Friends 

Interesting and imho a true reflection from our fullback on our current play making. Also sounding a big caution to the Ozzmob that last year’s result in Johannesburg could be on the way again.

From Rugby Heaven, author Greg Growden. 

AS THE Wallabies prepare for a high-ball assault from the Springboks, South African players have attempted to destabilise the visitors by saying their best is yet to come.

Despite two comfortable Tri Nations victories over the All Blacks and a series triumph over the British and Irish Lions, the Springboks are claiming the Wallabies could be the first opponents this season to be the victims of the complete performance.

While some are calling this the best Springboks team in decades, even of all time, the players have not been lulled into over-playing their strengths – as demonstrated when utility back Francois Steyn claimed their 31-19 win over New Zealand in Durban last Saturday was nothing special. He even insisted the Springboks had not even started playing rugby yet.

‘‘It was a great result, but we didn’t do anything … we just kicked the ball, chased and they made mistakes,’’ Steyn told South African media. ‘‘We really didn’t play much rugby, but forced a lot of errors and Morne [Steyn] had his kicking boots on to punish them.’’

Then he really twisted the knife into the Wallabies.

‘‘We still have a long way to go as a team,’’ Steyn said. ‘‘If we come to a point at which we produce performances like the one against Australia at Ellis Park last year [in which the Wallabies were thrashed 53-8], every week then we can say we’re on form.’’

The Springboks’ pursuit of excellence was typified by their coach, Peter de Villiers, who deliberately downplayed his side’s performance in Durban, pointing out: ‘‘We haven’t achieved anything [in the Tri Nations series] yet’’.

‘‘We are not as great as we think we should be,’’ de Villiers said in a clear warning to his team to keep producing. It indicates that the Springboks, who are wary of the Wallabies structure, are not about to ease up on the tempo after such convincing triumphs over the superpowers of both the northern and southern hemispheres.

The Springboks are again expected to focus on midfield kicking, which prompted uncertainty among the New Zealanders – especially when under a succession of bombs deep in their half. In the face of the pressure, the All Blacks lost their composure, trying repeatedly to run the ball back only to get squashed by the home defence.

Last night, the Springboks named an unchanged starting line-up for the Test – with the Wallabies expected to do likewise when their team is announced on Thursday.

210 Responses to We’re just warming up, says Francois Steyn

  • 31

    Ed die Bul
    K(Joost)9-MonsterBul

    Nes julle daar sê, nadat julle weg is daar, is daar net nog een leeu-ondersteuner oor op keo.

  • 32

    #29….haaahahahaha……. hulle gaan nou hier opdaag 😉

  • 33

    #30 K9
    sien later, ek gaan self nou eers bietjie werk. “sorry bulle, maar ek moet”

    #31 BDL
    moet nou nie kwaad raak nie, maar ons gewilde ouens moet werk ook.
    ons sal nou nou terug wees en al jou rugby vra beantwoord.

  • 34

    @16
    Jy se as jy trek dan “gloei” die voorpunt, Sal ek ‘n mens jou vrou kan barnd met daai siggeret as sy jou kwaad maak?

  • 35

    #34 KP

    Bwahahaha, jou vrou gaan jou hard bliksem!!

  • 36

    KP
    Julle Capies moet ophou om julle se vrouens en tjinners so te molest!

  • 37

    Genade, nou’s my maag darem vol…. ek het toe maar Cheeze-grillers en Steak gebraai op die praaipan, klompie lekwar slaaitjie gebou (met mini-tamaties, komkommers, rooi uie, radyse en 3 verskillende soorte kaas en cashew-neute in…. met olyfolie op en so bietjie balsamic vinegar op… en lekker goed gespice)

    … terwyl julle kak praat….

  • 38

    @31
    Nie geweet Katman hang nog daar rond nie…. heheheeh

  • 39

    #37 GBS

    Klink my Handbriekie moet jou meer op jou eie los. Nou maak jy my skoon honger.

  • 40

    36
    Net as hulle moeilikheid soek…

    37
    Maar jy ne, smaak my jy is nie net goed met kompers en kak praat nie, jy kan nog kook ook!!

  • 41

    39 – Ed,

    Kyk, ek kan nogal kook en bak en braai en brou hoor….. ek kan net GLADNIE skottelgoed was nie…..

    Fokkollll

    Ek maak tot my eie tuisgemaakte roomys, so nou en dan ook….. damn lekker !

  • 42

    41
    Is dit daai wat jy in die mikrogolf sagmaak?

  • 43

    41
    Mmmm, ek dink nie om ‘n blikkie kondensmelk in die deepfreeze te sit tel as roomys nie… Maar ek glo jou dat dit damm lekker is!!

  • 44

    #38 Ja, hy is die enigste kat wat nog daar rondhang, maar dit is mos wat gebeur as jy 9 lewens het.

  • 45

    42 & 43,

    Nee, julle verstaan nie….. ek bou behooooooooorlike roomys !!

    As jy eers dit geproe het, dan wil jy nie ‘n flok weer Italiaanse roomys of sulke goed hê nie….. ryk en lekker…

    Maar dis nogal harde werk… en jy moet vroeg in die oggend begin, want jy moet so elke nou en dan die bak goed roer terwyl dit gelydelik vries….. as jy in die laatmiddag beginne gaan jy flokken deur die nag elke halfuur moet opstaan om te gaan roer…

  • 46

    #41 GBS

    Dit is befok goed. Ek is nou nie so handig in die kombuis nie.

  • 47

    # 33 Al werk wat julle leeus goed kan doen, is maagwerk, van al die .. wat julle praat !

  • 48

    #45 GBS

    ek het saterdag deur die nag ‘n paar keer opgestaan om te roer…

  • 49

    #46 “bomkuis”, nie ‘komduis’ nie 😉

  • 50

    #49 BDB

    ????

  • 51

    44 – BDB,

    Katman aka Katarsus of Katastrofe en ons BruVVas het al kwaai vasgesit….. daai ou is so gatkruiperig smerig anti-Afrikaans, dis soms bekakkenswaardig…

    …. moet sê hy was darem nie onlangs so erg daarmee nie…… maar vir hom sal ek hard bliksem…

    Hy en my kleinboet ken mekaar persoonlik….

  • 52

    48
    heheheh, en het jy nie geroer nie!!!!!!

  • 53

    #52 😀

  • 54

    #51 GBS

    As ek weer in SA is, stel my net voor aan Katkak of wat okal sy naam is. Ek is bereid om bietjie met die man te praat!!!

  • 55

    # 50 Jou blikskottel, noudat dit jou blog is, kan jy hom lekker verander, né !

    # 51 Ja, katman val bietjie rond, dan die kant toe, dan weer daardie kant toe. Interessant noudat ‘n paar van julle nie meer daar is nie, is die klomp aktiviste ook skielik net missing in action. Hulle was en is duidelik nie daar om rygby te praat nie, maar net om te ‘stir’.

  • 56

    #55 BDB

    Ek weet nie waarvan jy praat nie.. :mrgreen:

  • 57

    GBS
    Katman is maar net n gewone Lion supporter.

  • 58

    So bietjie rugby:
    Volgende spanne gaan wen:
    GW vs WP: gelykop
    Sharks vs Luibrakke: S
    Leeus vs Boland: B
    Cheetahs vs Bulle: B
    Bokke vs Aus: B

    Ed, ek moes Boland kies, anders het dit nie gerym met die ander twee B’s nie !

  • 59

    #57 AB

    Hy my ou tjom. Ek dag hierdie is ‘n vriendelike plek.
    Fokof man. hehehe

  • 60

    54 – Ed,

    Jy weet seker al of ek het jou dalk vertel van my kleinboet….

    Kleinboet is ‘n regte kunstenaarstipe… graphic designer, drummer in ‘n band gewees… so nou en dan snaakse twakkies en middels gebruik…

    Moerrrrrrse begaafde graphic designer, hy het nou sy eie Design Studio vir so paar jaar…….

    …….. maar my flok, hy’s so loskop as kan kom…. filosoveer oor die snaakste goeters in die lewe.. en het omtrent rugby heeltemal afgesterwe… en het weirrrrrrrrrd vriende…

    Nou ou Katkak was een van sy pelle… daai tyd toe kleinboet drummer in bands was….

Users Online

Total 509 users including 0 member, 509 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm