Ja, die ouens wat hier is geniet dit om te gesels. As ons nou maar op 25 staan en klaar naby aan keo se duisende kom, dink net hoe gaan hy loop as ons nog by kry! Ek like dit.
# 204 Jy onthou nog daai veldslag, van Bat 204…….
Met Wallabie en Ig?
My moer was dik suur daai tyd, oor dit.
Dis toe Kwagga en Cuzzy aangesluit het…..
Dink ek gaan begin met die skryf van ‘n paslike afskeidsboodskap vir keo en sy blog terroriste en meelopers. Dis al wat daar gaan oorbly. Bwaaahahaahahaha
“May their groins be infected by a thousand fleas, and may their arms be too short to scratch” of iets in dier voege 🙂 🙂
#179 dit gebeur maar as ek hier is.
179 – Supa,
En ons maar 25 geregistreerde gebruikers…… die ding gaan kook as ons publiek gaan… met al die SERIAL BLOGGERS !
GBS
Nie “beter” nie “verskriklik f baie beter”
182 GBS
Ja, die ouens wat hier is geniet dit om te gesels. As ons nou maar op 25 staan en klaar naby aan keo se duisende kom, dink net hoe gaan hy loop as ons nog by kry! Ek like dit.
AB,
Hehehehehehe!
Nouja, ek het leeswerk en development werk wat wag…. sal so nou en dan inloer…
Okay meisies…….sien jul bietjie later………
LEEUS!!!!!!
GBS
Ek sit en wonder vandag, kan ons daai stats soos op sarugby hier inkorporeer?
Kerels ek gaan moet loop. Praat weer!
AB, bel my bietjie as jy gesond is vir n bier of 24!
116 GBS
Nou net terug gekom
Weet nie, ek kry dit ook soms as ek jou mail
Ek sal terugkom as Cuzzy weg is
Cheers Cuz, sal so maak, groete vir ma en Merc!
GBS het jy my mail van 16h37 gekry? Lyk of dit deurgegaan het
188 – AB,
Ek is seker ons sal kan…. flok broer, maar ek en Ed leer nou eers php-code, html-code, CMC-code en sulke dinge…. dis ons eerste opregte Blog hierdie….
…. maar bygese, ek dink nie ons doen sleg nie….
193 – SAB,
Yebo, yessssssssss !
Jisja almal.
Nou eers uitgeval by die bar.
Wat gaat hier aan, wil nie alles lees nie?
196 – Pieta,
Net so paar voorbarige Leeu-ondersteuners wat babbel en struikel oor hul woorde… niks ernstigs nie
GBS, nee dit lyk goed man!
Pietman, als rustig hier, sukkel net met daai common ouens van Ellis Coke Park! 😉
Nee, maar dan is dit reg.
My tiete is natgesweet hierdie kant, bietjie bontgestaan met voorskoot aan en als, gaan gou stort.
Praat nou-nou weer.
Hel, hier’t ons al weer ‘n Thread wat oor die 200 posts loop….
#204 is mos jou post nommer!!
201 – AB,
Ja… hehehe… Battaljon 204…. tree aan !!
Abeltjie,
Ek het sopas die Super 14 Finaal gedigitise…. gaan dit netnou na DVD toe skrywe…
Battaljon 204 !!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
GBS
PUIK!
# 204 Jy onthou nog daai veldslag, van Bat 204…….
Met Wallabie en Ig?
My moer was dik suur daai tyd, oor dit.
Dis toe Kwagga en Cuzzy aangesluit het…..
Dink ek gaan begin met die skryf van ‘n paslike afskeidsboodskap vir keo en sy blog terroriste en meelopers. Dis al wat daar gaan oorbly. Bwaaahahaahahaha
“May their groins be infected by a thousand fleas, and may their arms be too short to scratch” of iets in dier voege 🙂 🙂
206 – Pieta,
Nouja, laaaank terug gewees daai… bykans 2 jaar gelede !!
#198 AB, Enige regte rugby ondersteuner wat skreeu vir sy span is dan commin. Dit is nie krieket op Lords nie, dit is rugby!!!
207 – SAB,
… mag hulle vingers in vishoeke verander… hehehe
Users Online
Total 221 users including 0 member, 221 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,450,492 Page Impressions
_