August 17 2009 at 06:20AM
By Ashfak Mohamed
Springbok wing Bryan Habana will be flying into Cape Town on Monday to meet Western Province senior professional coach Rassie Erasmus about a possible move to WP.
Habana’s father and agent Bernie told the Cape Times on Sunday night that his son would be meeting Erasmus and he would be seeing WP Rugby managing director Rob Wagner on Monday. Habana’s contract with the Blue Bulls ends on October 31 this year and he has yet to decide where he will play his rugby next year. “We have not received an offer from Western Province,” Bernie Habana said. “We are flying to Cape Town tomorrow morning. Bryan will be meeting Rassie and I will meet Rob Wagner.
“We have never offered Bryan’s services to anyone. Rassie phoned me a while back enquiring about Bryan, and this is how tomorrow’s meeting came about. Bryan didn’t even know about Western Province’s interest until today, when I told him we are going to Cape Town. He in fact asked me ‘What for?’ and I told him. So we will see what happens at the meeting tomorrow.”
Bernie Habana said that Bryan met with the Bulls on Sunday. “We met with the Blue Bulls yesterday and had a deep discussion about Bryan’s situation. We have given our price and it is now up to them to make Bryan an offer,” he said.
“The first prize would be for Bryan to stay in South Africa and that is what everyone wants. But he has to make up his mind on what he wants to do.”
Bernie said that his son enjoys coming to Cape Town. “Bryan loves the Cape. He has lots of friends there and has been there on holiday, but it is different when you have to live in a place,” he said. “He also doesn’t want to rush into any decision. He wants to go through all offers before deciding where he wants to play. “That is a good way of doing things. We have also told Bulls coach Frans Ludeke that we are going to Cape Town, so there are no secrets.”
At the moment, WP only have Tonderai Chavhanga and Sireli Naqelevuki as specialist wings.
o This article was originally published on page 24 of Cape Times on August 17, 2009
@SA Barbarians – SAB, dit is nie goed vir WP rugby nie. Nou gaan die opkomende spelers weer kom leer rugby speel by die Leeus en oor 5 jaar gaan hulle terug na mamma toe. Nee man. Wat maak daai Rassie?
Ed, hoe hang dinge daar in die US of A?
@SA Barbarians – Lekker man SAB. Was vreeslik bekommerd oor jou toe ek hoor jy is BrakkenJanPan toe. Het vir dae lank nie geslaap nie!! 😀
@Ed_the_Lion – Ja, jy het moontlik ‘n punt daar. Maar spelers beweeg rond deesdae, veral wanneer die head hunting seisoen oop is
@SA Barbarians – SAB, al wat ek teen Rassie het. Hy probeer nie eers nie. Dit is swak. Ek dink nou baie min van hom.
@Ed_the_Lion – Bwaahahaha ek het dit darem oorleef! Moet darem sê gbs is nie ‘n tipiese Bull nie – ek het lekker gekuier saam met hom 🙂
Rompompom
…toe donner ons om!!!
As ‘n ou wil waai laat hy waai!!!!!
@SA Barbarians – Ek het dae voor die tyd met GBS begin. Wat hy mag doen, wat hy nie mag doen nie. Wat hy mag sê, wat hy nie mag sê nie. Dit was harde werk. Die blog sou vroeër klaar gewees het as dit nie vir die lesse was nie.
@K9-MonsterLeeu – hellooo
@SA Barbarians – jy het nog nie sy ‘dark side’ gesien nie.
@Ed_the_Lion – Wat ek teen Rassie het, is sy keuse van 8ste man die seisoen 🙂
@K9-MonsterLeeu – Ek stem saam. Voel niks vir hulle nie. Verkies eintlik laat hulle rugby heeltemal verkak.
Dit lewe!!
@SA Barbarians – wat ek teen Rassie het is die span wat hy afrig 😉
@SA Barbarians – Hy gaan vir Spies koop.
@Ed_the_Lion – Wil jy ‘n bloedneus he?
Ouens, hier is Loserer…hardloop!!! 😆
@K9-MonsterLeeu – hallou K9
miskien is dit omdat ek net so ‘n dark side het hehehehe
Ons moet ‘n dop maak wanneer ek weer daar is. Laasweek was mega hectic
@Loserer – Is jy sterk?
@SA Barbarians – Hey, het jy gelees van die sokker hooligans?
@K9-MonsterLeeu – hehehe en na hierdie naweek gaan jy seker nog minder van sy span hou…… dis oraait, ons verstaan 🙂
@Ed_the_Lion – Spies? Hy het ‘n regte no8 daar. Vermeulen. Hy moet hom net daar speel.
@Ed_the_Lion – Balanseer die stoof op my pinkie vir ontspanning
@Loserer – Nee, ek het nie, ek lees nie sokker berigte nie. Wat het gebeur?
ps bly jy het hier uitgedop
@SA Barbarians – GBShet vir my gesê jys bang vir ‘n leeu……..wou nie my sien nie.
@SA Barbarians – SAB, jy is ‘n ordentlike ou. Ons byt mekaar nie kuk oor die rugby nie. Julle het genoeg hooligans wat dit doen…kp, ex-player. Hulle is mos moesa lief vir Earl Rose, en haat die Leeus omdat Earl weggegaan het by julle.
@Loserer – Ek ban jou dame. Ek is nie Voldy nie. Ek stuur vir jou klas toe saam Skopskiet.
@K9-MonsterLeeu – Stem saam – Vermeulen kook tans. Klasieke no 8
@SA Barbarians – Baie beter as Pierre Spice.
@K9-MonsterLeeu – heheheghe bulshit man, moenie glo wat ‘n Bull jou vertel nie
Users Online
Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,989,138 Page Impressions
_