August 17 2009 at 06:20AM
By Ashfak Mohamed
Springbok wing Bryan Habana will be flying into Cape Town on Monday to meet Western Province senior professional coach Rassie Erasmus about a possible move to WP.
Habana’s father and agent Bernie told the Cape Times on Sunday night that his son would be meeting Erasmus and he would be seeing WP Rugby managing director Rob Wagner on Monday. Habana’s contract with the Blue Bulls ends on October 31 this year and he has yet to decide where he will play his rugby next year. “We have not received an offer from Western Province,” Bernie Habana said. “We are flying to Cape Town tomorrow morning. Bryan will be meeting Rassie and I will meet Rob Wagner.
“We have never offered Bryan’s services to anyone. Rassie phoned me a while back enquiring about Bryan, and this is how tomorrow’s meeting came about. Bryan didn’t even know about Western Province’s interest until today, when I told him we are going to Cape Town. He in fact asked me ‘What for?’ and I told him. So we will see what happens at the meeting tomorrow.”
Bernie Habana said that Bryan met with the Bulls on Sunday. “We met with the Blue Bulls yesterday and had a deep discussion about Bryan’s situation. We have given our price and it is now up to them to make Bryan an offer,” he said.
“The first prize would be for Bryan to stay in South Africa and that is what everyone wants. But he has to make up his mind on what he wants to do.”
Bernie said that his son enjoys coming to Cape Town. “Bryan loves the Cape. He has lots of friends there and has been there on holiday, but it is different when you have to live in a place,” he said. “He also doesn’t want to rush into any decision. He wants to go through all offers before deciding where he wants to play. “That is a good way of doing things. We have also told Bulls coach Frans Ludeke that we are going to Cape Town, so there are no secrets.”
At the moment, WP only have Tonderai Chavhanga and Sireli Naqelevuki as specialist wings.
o This article was originally published on page 24 of Cape Times on August 17, 2009
@grootblousmile – Hello kollega GBS. Hoe lyk dinge vandag?
Binnekort gaan WP bekend staan as die Nuweland Barberians.
120@Ed_the_Lion – Vrind, daai Boland en Leopards maak net die nommers vol jong…. sal dit nie beter wees as ons net 6 spanne in die CC se top-liga het nie ?
Of dalk die top 6 EN een gekombineerde UITNODIGINGSPAN uit die ander Unies uit… reward die beste spelers in die kleiner Unies so…
121@Ed_the_Lion – Handbriekie praat steeds nie met my na Saterdagnag nie…. flok !
@grootblousmile – Ek stem GBS. Die 6 top spanne se scores is nooit groot teen mekaar nie. Die Luiperde en Boland verloor elke week met moesa groot scores. Ek dink ook hulle moet ‘n gekombineerde span maak uit die kleiner unies uit, en dan vir hulle ‘n goeie afrigter gee.
@grootblousmile – GBS, jy is onskuldig maar jy kan ook nie vir Handbriekie blameer nie. As so iets gebeur, stuur vir my net ‘n text message. Ek is altyd by rekenaars.
126@Ed_the_Lion – Ag jong, sy sal weer goed word en kalmeer….
@grootblousmile – Hulle almal doen, maar daai stilte kan partykeer bietjie erg wees.
Ag, so paar blomme en ‘n chocolate en alles is reg.
127@Ed_the_Lion – Mmmmm, miskien seekos (kreef) by O’Patios…..
@grootblousmile – Is daar onmin in die huis? Wat het jy gemaak, of liewer wat dink hulle het jy gedoen?
@grootblousmile – Ek ken nie O’Patios nie, maar dink dadelik snaakse goed as jy seekos praat. 🙂
@AB – AB, Handbriekie het hom gevang met ‘n Leeu trui aan vir homself in die spieël kyk. 😆
130@AB – Ed sê mos, ek was onskuldig….
… ek het 2 ure laat opgedaag by van Handbriekie se familie se verlowingspartytjie….
132@Ed_the_Lion – Jy spot so… Handbriekie IS ‘n Lions Supporter….. hehehe
@grootblousmile – Aaaaagh fark that man, jy was mos daar! Net om te gegaan het moet jou vrystel!
@Ed_the_Lion – Bwhahahahahahahaha!
@grootblousmile – Sjoe GBS, ek het dit nie geweet nie. My een girl was ‘n tjarkie supporter. Flok, ons het baie baklei as die Leeus en Tjarks gespeel het. Ek het haar gelos daaroor. Kon dit nie meer vat nie.
131@Ed_the_Lion – Flok mater, daai Porras by O’Patios in Doosburg kan lekker seekos maak…. lekkerste is hulle Crayfish Thermidor….
@grootblousmile – Maar dan moet jy vir Handbriekie vat. Baie beter om die vrou so vinnig moontlik gelukkig te kry (as jy weet wat ek bedoel).
137@Ed_the_Lion – Eintlik like Handbriekie rugby fokkol… sy sal liewers sepies kyk….
Dis hoekom ek altyd in my kantoor rugby kyk hier by die Big Screen…
135@AB – Ja, ek sê ook mos so…. verdomde kinders wat wil trou.. wat fokkol weet van die lewe nie
Bly ekt nie vroumens kuk in my lewe nie.
141@K9-MonsterLeeu – Jaaaaaa swaer….
@grootblousmile – Jou plek is die beste om rugby te kyk. Laat sy haar sepies geniet.
@K9-MonsterLeeu – Ek stem saam.
Ed. Wat gaan aan met daai leeuwens jong. Al die balbesit en als. Kan nie ‘n moer oor die doellyn kom nie. Foute op ‘n streep. Herkie is KUK!!!!!
@grootblousmile – As ‘n man wil moeilikheid hê dan koop jy ‘n tweedehandse Alfa.
144@K9-MonsterLeeu – Het jy gesien ek’t gesê julle afronding het julle die game gekos ?
Julle was die Tjarks oor in meeste aspekte…
Daai Derick Minnie wat as plaasvervanger opgekom het, het ‘n goeie game gehad vir die Lions
@K9-MonsterLeeu – Herkie, Earl, Henno Mentz en Dusty Noble het my nie beindruk nie. Daai Ruan Boshoff lyk vir my na ‘n goeie losskakel vir die toekoms. Dit is nou as die Durban Barbarians of die Cape Town Barbarians hom nie koop nie. Weet nie hoekom daai oudjie nie vroër op die veld gekom het nie. Derick Minnie is ‘n yster. Willem Stolz moet gaan koffie shop oopmaak of iets. Hy is te oud.
145@K9-MonsterLeeu – Hulle lek omtrent net soveel olie as ‘n vroumens… hehehehe
@K9-MonsterLeeu – Walter is die naweek terug. Waar is Jannie Boshoff en Michael Killian. Daai twee ouens kan mos rugby speel.
@grootblousmile – Ja ek het gesien. Nou weet ek nie of Jake hulle eers aan die ander fasette werk nie……want daar het nie te vrot gegaan nie. Maar afronding is al vir baie lank die leeus se probleem.
Users Online
Total 54 users including 0 member, 54 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,989,395 Page Impressions
_