn’t want to rush into any decision. He wants to go through all offers before deciding where he wants to play. “That is a good way of doing things. We have also told Bulls coach Frans Ludeke that we are going to Cape Town, so there are no secrets.”
At the moment, WP only have Tonderai Chavhanga and Sireli Naqelevuki as specialist wings.
o This article was originally published on page 24 of Cape Times on August 17, 2009
@Ed_the_Lion – Nee ek weet nie. Daai Hollenbach outjie is nie te kuk nie. Nogal potensiaal. Klink my daar is baie op fiksheid gekonsentreer. Hoop hulle besef die seisoen is al aan die gang.
@grootblousmile – Jy moet maar gereeld daar onder die bonnet….aan die engin vroetel.
151@K9-MonsterLeeu – Dit HET gelyk of die Lions fikser as die Tjarks was…
@grootblousmile – Ek dink ek het meer kuk as jy. Ek het sommer gister na my 10 x 400’s die Hongaar girl se gras gaan sny. Sy het een moesa erf. Ek was lekker die mur in vir myself omdat ek aangebied het.
@Ed_the_Lion – Neeeeee Ed!!!! Jy moenie jouself so laat vang nie tjom.
@K9-MonsterLeeu – Hy is goed. My pa het nou die dag met sy ouers gesels. Smart mense.
@K9-MonsterLeeu – Ek weet man. Dit was stupid gewees.
Net om julle Leeutjies bietjie op te cheer!
A notable gynecologist once said,
“The best engine in the world is the vagina.
It can be started with one finger.
It is self-lubricating.
It takes any size piston.
And it changes its own oil every four weeks.
It is only a pity that the management system is so fucking temperamental.”
154@Ed_the_Lion – Flok, as jy dom is MOET jy suffer !!
Val jy groot vir die Hongaartjie ??
@Ed_the_Lion – Kan jy jou indink as die leeus die WP moet wen die naweek…..met Rose wat die wenpunte skop en dan dan laggend van die veld afhardloop. Sal KP dit oorleef? hehehehe
@AB – Bwaaahahahahaha….dis nogal waar.
158@AB – Jammer mens kan hulle nie laat “re-chip” nie….
@AB – bwahahaahahaha. Goed gesê.
@grootblousmile – Nee man, ek dink nie met my hoof nie. Stupid jong.
@K9-MonsterLeeu – Dit sal my naweek maak. KP sal dit nie maak nie. Ek hoop Earl kyk vir KP terwyl hy dit doen.
@grootblousmile – Resleeve sou ook nie te bad gewees het nie.
@Ed_the_Lion – …en steek sy tong uit. Opskrif in die Burger: “waansinnige man met wp trui gooi op oor skare”.
@K9-MonsterLeeu – bwahaahaahaaha, “waansinnige man met wp trui gooi vir Earl met brandewyn in die gesig na hy gekots het”
@Ed_the_Lion – hy het na bewering geprewel “k9…k9….k9” terwyl hulle hom aan sy voete uit die stadion gesleep het.
Ek wil nou nie julle Leeus se bubble bars nie, maar WP is die Lions se bogey Team vir lank nou al….
@K9-MonsterLeeu – bwahaahahahaha, “k9 jou %^$&^4” gaan geprewel word.
@grootblousmile – Dit is waar. Ons sukkel altyd teen hulle, maar die naweek gaan dinge verander.
160@Ed_the_Lion – Ek gaan gou iets soek om te hap…. ek is fokken honger
@grootblousmile – Sien later.
Ook bietjie besig geraak hier. Praat later.
Goeie dag almal. Nou net vir die eerste maal opgelog, en ek moet se dit lyk goed. Die rifraf van Keo is nie hier nie en hier is meer lewe as op Ruggaworld.
Ek sien jy het aangesluit Cosa…. welkom by die malhuis…. dinge gaan jolig hier.
173@Cosa – Wel, ons het nognie uitgereik na die publiek nie… ons het mense genooi en klompie het ons self gevind…
Maar sonder om “Public” te gaan het ons al wilde Threads gehad…. ene wat oor 1029 comments gehad het… en oor die naweek was ons Game Thread van die Bulls / Kwas game 5 MAAL besiger as Voldy se site….
Welkom Cosa. Jy sal die plek baie meer geniet as voldy se plek.
Ek sal nogal daarvan hou om Boertjie en Die Ploos ook hier te he, hulle is nogal goeie ouens, wat lekker lewe kan inblaas.
@Cosa – Ek dink Boertjie is klaar hier. Ek weet nie wie die Ploos is nie. Verwys jy miskien na Cuzzy.
Ek het nie baie op Voldy geblog nie, meestal op RW. Die kere wat ek wel op Voldy was, het ek lekker met Sherrif en Pietman gesels.
177@Cosa – Skrywe Boertjie nie ernstig vir Ruggaworld nie…
Kyk, dis nie ons bedoelling om iemand af te rokkel van elders nie…
… maar as hulle dit stil genoeg kan hou, tot ons na die publiek uitreik, is hulle netso welkom hier..
So, ek stel voor, mail die 2… nooi hulle… moenie ons adres op Voldy of Ruggaworld gooi nie
Users Online
Total 93 users including 0 member, 93 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,990,274 Page Impressions
_