Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs
Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.
Boks by 8+
238 Ed_the_Lion
Capri
Daar agter die suidelike doellyn, sê hulle mos nie die “ce” deel van “Prooooovince” nie. Dis moer moeilik sonde tande
Bokke moet maar ligloop die naweek.
Aussies gaan nie aanhoudend die up and unders aanslaan nie.
En Barney gaan swaar asem haal daar voorlangs.
Behoort darem te wen met al die staatmakers in die span, weet mos watters…..ne!!!!!!
#240 SAB
laat my aan daai joke van Leon Schuster dink waar hy vir hulle helium gee, want hulle skreeu te hard. hehehe
240 Cortina
241 Ja, die slotte, 8steman, Skrummie, linkervleuel.
#241 Jaque Fourie, Frans Steyn, Heinrich Brussouw, Beast, John Smit. Wie nog.
hehehe
241 Bul, dankie vir jou bydrae, hierdie klomp praat net heeltyd nonsens, help hul bietjie reg asb, om so bietjie rugby ook te praat.
O ja, watse Ford ry Snorre deesdae ?
245 losskakel: Generaal M (T) Steyn
#244……en No.10!!!!!
245 Ek sou graag vir Adi, of nog beter, vir Januarie op buitesenter wou gehad het, wat dink jy Ed ?
247 Ja, hom vergeet…hy is die sleutelspeler. Sonder hom het ons 19-0 verloor laas Saterdag.
248 Ja sorry, slip of the finger, Lees 249
#249 Ek stem 100% saam jou BDB, maar ek sou Januarie eerder in Spies se plek laat speel. Beter verdediging. Wat dink jy BDB?
#246
Hehe.
Dog net ek noem dit uit ordentlikheid
Waar is Pietman en GBS. Maar skaars vanaand.
Daar is te veel WP speler(s) in die span.
253 Ja, As GBS en Peitman bykom is ons vyf rugbykenners saam ons drie.
252 Dit kan werk, maar dan sal ek Bekker en Luke op slot sit … dan het ons drie poepholle in ‘n ry.
254 Ja, heeltemal te veel, hoe minder hul word, hoe verder wen ons.
256 hehehehehehe
#256 Bwahahaha!! 3 in ‘n ry……….
Sien die Aussies speel al vir James o’Connor op toetsvlak, kan ons dan nie maar al vir Gerhard vd Heever ook op toetsvlak inspan nie ?
Ok Bul ondersteuners. Julle moet ander spanne se goeie spelers ook raak sien. Julle is baie eenooglik!!
260 OK, jy is reg: Earl Rose is baie goed.
259 Stem saam. Frikkie Welsh, Adriaan Fondse en Dylan Des fountain was goeie spelers.
Manne dis darem lekker om n Bul te wees. Maar ons raak nou gatvol vir al die trofee wat ons kaste vol staan, julle ander spul moet nou begin werk aan julle game man!
262 Welkom welkom jou rugbykenner!
Stem saam, hulle se die wiel draai, maar wanneer verloor ons weer n slag? Hy draai stadig…
… en die Hoofkenner sluit saggies aan…
Naand manne en manninne……..
My oge is heeeeeeeeeel gefokkkkkkkkk vandag, steeds van noudie aand se min slaap…. oi, ek suffer man !
Wil iemand nie vir K9 nooi oms saam ons 5 Bulle te gesels nie…hy kan baie kennis optel.
K9 is so skaars soos melktanne in die ouetehuis vanaand !
Hi Supa en GBS en ander slim Bulle!
#265
Stuur vir hom ‘n e-pos. Ek is seker hy sal julle so bietjie meer rugby wys kom maak as jy hom mooi vra.
Users Online
Total 169 users including 0 member, 169 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,819 Page Impressions
_