Ed – hulle het ‘n WP skop afrigter, ‘n WP backline coach, en ‘n Lions coach – en dan praat hulle die heeltyd van die strukture – hehehehe – stirrrrrrrr
#151, Frans Ludeke dink ek het eers die bulle toe die Leeus afgerig. Laat ek vir eers werk. Sterkte K9. Ek sal later weer kom help om daai ouens se torre te skud. hehehe
Laat ek ook eers werk terwyl die leeus gevlug het. Maar laat hulle net weer hulle kop uitsteek dan klim ek hier op soos Pietman as hy Transie sien post! hehe
Ed – hulle het ‘n WP skop afrigter, ‘n WP backline coach, en ‘n Lions coach – en dan praat hulle die heeltyd van die strukture – hehehehe – stirrrrrrrr
#145, ag fok jou ook man. ek het nie gestem nie!!
149 Het jy nie eerder comics of iets nie? hehehe
#151, Frans Ludeke dink ek het eers die bulle toe die Leeus afgerig. Laat ek vir eers werk. Sterkte K9. Ek sal later weer kom help om daai ouens se torre te skud. hehehe
# 152 – Fok my…..fok jou! (Vir R50 – watter movie was dit in gewees?)
#155 Lipstick Dipstick
Fark maar julle skree nou almal gelyk…… en die grappies is floooooouuuuuu!!!!!
151. Wys jou hoe swak julle talent spotting is! 😆
152 Ek het – VF +!!
#154 – jy nie moeg nie? Weet jy het 02h00 vanoggend nog online met my gechat!
ED,
Fok om Astrix en Obilix te lees is nie werk nie jou tiet!Hehehe
Fokket – maar Ed is vinnig op die antwoorde!
#160 – om Congo Aap te eet ook nie – maar jy word betaal daarvoor!
156 Flippen snaakse movie daai…
Couzy
Eks in die bed met bronchites, so sal laat weet as ons weer n ou biertjie gaan kap!
162 Ja, jy betaal in vigs.
164 – AB,
Bronchites ??
Was dit weer kaal boude op die nat gras vir jou ??
Laat ek ook eers werk terwyl die leeus gevlug het. Maar laat hulle net weer hulle kop uitsteek dan klim ek hier op soos Pietman as hy Transie sien post! hehe
EX,
Daai aap kom met melkkos broer!
AB…AB…AB!!!!
Ek het jou gese jy raak oud man, maar neeeeeeeee jy wil nie hoor nie…Hehehe
#167…..wag vir jou…tor 😉
GBS
Ek wens dit was! Nee ek weetnie waar die donner dit vandaan kom nie!
#167 …..wag vir jou…tor 😉
Hahahahaha – Pietman (Sniper)
Cheers manne
#167…..ons wag vir jou….tor 😉
169 en 167
bwahahaha! Gewonder of ek julle uit Earl Rose se hol sal kan lok…
Cuzzy
Jou gat man, moenie dat ek nou vir jou ook kwaad word nie! My senuwees!!!!
169 & 171 & 173 – K9
Jy hakkel verskriklik !!
173 171 169
So gesels julle twee lekker so privaat oor die leeus se goue jare?
176 Vrees doen dit GBS.
GBS
Die blog loop mooi vandag!
Kyk, ek wil nou iets ERNSTIGS se….
Die Leeus is MOERRRRRRR goed…
Die ander spanne is net…….. Beter !!
Hehehe
Users Online
Total 84 users including 0 member, 84 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,845,273 Page Impressions
_