Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs
Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.
Boks by 8+
205 heheh It does. I bet many people call him Oom in real life. It is still used a lot in SA.
Die ‘jy’ en ‘jou’-ery neem nou baie toe onder afrikaner kinders ongelukkig ook. Nie meer respek vir ons ouer mense nie. Dit is jammer.
211. JA, vroeer jare het almal dit nog gedoen. Ek doen dit ook nog, behalwe in die werkplek met kollegas en vriende. Maar dit was n goeie gebruik.
Carol
A quick breakdown.
Oom Barbarian
Oupa K9
Oom GBS
Boetie Supa
Boetie Ed
Now you know.
I agree with you BDB. No more respect. if I did a “jy” and “jou” my dad would give me a nice introduction to his fist.
213 hehe
Ons is nou sommer boeties!
#214 Nie mekaar se boeties nie. Ons is nog jonk.
213 She met the Ooms I think.
J215 Jy raak al oud. hehe
#216 Supa
If she thinks they look good, she should see us. I will get my little monster tie out.
Ed
Jy’s die IT expert.
Windows 7 goed of sleg?
@219
Baie goed!!!
218 ” I will get my little monster tie out”
huh? Waarvan praat jy? hehe
213 Ja, my ouers was verdraagsaam oor baie dinge, maar respek vir die medemens (ongeag hul volk, geslag of afkoms) was vir hul ‘n prioriteit. Daarom dat ek vandag selfs vriendelik is teenoor diere, soos bv. leeu ondersteuners, al is hul al so bietjie oor die muur.
220 Ed
Jys die expert.
Grant10 goed of sleg?
bdb Jys op hulle case vandag ne?
218 bloubul das, dan is dit game, set and match !
224 nee, sommer elke dag 😉
Donner!!! My kos gebrand op die stoof oor al die kuk pratery
225 bdb
met ‘n bypassende safari pak natuurlik.
227 Hoekom maak jy kos?
228 Het jy uitgevind hoe kan ek n storie post met n inleiding?
Ek wil gou iets dit toets. En hoe sit ek n foto op?
227
Want ek is honger
228
Nog nie, niemand wil sê nie
#223 Supa10
Ek wil niks sê nie.
228 en ‘n lekker groot swart kam in die kous !
232 Ja, los keo se dinge in die verlede, hier gesels ons oor die toekoms.
Nou word al na my verwys as ‘n oor die muur Leeu ondersteuner dier!!!
En al wat ek probeer doen is om julle ouens te help. *snik snik*
233 en n Snor.
233
Nee, jy moet bykom!! ‘n Blink aluminium kam is die inding by die Tswane yuppies deesdae – eintlik al die afgelope 30 jaar……………….:-)
#237 En ‘n ford Escort.
Die Jy en jou ding het natuurlik op Nuweland begin.
Hy Djy, Ek sal Djou moer man!!!
236 Onthou, ons baasafrigter, Snorjan, het ook ‘n snor !
237 Grease in die hare.
Users Online
Total 149 users including 0 member, 149 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,839,747 Page Impressions
_