New Zealand have to channel their emotions into the right areas as their Tri-Nations title goes on the line and the Bledisloe Cup beckons as well.
But McCaw also senses a bit of confidence surfacing in his camp and that might be the most crucial ingredient for a side eager to atone for their twin losses to the Springboks.
It’s been a long two and a half weeks since then with McCaw’s men brooding on things.
“We had some time away and it’s nice to be able to get back and put in place the things we want to get right for Saturday. I think the guys are pretty excited about it,” McCaw said, adding that there was also “a little bit” of impatience.
“We have to make sure that we don’t play the game today or tomorrow. We just have to make sure that we leave it right for Saturday.
“I think the guys understand that. Certainly the guys are pretty excited about getting out there. We’ve just got to make sure we hold them back a wee bit. But that’s a good thing.”
McCaw said that adding to his team’s challenge was the fact that the Wallabies were also smarting after getting their butts spanked twice in a row in a Tri-Nations tournament that has been upended by the Boks.
“We have to remember that we are up against a team that’s in exactly the same boat so that’s going to make for a pretty good test if you get two desperate teams,” he said.
“The thing is you have to make sure that you don’t let that get on top of you. You have to go out and execute what you are after. If you do that you give yourself a chance.
“It’s not the nicest situation to be in but you will see how good guys are at being able to get themselves back up and performing.”
From experience – the All Blacks have twice been on the end of two losses in a row under Graham Henry’s reign – McCaw said there wasn’t a massive need for motivation. The results tended to do that themselves.
“Last year the guys were pretty desperate to get it right and that’s the same this year. You don’t have to do a whole lot. Most of the guys understand that we didn’t play as well we could have and they are pretty desperate to get that right. They are pretty proud sort of guys.”
While the All Blacks might enjoy a mental edge over Robbie Deans’ Wallabies, having won three tight encounters against them in their last tests, the New Zealanders had shown similar vulnerability against the Boks this year.
McCaw believed this weekend’s test would be a lot about composure.
“We got under pressure in Bloemfontein and Durban and they (the Springboks) capitalised on that. We had an opportunity and we let it slip.
“It would be nice to take advantage of that but the way some games go, you get put under pressure and you make mistakes. That’s what disappointed us and I’m sure the Wallabies will be the same.
“So you aim to make sure that when you get your critical periods – and there’s probably a couple in each test match – you have to make the most of it or you come second.”
@Pietman – Naas het destyds…die ou dae toe ek geswot het……..met Lario Muller uitgegeen.
Ek het vir julle ‘n nuwe garing geskryf. Uit die pen van Isigidi.
@Supa Die Bloubul –
Hulle praat van sneeu in die Kalahari ook, han jy glo!
En hier vrek ons van die hitte, moet koue bier drink aanmekaar anders dooi ek, ons bly onder die lugreelaars.
As jy hier uistap voel dit soos n sauna.
@Pietman –
Nee ek vra jou. nVriendin in die Kaap se dit sneeu daar…
@Pietman –
Baie warm die afgelope twee daar hier ook.
@K9-MonsterLeeu –
Ek ken Lario via die ex (en haar flippin’ poedelhond ook!).
Sy het van Pietersburg af gekom, lugwaardin, baie ‘stuck-up’ vroumens gewees.
@Supa Die Bloubul –
Ja, my ma se die wereld is wit by Tulbagh/Ceres/ Worcester.
My pa was gister daar om appels te laai.
@Pietman – ja ek onthou sy was ‘n lugwaardin.
@Supa Die Bloubul –
Ek was een jaar in Augustus in London, moes koes vir die donnerweer, kan jy glo!
Ek en drie pelle was oppad na daai Red Lion kroeg oorkant Charing Cross, en die volgend oomblik was dit net een moosa knal, uit die blou lug bokant ons…en kort daarna toe kom die weer op.
Nooit gedink die weer slaan daar ook soos in Pta nie…
Eish die kopery van spelers hou die lot daar op Voldys besig. Baie kritiseer die Bulle oordat hulle nie val vir Habs se demands nie. Victor as ek reg onthou is bekom omdat daar n tweede “sponser” of betaler bygekom het om sy salaris bymekaar tekry. n Bleddie goeie move moet ek se, wonder of die selfde sal gebeur met Brian, imagine hoe kan trans en sy maatjies dit n kleur sakie kan maak
@Pietman –
Ons het n vrek warm paar maande gehad. Regtig nes SA gewees die somer en bitter min gereen. Maar ons koue wag weer vir ons!
@K9-MonsterLeeu –
Naas het (na hy en Lario geskei is) n Amerikaanse nooi gehad, Ncky McVee, ook n springer!
Maar n perdespringer.
Toe hy by Rovigo was het ek n game daar gaan kyk, hy het daardie dag nogal teen Gysie Pienaar gespeel (L’Aquila, daar waar die aardbewing onlangs was).
Die volgende dag loop ek hulle en Gert Smal op St Marcoplein in Venesie raak, toe gesels ons n paar woorde. Hulle het by die tafel langs ons op StMarco gesit en eet.
Toe vertel hy my daar was 17 Suid-Afrikaners op die veld tussen daai twee spanne die vorige dag, kan jy glo!
Manne het toe al gespeel vir geld daar.
@superBul –
Wonder wat se daai lot op Voldy oor die sokkermob wat Nuweland beskadig het….seker niks.
Ek kom nooit meer daar nie.
@Pietman – ja ek onthou daai girl. Daai tyd het die ouens wat in Italie gaan speel het geld vir min werk gekry.
@Pietman –
Daar was ‘n storie dat Naas in Italie ‘n paar drops oorgesit het van sy eie kwartlyn af.
@Cosa –
Ja, dis waar.
Maar onthou daai velde was kleiner destyds, of altans so het dit vir my gelyk.!
Hy het daai dag n paar keer van die 10 tree lyn af oorgeskop, myns insiens, maar die pale was te kort, dan weier die vlagmanne om die punte toe te ken.
@grootblousmile – #137 Ek onthou hom goed…
Karin en Heidi was jaar agter ons gewees GBS het in 1983 matriek geskryf…
Ek weet want ons matriek meisies het mos teen die st 9 meisies rugby game gespeel en ons opdragte was om die kuk uit die twee te tackle hehehehe, shame hulle het baie seer gekry eintlik…
@Pietman – #142
ken vir Henning as jy van Henning Gerricke praat, hy was in matriek toe ons in st 6 was….hy het met Hildegard Eloff uitgegaan, my groot maiki se sussie, ek en Renata en die tweeling was groot pelle gewees..
Strauli (sp?) was ook saam ons gewees, weet nie of dieslefdfe jaar of nie….
167@Tripples – My jinne Trippels, ek is doodseker Karin was 2 jaar na ons, sy was beste tjomme met Rosanne Lammers, Klasie (wat saam met ons in Matriek was) se sussie…
Ek het al haar vriendinne gestreep, ek bedoel mee “uitgegaan”… hehehe
Die enigste rede hoekom Karin in die Std 9 rugbyspan vir girls was, was omdat sy so vinnig en rats was… (Dit was eintlik meer van Matrieks teen die res van die skool se girls spanne.
Pietman,
Ek onthou vir Tallies baaaaie goed, blondekop outjie wat moer goed rugby gespeel het, hy was ook na my en Trippels in Matriek, maar ek en hy het saam rugby gejol.
168@Tripples – Rudolph Straueli was in Matriek die jaar voor ons, saam met my Stiefsus, An-Marie
@grootblousmile –
Seker Pierre gewees, die oudste.
Met my niggie getroud.
Ou Faan vertel my eendag hoe Tallies oor die dwarslat by die rugbyveld gespring het, met sy 50cc, vanaf n n selfgemaakte ramp!
Wilde outjie gewees, speurder in Pta.
Nou gastehuis eienaar.
Sy pa was NTvl-slot, LM Taljaard, saam met Daan Swiegers.
Die natuurtuin buite Vryburg is na Oom Tallies vernoem, hy was jare tandarts daar.
Toe rektor by Medunsa.
@Pietman – Hoe de hel weet jy al die goed!!!!!
@Pietman – en as ou Faan my gesien het was dit net……”louw my kantoor….’ jissie hy het my niks gelike nie hehehehehehe
GBS onthou jy nog vir George Hughes, die geskiedenis onnie….hehehehehe ek onthou nou nog sy les van Sharpville woord vir woord
172@Tripples –
google
hehehe
@ashley – nee jinne ken die een se boetie se sussie se boyfriend se agterniggie se kleinkind se tweedeman en dan nog almal se beroepe ook 😆
176@Tripples –
hmmmm
wat probeer jy sê?
toe uit daarmee!!
uhu, ek sien jou gedagte
..
jy probeer sê as pietman nie ñ man was nie,
sou ons nou sê
“jislaaik, maar daai me*t kan skinder!!” 😆
@ashley – hahahaha daar is ‘n verskil tussen skinder en regtig almal se ins en outs weet
@Tripples –
Want ek is n outjie wat snuffel en gesels, met almal!
@ashley –
Ou Dawn het mos eendag ook so gese, gese ek is ‘nosy’…..:_).
Ek het by Ari Onassis geleer, daai ou het maar Std 4 gehad, maar hy het ALLES onthou, as hy jou eenmaal ontmoet het, onthou hy jou vir ewig….
Ek is ook so.
Users Online
Total 136 users including 0 member, 136 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,227 Page Impressions
_