By DUNCAN JOHNSTONE in Sydney – Stuff.co.nz
 
 Desperation, excitement and impatience make for a volatile mix and All Blacks captain Richie McCaw knows his team are going to have to keep a lid on things in the leadup to Saturday’s vital clash with the Wallabies.

New Zealand have to channel their emotions into the right areas as their Tri-Nations title goes on the line and the Bledisloe Cup beckons as well.

But McCaw also senses a bit of confidence surfacing in his camp and that might be the most crucial ingredient for a side eager to atone for their twin losses to the Springboks.

It’s been a long two and a half weeks since then with McCaw’s men brooding on things.

“We had some time away and it’s nice to be able to get back and put in place the things we want to get right for Saturday. I think the guys are pretty excited about it,” McCaw said, adding that there was also “a little bit” of impatience.

“We have to make sure that we don’t play the game today or tomorrow. We just have to make sure that we leave it right for Saturday.

“I think the guys understand that. Certainly the guys are pretty excited about getting out there. We’ve just got to make sure we hold them back a wee bit. But that’s a good thing.”

McCaw said that adding to his team’s challenge was the fact that the Wallabies were also smarting after getting their butts spanked twice in a row in a Tri-Nations tournament that has been upended by the Boks.

“We have to remember that we are up against a team that’s in exactly the same boat so that’s going to make for a pretty good test if you get two desperate teams,” he said.

“The thing is you have to make sure that you don’t let that get on top of you. You have to go out and execute what you are after. If you do that you give yourself a chance.

“It’s not the nicest situation to be in but you will see how good guys are at being able to get themselves back up and performing.”

From experience – the All Blacks have twice been on the end of two losses in a row under Graham Henry’s reign – McCaw said there wasn’t a massive need for motivation. The results tended to do that themselves.

“Last year the guys were pretty desperate to get it right and that’s the same this year. You don’t have to do a whole lot. Most of the guys understand that we didn’t play as well we could have and they are pretty desperate to get that right. They are pretty proud sort of guys.”

While the All Blacks might enjoy a mental edge over Robbie Deans’ Wallabies, having won three tight encounters against them in their last tests, the New Zealanders had shown similar vulnerability against the Boks this year.

McCaw believed this weekend’s test would be a lot about composure.

“We got under pressure in Bloemfontein and Durban and they (the Springboks) capitalised on that. We had an opportunity and we let it slip.

“It would be nice to take advantage of that but the way some games go, you get put under pressure and you make mistakes. That’s what disappointed us and I’m sure the Wallabies will be the same.

“So you aim to make sure that when you get your critical periods – and there’s probably a couple in each test match – you have to make the most of it or you come second.”

200 Responses to Volatile mix has All Blacks fizzing

  • 91

    Sien julle praat die heeltyd van een groot familie daar in Tswane. Is ondertrouery wettig?

  • 92

    :mrgreen:

  • 93

    @Pietman

    Adriaan is sy neef. Weet nie van die senter van die Sharks (Andries) nie.

  • 94

    @K9-MonsterLeeu

    👿

  • 95

    @K9-MonsterLeeu – Just one big Happy family hehehehehe, ons like mekaar kwaai

  • 96

    @Supa Die Bloubul
    Ek sal bietjie check, maar sover ek weet is die een JC Strauss se laaitie (oud-NTvl voorryman).
    Maar hulle is al drie familie, sover ek weet, twee van daai drie is broers, seker Adriaan en Andries?

  • 97

    @K9-MonsterLeeu – #92

    Hmmmm groen van jaloesie, dis maklik, jy kan net sê, “ek wil ‘n bul supporter wees”

  • 98

    @Supa Die Bloubul – Ja….julle laat dit soos Murray Janson se blog klink 😯

  • 99

    @Tripples – hierdie een is regte familie van daai een en daai een voel soos familie van ‘n ander een. So die eerste een dink nou hy is familie van die derde een. Daarom sal hy nie kaap toe wil gaan nie 😆

  • 100

    @Pietman – Ek kan tereg vra hoekom hom koop , Kuun het baie goed ontwikkel , Rallepele is jonk en sy demographics is reg en Mako dieselfde, om nou werklik daar onenigheid en vertroue weg te gooi vir n wegloopkind is nie die Bulle se styl nie, ek hoop nie ons gaan die Rassie roete nie.

    Kyk maar hoe min koop ons aan, baie spesifiek as ons moet.

  • 101

    @K9-MonsterLeeu – Hoekie vir eensames? hehehehe

    Murray Janson se dogter was saam ons in skool, een jaar agter ons, sy en Karin Botha (Naas se vrou) was groot maatjies maar hulle was nie baie voorbeeldige meisies nie…..

  • 102

    @Tripples – Hy het altyd raad gegee oor familiesake hehehe

  • 103

    @superBul

    Ek wens eerder Gary Botha kom terug.

  • 104

    @Supa Die Bloubul – Jis maar hy het ook seker al sy bestelling in vir ‘n zimmerframe. Hoe oud is hy?

  • 105

    @superBul -#100
    Supa, jy het nie ge 100 nie!!!!!

    @K9-MonsterLeeu – #99 Bwaaaahahahahahaha

  • 106

    Ek sien GBS hou n ogie op ons hier links…dit was een voordeel van Voldy- ons hoef nie na Ig en Roy te gekyk het nie! 😛

  • 107

    @Tripples

    Ek sien!! Ek sal maar 150 moet vat…

  • 108

    @Supa Die Bloubul – Maar dis erg om heeltyd GBS te sien. Plaas hy ook maar rugby kyk en nie vir die kamera nie 😉

  • 109

    @superBul
    Richardt kom mos van Pta af?
    Nee, as julle genoeg hakers het is die saak reg.

    Trippels, sy was n nooi Kruger, dan nie, van Ermelo oorspronklik?
    Ek praat van Karen, die springer (ver, bedoel ek….. :-).

  • 110

    @K9-MonsterLeeu

    Nee Gary is nie so oud. Glo nie hys ouers as 27 nie. Sal gou kyk.

  • 111

    @Supa Die Bloubul – om niks te praat van sy smile nie hehehehehe darrem het hy ‘n baie mooi kleur hoed en hemp aan

  • 112

    Sharks kan bly wees die game is nie in Kimberly se gat nie.

    Die Haaie se rugbyspan kan Saterdag ’n voorry-probleem ondervind wanneer die KwaZulu-Natallers swaarde met Griekwas, voorloper op die Curriebeker-punteleer, kruis.

    Deon Carstens, Patric Cilliers en Wiehahn Herbst is almal in ’n wedloop teen tyd gewikkel om betyds fiks vir die kragmeting te wees. Die uitslag sal bepaal wie die eerste helfte van die reeks as voorloper afsluit.

    Die Haaie sal hul hardebaarde in die voorry teen die kragmanne van die Diamantstad nodig hê. Boonop is Jannie du Plessis ook saam met die Springbokke op pad Australasië toe.

    Carstens het ’n hele paar skete, terwyl Cilliers las van ’n dyspierbesering het en Herbst met ’n seer rug sukkel.

    Grant Bashford, hulpafrigter, sê daar sal môre ’n besluit oor dié spelers geneem word.

    Dieselfde geld die skakelpaar, Rory Kockott en Juan Martin Hernandez, asook die slot en gereelde kaptein, Johann Muller.

  • 113

    @K9-MonsterLeeu
    Wat is die idee van die foto?

  • 114

    K9 – hy is 28, gedink hys jonger. Maar dit gee hom nog n goeie 3 jaar tot iemand wat sterker skrum deurkom.

  • 115

    @Pietman – Karen was nogal lekker toe sy baie jonk was. Haar kakkabeen het net vreeslik breër geword later.

  • 116

    108@K9-MonsterLeeu

    Ja, ek hou nie van daai skelmsmile van hom nie. Dit klink of hy aan die tye “tussen 3uur en 12uur” dink. 😆

  • 117

    @Pietman – 111

    Bwaahhahahaha en was sy nie ‘n springer nie….sy was in Menlopark hoërskool maar ek weet nie waarvandaan sy gekom het nie, in daai jare het ou Booysen mos die atlete gekoop jong…

  • 118

    @Pietman – Nee weet nie. Die webmonster voel seker hier is nou genoeg girls op die site 😆

  • 119

    @Tripples

    Ja, ek praat ook nou net van daai smile. Een ding is waar – hy het uitstekende smaak!

  • 120

    @Pietman

    Die idee agter die foto is om te weet:

    Grootbloubroer hou jou dop!

Users Online

Total 91 users including 0 member, 91 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm