Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 271

    269
    Jou skype wys hy is af hier by my. Maar ek het ge-sms.

    Praat weer later

  • 272

    264 – AB,

    Ek en Ed werk nog aan die Advertensiespasie en Banners en Plugins soos Ad-sense en die Widgets wat voorsienning maak vir Advertensies… maar ons sal iets opgooi, moenie komkommer nie

  • 273

    270# GBS.
    Ek stem.
    Geen ma-vloekery nie.
    Behalwe as Lukeisbaas sy gevreet hier wys…dan gooi ek hom n ‘Bolla Conradie uit Bellville-Suid’ uit…. 🙂

  • 274

    273 – Pieta,

    Hy sal hier land en hier uithop soos ‘n rubberbal…. wees verseker van dit !

  • 275

    GBS
    Dis reg, ek dink net as julle public gaan moet al die advertensies op wees, sodat dit n moerse indruk maak, al gee julle ad space verniet weg vir 3 maande en dan begin julle charge! Ek stel my dienste in die verband beskikbaar!

  • 276

    274# GBS
    Kyk vir BDB en Blhoo, daar op die keo eerste AB garing….hulle praat van ons.
    Wens ons kan daai manne laat weet, maar ek wil nie daar in nie….
    Wet nie hoe om hulle n sein te gooi nie.
    Wat dink jy?

  • 277

    AB
    Jy is mos nog n gas op keo.
    Laat weet vir Blhoo en BDB, se ons se groete, en probeer n sein kry……laat hulle oorkom asb.
    Ek wil nie my gevreet daar wys nie.

  • 278

    #
    28. Bul-a-BhlooReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:29 pm

    #27 Bul-a-Bhloo: 8 comments op die hele site in meer as ‘n uur.

    Lyk my dir eng rugby talk maak die plek dood. Droe drolle.
    #
    29. Bul-a-BhlooReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:31 pm

    Net drie comments in 50 minute as jy myne uitsluit.

    Ons kort die ou brigade terug. Vinnig.
    #
    30. The-PillReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:32 pm

    #28 Bul-a-Bhloo: Ons kan nie moan oor die Bokke.

    En die suurgatte se bekke is stil gespeel!
    #
    31. The-PillReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:32 pm

    #29 Bul-a-Bhloo: Of Keo gaan agteruit soos die All Blacks!
    #
    32. Bul-a-BhlooReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:36 pm

    #30 The-Pill: #31 The-Pill: Net so Pill. Die plek is boring deesdae. Paar ouens soos Soda, Trans, Lepel, Cab, en paar anders gee bietjie lewe. Res praat schoolmaster stro*t oor en oor en oor.
    #
    33. bdbReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:38 pm

    #31 The-Pill: Hoor Eskom kom gaan die AB’s nou borg: “Alles gaan op, net die krag gaan af”.
    #
    34. Bul-a-BhlooReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:41 pm

    #33 bdb: Ah vergeet van ou BDB. Hy werk oortyd om bietjie vuur in die plek te blaas.
    #
    Leesbietjie hier wat die manne op Keo se:

    35. bdbReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:43 pm

    #34 Bul-a-Bhloo: Moeilik om die fort te probeer hou terwyl Pietman, GBS en Ed die Bul op verlof is … 😉
    #
    36. The-PillReply to this comment Goto comment :
    August 4th, 2009 at 6:44 pm

    #34 Bul-a-Bhloo: Keo sal moet begin daai Keo$ uitbetaal.

  • 279

    #278 AB
    Nee fokkit broer, roep daai ouens, se hulle moet kom groet.
    Ek verlang hulle…gee hulle die site se link….op n manier…

  • 280

    Ek het gese hulle moet my mail!

  • 281

    280# Ok, dankie AB.

  • 282

    Sal ek ingaan en vra of hy ons mis, en dan se hou die pers dop

  • 283

    280 #
    Raait so jy gaan hom kontak

  • 284

    Super
    Kom ons kyk of hulle mail

  • 285

    Op watter Thread is hy?

  • 286

    Ek het n email wat ek min gebruik , news24 een

  • 287

    #282/284
    Ek het vinnig daar geflits…..teen my donnerse sin, maar ek weet nie hoe anders nie.
    Laat ons sien of hulle wakker is…..

  • 288

    285# Daai AB thread, laag af, dis so 40 posts slegs…

  • 289

    275 – AB,

    Dankie broer, ek mag dalk op jou knoppie druk daarvoor…. jy sien, ek en Ed se hande is taamlik vas oorlat ons ten eerste MOET klaar develop…

    Wanneer ons voel ons is naby genoeg die hond se stert, gaan ons in daai beplanningsfase in… dan laai ons die uiteindelike site…. en eers daarna wanneer ons iets het om die Adverteerder of potensiele Adverteerder te bied… gaan ons spasie verkoop…

    Intussen sal AB se sekuriteitsmaatskappy moet gratis adverteer, my besigheid sal moet gratis adverteer, KingPaul se blinders sal adverteer… ensovoorts, net om die regte tipe content op te he….

  • 290

    290 – AB,

    Se net vir Bull-a-bloo en BDB en Pill en die ouens duidelik hulle moet inkom, maar nognie uitpraat oor ons doen en late nie….

  • 291

    Man ek moet so paar van hierdie affordable lodges nader, of dalk die groot kanonne, Kings Camp , Kapama of so iets

  • 292

    Ok, die 8SAI-er SM se hy het AB ge-mail.
    AB, wat se Blhoo?

  • 293

    Bhloo is op pad Pietman

  • 294

    293# Sweet, thx.

  • 295

    291 – superBul,

    Ja, Handbriekie kan my ook so paar goeie kliente se besonderhede gee vir gratis exposure….

  • 296

    Gaan julle later komersieel, ek wil shares koop.

  • 297

    296 – superBul,

    Weetie ???

    Hehehe

    Ons BruVVas IS ons shares !

  • 298

    Hello

  • 299

    julle

  • 300

    Drie-flippen-honderd!!!!!

Users Online

Total 205 users including 0 member, 205 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm