Ek dink Ruan moet begin met Morne op die bench. Ek sal ook graag vir Alberts in Spies se plek wil sien speel. Jano in Januarie se plek. Liebenberg vir Chillilodge en Wynand Olivier in Adi se plek.
Ek het al gedink of ons vir Tacticus hier wil hΓͺ. Ek het nog nooit so eenoglike ou in my lewe gesien nie. Daar bestaan vir hom net mooi niks anders as bulle nie.
101 Partykeer dink ek jy gebruik drugs, Regtig! Toe Super, SAB, GBS en nog ander gese het Morne moet begin, toe se ek Pienaar moet begin. Ek het eers na die eerste toets met SABbegin saamstem.
Maar jy ignore dit eenvoudig.
102 Ek het – K9. Hy, my skoonoupa en daai twee boeties op FB is die rede dat ek die Leeus begin haat het. Het hulle altyd gelike, nie meer nie.
Hoop hulle verloor elke game in die toekoms – selfs teen WP met Luke. π
111 Ek is ernstig. Ek ken net 2 leeusondersteuners wat nie enige iets in blou haat nie. Jy en my een pel wat in Monnas was. Die ander sal nie n hel krediet vir enige blou speler ooit gee nie. Habana was vrek goed in 2007 wereldbeker – dan se daai leeus boeties. Habana is kuk! hehe
112 Ek is kalm my maat, maar ernstig. Ek skree van nou af teen die Leeus, maak nie saak teen wie hulle speel nie. Ek ken jou al 4 jaar – het jou nog NOOIT n kompliment aan n bul speler hoor gee nie. Ek besef nou, meeste leeusondersteuners is so, maar daar is uitsonderings. π―
Jy gaan dit oral kry. Ouens het my al uitgelag oor die Leeus, laat ek begin bloed sweet, dan is dit “sogenaamde vriende”, laat ek so kwaad raak, ek klim in my kar ek flokof eerder, voor ek iets doen wat ek nie moet nie.
#114 Supa
Man die Leeus ondersteuners is maar n klomp common perde, verloor als die heel tyd en dan kritiseer hulle maar ander spanne, en veral die Bulle, want ons gee hulle die meeste van die tyd op hulle Moer!
115 Nee ek weet hou jy voel. Ek word self smoorkwaad. Ja, byt mekaar kuk en ons gaan altyd oor spelers verskil, maar daar is nie so iets dat elke liewe speler van die bulle altyd kuk is nie!
Eish…ek raak nou weer carried away soos K9 se met my emosionele uitbarsting…hehe
Maar ek is ernstig Ed, ek skree nou teen hulle, sorry ek weet jy gaan dit niks like nie!
87 Rate jy ernstig nie vir Jano?
#90, ek gaan nou weer die H woord gebruik.. hehehe π
#86….kyk net as ons teen van die groot spanne speel.
#92, soos jy vir my gesΓͺ het Saterdag, die Kapenaars ken nie rugby nie. π
KP …ek sal so bietjie oorweeg.
#95, klink lekker. jy moet gaan. jy kan lekker met jou Leeu trui daar sit en die manne kak byt.
Ek dink Ruan moet begin met Morne op die bench. Ek sal ook graag vir Alberts in Spies se plek wil sien speel. Jano in Januarie se plek. Liebenberg vir Chillilodge en Wynand Olivier in Adi se plek.
96…nee jong…daai ouens huil maklik.
#98 K9,
Ja, maar troos hulle net. Vat ‘n boksie tissues saam.
100
#97. Wil jy nou vir Supa ‘n hartaanval gee? Morne is vir Supa soos wat Spies vir Tacticus is π
@101,
Ek het al gedink of ons vir Tacticus hier wil hΓͺ. Ek het nog nooit so eenoglike ou in my lewe gesien nie. Daar bestaan vir hom net mooi niks anders as bulle nie.
Supa is jonk, sy hart kan dit vat. π
Isi
Ek het my sel nommer vir jou gemail vir wanneer jy gbs se pakkie kry
#102
Daai ou maak my de moer in. Sal nie hier pas nie……hy vat doe lewe te ernstig op….regte ou suurgat.
#104,
Hy is een moesa suurgat. Hy sal dit glad nie geniet wanneer ons mekaar so kak byt nie.
#105….dink ons moet hierdie blog maar verander na die Ed en K9 travelling show.
101 Partykeer dink ek jy gebruik drugs, Regtig! Toe Super, SAB, GBS en nog ander gese het Morne moet begin, toe se ek Pienaar moet begin. Ek het eers na die eerste toets met SABbegin saamstem.
Maar jy ignore dit eenvoudig.
102 Ek het – K9. Hy, my skoonoupa en daai twee boeties op FB is die rede dat ek die Leeus begin haat het. Het hulle altyd gelike, nie meer nie.
Hoop hulle verloor elke game in die toekoms – selfs teen WP met Luke. π
#106, hehehhe, sal baie besig wees.
107 Eerste AB toets.
Tacticus is julle pappa! Net soos Steve.
#107, Dit is nie net Leeus wat dit doen nie. Ouens byt my baie kak, en hulle is bulle, sharks en wp supporters.
Dit was nou nogals ‘n rowwe stelling daai!!
Bwaaaahahaha…emosionele uitbarsting. Relax Supa……..;)
111 Ek is ernstig. Ek ken net 2 leeusondersteuners wat nie enige iets in blou haat nie. Jy en my een pel wat in Monnas was. Die ander sal nie n hel krediet vir enige blou speler ooit gee nie. Habana was vrek goed in 2007 wereldbeker – dan se daai leeus boeties. Habana is kuk! hehe
112 Ek is kalm my maat, maar ernstig. Ek skree van nou af teen die Leeus, maak nie saak teen wie hulle speel nie. Ek ken jou al 4 jaar – het jou nog NOOIT n kompliment aan n bul speler hoor gee nie. Ek besef nou, meeste leeusondersteuners is so, maar daar is uitsonderings. π―
#113, Supa
Jy gaan dit oral kry. Ouens het my al uitgelag oor die Leeus, laat ek begin bloed sweet, dan is dit “sogenaamde vriende”, laat ek so kwaad raak, ek klim in my kar ek flokof eerder, voor ek iets doen wat ek nie moet nie.
SAB,
Is jy nog hier rond ??
As ek vir jou mail stuur bounce hy terug…. wat’s fout ?
Ek gaan vir eers waai. Cheers K9, Supa, SAB, KP, Trupi, GBS, Isi, Ex, Koos, Cuzzy, Pietman en die res.
#114 Supa
Man die Leeus ondersteuners is maar n klomp common perde, verloor als die heel tyd en dan kritiseer hulle maar ander spanne, en veral die Bulle, want ons gee hulle die meeste van die tyd op hulle Moer!
… “The Ed & K9 Travelling Show” ???
Ek sou eerder se…. “The Ed & Salusa 99 K9 Traveling Circus” !!
115 Nee ek weet hou jy voel. Ek word self smoorkwaad. Ja, byt mekaar kuk en ons gaan altyd oor spelers verskil, maar daar is nie so iets dat elke liewe speler van die bulle altyd kuk is nie!
Eish…ek raak nou weer carried away soos K9 se met my emosionele uitbarsting…hehe
Maar ek is ernstig Ed, ek skree nou teen hulle, sorry ek weet jy gaan dit niks like nie!
Users Online
Total 98 users including 0 member, 98 guests, 0 bot online
Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm
No Counter as from 31 October 2009: 41,838,456 Page Impressions
_