Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi JacobsΒ 

Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.

Boks by 8+

286 Responses to Tri-nation teams for Saturday

  • 91

    @86
    Dis omdat die lamsakke van Joburg te kak is om dreigbriewe te skryf!! Ek is al van maandag af met Supersport besig. Wou by hulle weet hoekom hulle 3 sokker games uitsaai, waar jy al die gesamentlike toeskouers in 5 Patco busse kan prop, maar hulle saai nie die rugby uit nie? Wou ook weet vir wat saai hulle Cheetah games uit, maar die arme log leaders kry geen blootstelling nie.

  • 92

    89
    Nes jy daar sΓͺ. hehehehe

  • 93

    91 Vat hulle katvis!

  • 94

    92 Ja, jou naam loop wyd…

  • 95

    92 Rumours loop dat jy Joost gefire het by supersport

  • 96

    πŸ™„ πŸ˜‰

  • 97

    πŸ˜› πŸ˜†

  • 98

    :mrgreen: 😳

  • 99

  • 100

    100!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 101

    91 Goeie werk KP. Maar al rede waarom hul Cheetahs wedstryd die naweek uitsaai, is omdat hul teen die S14 kampioene speel, dit is al rede waaraan ek kan dink ?

  • 102

    101

    Jys is 100% reg. Almal wil deel wees van n Bul wedstryd.

  • 103

    88 bdb

    Kultuur, gehalte, styl, goeie tight Five………………………… mens kan ‘n boek skryf oor die Kaap se bateregister……….

  • 104

    103 maar steeds geen trofees. πŸ˜†

  • 105

    Nou’s Mooijan ook gou hier.

    Mossie sit en kontrak teken soos ons praat — weet net nie vir wie nie en ek wou nie my neus gaan indruk nie.

  • 106

    104

    Dis geskiedenis πŸ™‚

  • 107

    Kultuur – skree kliphard vir die AB’s
    Gehalte – Laat kotsie a drie van n maul afdruk
    Styl – check my haarstyl
    goeie tight five – dis nou as die ander spanne se bokke uit is

    hehehe…laat ek hol…SAB gaan nou n htiman op my sit…

    πŸ˜†

  • 108

    Baie goeie blog hierdie. Kan sien hier is nie veel rugby kennis nie. Hou nogals van Ed the Lion en K9 monsterleeu se opinies. Hulle twee weet waarvan hulle praat.

    Maar dis lekkerom n BUL te wees.

  • 109

    105 hehe skerp.

    Ernstig, ek wonder of ons nie n Noord/suid finaal weer gaan sien die jaar nie. Laatste een was 1998 dink ek?

    So terloops…wiet toe gewen? πŸ˜‰

  • 110

    107
    Net jammer hulle support ‘n span met net 8 supporters…

  • 111

    109 hehehe – se vir hom jys supersport se grootbaas!

  • 112

    109 Wat se jy? n WP/Bul finaal die jaar?

    en n Griekwa/Leeu finaal vir die plaat.

  • 113

    Dankie Kevin.

    Ons is gelukkig getroue 8 ondersteuners!!!

  • 114

    Ek het vir Supa die naweek gesΓͺ.

    Die Sharks en Cheetahs gaan nie die semis maak die jaar nie!!!

  • 115

    108

    Bietjie vroeg om te sΓͺ, hang af of die Noorde hulle voorspelerspel kan regruk πŸ™‚

  • 116

    112 Is Kevin n Bul?

    114. hehehe – het klaar!

  • 117

    Kevin de Klerk is ‘n legende. Hy is ook ‘n groot Leeu.

  • 118

    Wanneer het hulle nuwe stutte gekoop?

    Sal hulle kan staande bly teen Brock the Rock?

  • 119

    113 — 8? lyk my julle begin `n opwaartse mars πŸ™‚

  • 120

    116 Hoekom se hy hierbo “Dis lekker om n BUL te wees”?

Users Online

Total 84 users including 0 member, 84 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm