Friends
Interesting and imho a true reflection from our fullback on our current play making. Also sounding a big caution to the Ozzmob that last year’s result in Johannesburg could be on the way again.
From Rugby Heaven, author Greg Growden.
AS THE Wallabies prepare for a high-ball assault from the Springboks, South African players have attempted to destabilise the visitors by saying their best is yet to come.
Despite two comfortable Tri Nations victories over the All Blacks and a series triumph over the British and Irish Lions, the Springboks are claiming the Wallabies could be the first opponents this season to be the victims of the complete performance.
While some are calling this the best Springboks team in decades, even of all time, the players have not been lulled into over-playing their strengths – as demonstrated when utility back Francois Steyn claimed their 31-19 win over New Zealand in Durban last Saturday was nothing special. He even insisted the Springboks had not even started playing rugby yet.
‘‘It was a great result, but we didn’t do anything … we just kicked the ball, chased and they made mistakes,’’ Steyn told South African media. ‘‘We really didn’t play much rugby, but forced a lot of errors and Morne [Steyn] had his kicking boots on to punish them.’’
Then he really twisted the knife into the Wallabies.
‘‘We still have a long way to go as a team,’’ Steyn said. ‘‘If we come to a point at which we produce performances like the one against Australia at Ellis Park last year [in which the Wallabies were thrashed 53-8], every week then we can say we’re on form.’’
The Springboks’ pursuit of excellence was typified by their coach, Peter de Villiers, who deliberately downplayed his side’s performance in Durban, pointing out: ‘‘We haven’t achieved anything [in the Tri Nations series] yet’’.
‘‘We are not as great as we think we should be,’’ de Villiers said in a clear warning to his team to keep producing. It indicates that the Springboks, who are wary of the Wallabies structure, are not about to ease up on the tempo after such convincing triumphs over the superpowers of both the northern and southern hemispheres.
The Springboks are again expected to focus on midfield kicking, which prompted uncertainty among the New Zealanders – especially when under a succession of bombs deep in their half. In the face of the pressure, the All Blacks lost their composure, trying repeatedly to run the ball back only to get squashed by the home defence.
Last night, the Springboks named an unchanged starting line-up for the Test – with the Wallabies expected to do likewise when their team is announced on Thursday.
#58 BDB
As jy SBru speel, kies asseblief Boland daar ook.
# 57 Jy is reg AB, daarom dat Ed eintlik ‘n Bul is …
#60 GBS
Kyk jy kan nie familie kies nie, maar katman het al genoeg gedoen om ‘n goeie pakslae te verdien.
Wat is jou broer se studio se naam?
#62 bdb
Nooit nie.
63 – Ed,
Propoganda Studios !
#65 GBS
Nee, ken hom nie. Ek moes baie van die printing en graphic design plekke se netwerke en sagteware gaan opstel het toe ek nog in SA was.
Ek ken mos die Apple Macintosh ook baie goed. So dit het gehelp om baie van daai werk te kry.
64 – Ed,
Ek het juis gedink ek gaan kleinboet opdrag gee om vir ons behoorlike Header graphics te design… die donner skuld my al soooooo groot, hy sal oormekaar spring om dit vir ons te doen !
Ed
Lykmy ek het maar net daai spesiale gawe om jou die moerin te maak, sorry ou pel, jy moet my nie so ernstig opneem nie, dis nie ek wat gekies het dat jy n leeu supporter moet wees nie 🙂
#67 GBS
Ek wou nou net vra hoekom het jy hom nog nie gevra nie, maar ek wil nou nie my neus in persoonlike sake indruk nie. Dit is ‘n great idee.
#68 Ab
Nee wat, as ons mekaar nie kan kak byt hier nie, kan ons dit maar net sowel los. Ek het gekies om ‘n Leeu te wees, en ek is baie bly en trots oor my keuse.
Sê nog altyd, ek hou eerder op rugby kyk, voor ek die bulle ondersteun. My een vriend Supa die Blou Bul het vir my gesê hy gaan ook die Leeus begin ondersteun.
69 – Ed,
Ek moet net by kleinboet uitkom… hy bly nou seker al so 3 maande in Mellville daar in Sodom en Gemorra.. en ek was nou nog nie by sy huis en nuwe Studio nie…
#71 GBS
Regso Mater.
Man ek het n goeie vrou!! Nou net steak en chips in die bed gekry!
73 – Abel,
Jy het ‘n goeie vrou… hoe sy met jou uithou weet nugter alleen nie….
Nou jy wens seker jy weet wat my geheim is ne?
#73 AB
Ek is verbaas. Min dat die bul ondersteuners dit regkry.
ED
LMGA
#78 AB
Daar is nie ‘n manier dat die girl van vandag vir jou kos in die bed bring terwyl jy lekker lê en chat nie. Ek gee nie om hoe siek jy is nie. Hulle is lekker vol kak.
Ed
As n mens die 2e keer trou dan weet jy presies waarvoor om te soek! 🙂
#79 AB
Ek sal dit onthou.
Nie dat ek te vinnig wil trou nie.
78 – Ed,
Handbriekie bring elke aand vir my kos in die kantoor… dis nou as sy nie funksies aan het soos vanaand nie….
🙂
# 64 Ek het altyd gewonder wie gaan die laaste leeu wees wat die ligte gaan afsit: Ed of Jimmy … nou is my geld op Ed.
#73 Het die balju jou eetkamer tafel ook kom vat, die dat jy nou in die bed moet eet ?
#81 GBS
Nee wat. My ma faarken bederf my pa net so. Toe hulle hier kom kuier het, het ek net mooi tokkol gedoen nie. Maar deesdae is dit baie anders. Geen wonder meer vrouens word gemoer nie. 😀
OK English please guys! Hi Carol
# 82 hello Caroline,
# 83 Moet net nie vir Jimmy sê nie. Hy is so klein bietjie groter as ek.
82 Hallo engelse dame, het nie geweet jy hang ook hier rond nie ?
Good Evening South Africa and elsewhere.
Who is in trouble with the ‘Missus’ then??? 😉
We say dog house, you say dog ‘box’ !!
#88 Carol,
No you stupie. Dog Box, is like Blue Bull bed. That is where they are most comfortable.
A bed that feels like a dogbox.
Boys, what a welcome….dis ‘n voorreg om jou to ken xxxx
Users Online
Total 553 users including 0 member, 553 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,827,060 Page Impressions
_