Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs
Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.
Boks by 8+
118 huh?
Welkom Kevin
Jy was ‘n monsterslot!!! Sou Bakkies soos Ricki laat lyk het. Klink my jy ken jou rugby!!!
117 Nee man, hyt nog altyd Brock ore aangesit, daai was n glips. Binnekort skrum maergat Bekker en Fondse weer in die tweede ry as Jack waai. En hyt weer Bakkies en MAtfield agter hom. Dan gaan Broken Harris weer gou tru rat soos altyd.
122 — K9 — dis seker omtrent tyd dat ons `n leeu met rugby kennis hier kry….hehehe
121 Stem. Hy weet dis lekker om n Bul te wees!
Praat netnou weer – net gou n paar oproepe maak.
#122 Nie met Brok Kruger daar nie.
123 hehe – ja, die ander leeus wat vroeer hier was is selfs deur Griekwa ondersteueners ore aangesit.
123…….:(
127… 🙁
125 Het lekker gelag vir daai email oor wat almal doen! hehe
Nou nou weer terug.
Wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie ?
Ek het gehoor Kevin de Klerk (nuwe president van die pink panthers), het glo gesê Elllis/Coke Park sal nooit leegloop nie … tenminste nie solank Jimmy op die noord pawiljoen sit, Ed op die suid pawiljoen en K9 op die oos pawiljoen sit nie.
108 Die weepiee ouens gaan seker netnou begin sê die ‘pass’ na Chester was nie ‘forward’ nie.
#132 BDB
So paar jaar terug was daar net so min mense op Loftus want die bulle het kak gespeel. Dink hulle het 2 punte gekry in die S12. Ons sal weer opstaan!!!!!!
So,…… I go into the bookshop (biggest one in town) and say, can I have an English – Afrikaans dictionary please….
Turns out it is not exactly something they keep in stock!! 🙁
Ed, have you been harrassing women again!!
Hahahah I worked that bit out!!
A bit more gel needed on that hairstyle by the way!
Go Bokke …….(to keep the rugby theme going)!!
Trupisero – We have not caught up yet, it was great to meet you guys.
Hope you liked the photos!
134 Carol, use this one:
http://www.rieme.co.za/woordeboek.asp
133 Ja, hoop vir julle getroue ondersteuners se part dit gebeur.
Ek is in!
131 BDB LMAO!
Ok, I think the Springboks will win this one comfortably. Personally I don’t think the Wallabies have enough fire power to win any games in this Tri Nations. They are a young team, lacking of talent.
We should beat them by atleast 30 points, but with Snorre there, I’m not sure the margin will be so big.
133 Cats het weer die minste punte nog ooit aangeteken. Die verskil is, intussen was ons darem al twee keer die kampioene.
#139 Supa
Ja jissie, hy is kak snaaks.
#141 Gelukkig was die cats ‘n kombinasie van spanne. Dit sal nooit werk nie!!!
142 Was nogal snaaks.
144. Dalk as Mckeever die Kings inbring gaan die Cats weer opstaan.
Transvaal was die eerste SA span om die Super reeks te wen.
#144 ek lag nogsteeds….
bdb – Have added it to my ‘favourites’ should be useful..thanks.
Ed, I was joking btw!! 🙂 Probably hoping I would be next in line!! Hahahah
It is the new haircut that is doing it!
146 Ek ook! Wonder wat het van Jimmy Abbott geword, weet jy?
Users Online
Total 74 users including 0 member, 74 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,850,752 Page Impressions
_