Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

1 3 4 5 6 7 13
  • 121

    #114 Kak…ek het van Mof Myburgh en Frik du Preez gehou!!!!

  • 122

    …Ed moet seker gou ernstig gaan werk vir 10 minute….. die lui donner !!

  • 123

    Hey Ed….waar gaan jy nou? Los my hier tussen die bulle!!!!

  • 124

    117 Cheers Ed!

    118 AB Presies reg. Dis so waar.
    Ek word woedend! GBS se mos ek is n hothead, kan myself nie help nie! 😆

  • 125

    #120 Reg so.

    AB Bullsbok het my mind ook nou heeltemal verander. Ons sal nou altyd teen mekaar se spanne skreeu.
    Dit is maar rugby!!

    Cheers!!

  • 126

    Is dit waar julle tiete rond kruip??

  • 127

    Supa…..as julle nie so eenogig was nie het meer mense die bulle krediet gegee.

  • 128

    #123 Ek moet so bietjie afkoel vir 10 minute.
    #122 Ek doen 11 uur ‘n online Server upgrade vir ‘n klient in Buffalo NY. Dan sal ek vir so rukkie besig wees.

  • 129

    AB jou robbish, jy bel my nie meer nie niks nie!! Mercedes het al n kompleks oor jy wat nie bel nie!

  • 130

    121 Jaja. Jy kan bly wees ek like jou sin van humor en jys eintlik n goeie ou – anders het ek lankal duike in jou ##$% kar geskop!

  • 131

    #125
    Cheers Ed ! 😉

  • 132

    KAK hy is nie n goeie ou nie man…!!!

  • 133

    125 Dis reg – nog n leeu wat die bulle haat sal nie verskil maak nie.hehe

    127 K9 – Praat jy wat alles in blou haat? Is dit nie eenogig nie?

  • 134

    Nou het ED ook julle ware kleure gesien. Supa…nou ken jy net EEN leeu ondersteuner wat die bulle ook laaik hehehehe

  • 135

    Cuzzy jou rubbish!!!! Jy verdwyn net so uit my lewe uit?? Ek het op n ander thread vir jou n bdskp gelos!
    Hoe ganit met my kleinkind?

  • 136

    132 Ok, net oud.

    Nee, hy cool vir so ou toppie – maar sy golf swing kort ernstig werk!

  • 137

    Hello Cuzzy…

    Hierie Leeus-ondersteuners hap ons kak jong !

  • 138

    Sy swing is soos sy persoonlikheid, hy het fokol!!! Hehehehehe

  • 139

    134 hehehe. Sal maar sien. Ed was nogal altyd gebalanseerd – hy erken darem Earl Rose is kuk.

  • 140

    #133…wat was eerste …die hoener of die eier?

  • 141

    #137, gelukkig hou ons dit by rugby. Dit is hoe dit moet wees.
    Ek soek net nie fokken politiek en geloof afkraking nie. Julle kan van die Leeus sê net wat julle wil. Dit is my span, en ek staan by hulle.

  • 142

    OOOO flok ons is bure , al tyd wat ek die Leeus gehaat het is toe Louis Luyt die hele Bul span gekoop het om darem weer iets te kon wen. Nou like ek dit om julle te like, soos om my klein boetie rond te flok.

  • 143

    133 Hang af watter een jy is.

  • 144

    AB,

    Nee gaan goed met haar, net moer loud soos haar ma! Wanneer kom ons by mekaar uit broer?

    GBS,

    N Leeu ondersteuner het/kon nog noooooooooiiiiit n Bul supporter kak hap nie! Hulle pis in n stroom en weet nie eers watse rigting hy vloei nie my ou maat!

  • 145

    141 – fOK JOU – EK SAL REGUIT Sê EK HET da GESTEM…….en dat ek op my vingers kyk – en nie sien die Caps Lock is aan nie

  • 146

    141 Dis reg – jy moet. Net soos ons by ons span speel. Maar ek sal dare erken as Ludik of Jano ens goed is. Die meeste (ek praat nie van jou nie), sal nie erken as FDP of Bakkies goed is nie.

  • 147

    140 – K9,

    Wel, EERSTE was daar ‘n amoeba… toe ontwikkel hy in ‘n 2-sellige Leeuondersteuner…. en paar miljoen jaar later ontwikkel die dinasourusse…. en so paar miljoen jaar later toe is daar ‘n HOENDEREIER !

  • 148

    146 Staan..nie speel nie…hehee Ek verbeel my ek is in die game!

  • 149

    As julle wil weet waar die bulle vandaan kom, koop “120 years 1889-2009 GLRU”.

  • 150

    142 Ek het die Leeus nogal gelik onder Pienaar hulle. Selfs daai klein pedofiel Japie en Hennie was vrek goed.

1 3 4 5 6 7 13

Users Online

Total 135 users including 0 member, 135 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm