Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs
Australia – 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James O’Connor.
Boks by 8+
52 bwahaha! Ek knoop die windpunt weer.
WIFE = ?????
56 Ons mans oordryf regtig nie Nipples…
Ek dink dat Brussow die wannabe Jan Smith gaan pla Saterdag….hehehe even die groot held McCaw het gesukkel teen die Springbok JAN!!!!
60 Waarvoor?
Julle is besig om my te virtual rape hier. ROY ROY kom help!!!
#62 Washing Ironing F….. Etcetera
59 Dit is goedkoop as jy haar pa maak betaal. 😉
67 Goeie beskrywing!!
#67
Dankie, ek gaan nou een gaan soek, want hier is baie strykwerk.
#66 Roy kan jou nie meer help nie hehehehehehehehe 👿
66 Dis Nipples wat ons twee virtual rape hier.
#72 onmiddelik sal ek my nou gedra….sorry guys….. dit was ongevraagd 😳
#72
Ek raak bang. Sy is hoeka GBS se ouderdom!! 🙁
64 Smith en Makou is nie n Jan nie…net Brussouw is!
Dit is Maori Makou en Maori Smith en Jan Brussouw
74 Ja, Nipples misbruik ons onskuldige menswees….
#75 ek se mos wannabe Janne…..Fokus jong hehehehehe
#74 Dis hoekom ek julle kan sê hehehehehe
Nee wag. EK moet die plek netjies kry. Ek loer elke nou en dan in.
73 hehhe – nee man, het lekker gelag!
Terug by die Bokke.
Bokke met 8 my prediction
#77 Bwaaaaaaaaaaaaaahahahahahahahahaha….ek is sooooooo jammer ek corrupt julle hehehehehe watta joke!!!!!
Anyway Janne, ek moet nou groet, gaan nou weer die magtige N1 trotseer….praat more weer
78 Sorry, my fokus was vir n oomblik verskuif met al die gelaggery…
Ek het gese Bokke met 11………………wooohoooooooooo GO BOKJANNE!!!!!!!!!!!!!!!!
Bye, Over and Out!!!!
81 Ja, ek gaan vanaand my ouers vra wat beteken daai “F-woord” waarna jy verwyshet in WIFE. hehe
Veilig ry! Hou by die BLOU!
Altyd BLOU!!!! Bye
Ed die Bul, het jy toe daardie meisie maanhare afgesny gister … nou sien jy seker net horings as jy in die spieël kyk !
BDL, nee, ek het net die hare mooi kort gesny. As jy my nou sien en dan in die spieël kyk gaan jy horing sien 😉
Ek sien die GW vs WP wedstryd word ook nou deur MNet direk uitgesaai. Wonder wat het die Kaap wat die Joburgers nie het nie, want laasweek se Leeus wedstryd is nie direk uitgesaai nie ?
88 Dink dis omdat KingPaul vir hulle n vieslike brief gestuur het!
Ek
Users Online
Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,141 Page Impressions
_