Teams for Bokke vs Ozzie on Saturday.
Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie, 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobsย
Australia โ 15 Adam Ashley-Cooper, 14 Lachie Turner, 13 Stirling Mortlock (c), 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Matt Giteau, 9 Luke Burgess, 8 Wycliff Palu, 7 George Smith, 6 Richard Brown, 5 Nathan Sharpe, 4 James Horwill, 3 Al Baxter, 2 Stephen Moore, 1 Benn Robinson.
Subs: 16 Tatafu Polota-Nau, 17 Ben Alexander, 18 Dean Mumm, 19 David Pocock, 20 Will Genia, 21 Peter Hynes, 22 James OโConnor.
Boks by 8+
en ons verkies om in Perth te speel. Baie Saffas daar en ons het hulle n slag of wat daar geklop.
Ek loop ook nou punt in die wind.
hehehe, cheers Supa.
32 Waarheen gaan jy nou my maat????? Daai Hongaar weer honger?
nee ek dag jy loop nou. ek chat so tussen deur huis skoon te maak
34 Hoekom maak jy skoon? Is daar nie n vrou om dit te doen nie?
34 Nee, ek loop nie. Se net ek het ook n punt in die wind. hehe
34 Dra jy nog daai Leeu trui wat jy gisteraand vir my gewys het? Jy gaan hom seker so week aaneen dra ne?
Dan gesels ek maar met myself…minstens goeie geselskap.
#35 Supa,
Nee jong. Ek is nou op my eie. Hulle kom drink en doen goed, dan waai hulle, dan moet ek maar skoon maak.
#36 Supa
Almal van ons loop so.
So wat dink jy van die Bokke Saterdag Supa?
41 Dink dit gaan n goeie game wees. Ons starting line-up is goed.
#37 Het hom nogsteeds aan. hehehe
ek kyk so elke 5 minute hier. Net gou die plek vacuum.
#36 Het al julle punte wat so in die wind staan nog nie vir julle al genoeg moeilikheid in die lewe veroorsaak nie? ๐
42 Ek voel presies dieselfde! ๐
bwahaaahahahahaahah
43 Nee Tripples…dit bring eintlik plesier! ๐ณ
39 Ongeskikte vriende!!!
Bwaaaaaahahahahah Sorry man kon nie resist nie……ek sukkel eintlik om ‘n dame te wees maar ek probeer ๐ณ
42 Hou daai vacuum weg van jou punt in die wind!!
#47
Ongeskikte vriendinnne met benefits ๐
48 hehehe – Snaaks dat as ons van punte in die wind prat dat Ed dadelik wil gaan “vacuum” ๐ฏ
#49
Die vacuum pla my nie. Ek trap so nou en dan op die windpunt. Dit is nie lekker nie.
#49 Bwaaaaaaahahahahaha ag nee Supa man, die mental scars wat ek nou mee moet saamleef!!!!! daar hardloop ek nou skreeuend die berge in!!!
50. Sien dis die voordeel van trou Eddy, benefits en n skoon huis!
#51
hehehehe, jy ken my te goed. Jy soek seker nou die vacuum.
#52 Dreams are good friends……
#53
hehehehe Heidi
53 hehe..sorry Tripples…ek is self gescar na daai uitlating…
Ek sal eendag trou. Ek wil net nie meer as 3 keer trou nie. Hoor dit kos baie geld.
#54 Ja jy weet seker ook waarvoor WIFE staan nรช? Hmmmmm not good
Users Online
Total 245 users including 0 member, 245 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,846,435 Page Impressions
_