Friends
Interesting and imho a true reflection from our fullback on our current play making. Also sounding a big caution to the Ozzmob that last year’s result in Johannesburg could be on the way again.
From Rugby Heaven, author Greg Growden.
AS THE Wallabies prepare for a high-ball assault from the Springboks, South African players have attempted to destabilise the visitors by saying their best is yet to come.
Despite two comfortable Tri Nations victories over the All Blacks and a series triumph over the British and Irish Lions, the Springboks are claiming the Wallabies could be the first opponents this season to be the victims of the complete performance.
While some are calling this the best Springboks team in decades, even of all time, the players have not been lulled into over-playing their strengths – as demonstrated when utility back Francois Steyn claimed their 31-19 win over New Zealand in Durban last Saturday was nothing special. He even insisted the Springboks had not even started playing rugby yet.
‘‘It was a great result, but we didn’t do anything … we just kicked the ball, chased and they made mistakes,’’ Steyn told South African media. ‘‘We really didn’t play much rugby, but forced a lot of errors and Morne [Steyn] had his kicking boots on to punish them.’’
Then he really twisted the knife into the Wallabies.
‘‘We still have a long way to go as a team,’’ Steyn said. ‘‘If we come to a point at which we produce performances like the one against Australia at Ellis Park last year [in which the Wallabies were thrashed 53-8], every week then we can say we’re on form.’’
The Springboks’ pursuit of excellence was typified by their coach, Peter de Villiers, who deliberately downplayed his side’s performance in Durban, pointing out: ‘‘We haven’t achieved anything [in the Tri Nations series] yet’’.
‘‘We are not as great as we think we should be,’’ de Villiers said in a clear warning to his team to keep producing. It indicates that the Springboks, who are wary of the Wallabies structure, are not about to ease up on the tempo after such convincing triumphs over the superpowers of both the northern and southern hemispheres.
The Springboks are again expected to focus on midfield kicking, which prompted uncertainty among the New Zealanders – especially when under a succession of bombs deep in their half. In the face of the pressure, the All Blacks lost their composure, trying repeatedly to run the ball back only to get squashed by the home defence.
Last night, the Springboks named an unchanged starting line-up for the Test – with the Wallabies expected to do likewise when their team is announced on Thursday.
Jan Steyn!!!
Leeus met BULLS se no4 flyhalf!
Wie?
AB….jy toe reg gekom met daai E-siggies van EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE
Vrou het dit nou net hier aangebring, gaan nou die storieboekie oor dit lees en dan try!
Wil graag weet ….bietjie terugvoer. Dit duur?
E-siggies?
R650 vir die hele kit, maar dit het net lights in die pakkie, toe koop sy strongs vir R90. Sal maar moet sien of dit werk!
Ek rook dat die rook spat! Dis nogal lekker!
KP…..E sigarette……
hehehe
Ek het gehoor van daai goed, maar vir R650 kan ek amper 3 cartons koop!!
AB, moenie jok nie, hoe smaak dit teen regte siggies?
Jy charge die goed sommer op die laptop!
Maar is dit plastiek of wat?
KP
Ek donner dit weg as dit nie werk nie, maar dit smaak anders maar ek dink ek kan gewoond raak daaraan. Sal julle op hoogte hou!
Hehehe…AB rook nou so hyt nie tyd vir tik op die rekenaar nie.
Dis n plastiek ding wat soos n siggie lyk, jy trek hom dan gloei die punt rooi, en daar kom rook uit, jy kan selfs kringetjies blaas. Die rook is ne water vapour. Jy kry die nicotine in maar geen ander van die 8000 harmfull chemicals nie.
Op keo praat hul politiek en op wet talk praat hul oor sigarette ? 😉
En hier praat ons kuk!!!
BDB K9 KP
Ek rook nooit in my huis nie, nou sit ek hier in die kamer en rook dat die wolke hang! hehe
#19 AB
Bwahahaha. Is dit te koud om buite te rook of geniet jy die chat te veel.
Ok AB……as jy oor twintig jaar nog nie weer rook nie sal ek dit probeer.
#20 Ed…ek het maar daai uitwerking op mense 😉
K9 Jou saak is jou saak! Ek hoop dit werk vir my, tyd sal leer!
ED ek rook daai electronic sigarette
#22 K9
Ek het gesien as die Leeus hier is kan die Bulle nie genoeg kry van die website nie. Ons lok hulle soos vlieë met ons rugby en lewens kennis.
Ek dink hulle raak verslaaf aan ons.
#23 AB
WTF is ‘n E Siggie. Ag moenie worry nie. Rook is inelkgeval kak so willie weet nie.
Tyd dat ek Wielie Walie gaan kyk!
Ed
http://www.biohealthtech.co.za
#24 Ed…..jys so reg. Hulle is altyd so verbaas as ons hulle op die swakpunte van hul spelers wys. Net om paar weke later te besef ons was reg. Dis hoekom hulle soveel respek vir ons het.
#27 Ab
Ek sal gaan kyk.
#28 K9
Persoonlik dink ek ons is die hoogtepunt op die blog. Kyk op Keo hoe mooi vra die mensies vir ons om terug te gaan. As hulle uitvind ek en jy is hier, gaan die plek ontplof.
Meer blou bulle hier as op loftus wees. 🙂
OK manne…praat netnou. LEEUS!!!!!!
Users Online
Total 253 users including 0 member, 253 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,823,996 Page Impressions
_